Uppies speel netbal teen Augsburg
Hoërskool Upington het die naweek kragte gemeet teen die magtige Augsburg van Clanwilliam. Die dogters het baie goeie netbal gespeel en die uitslae was as volg: HU 0/14B verloor…
Uppies speel rugby teen Augsburg Landbougimnasium
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Uppies-speel-rugby-teen-Augsburg-Landbougimnasium-5.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Uppies-speel-rugby-teen-Augsburg-Landbougimnasium-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Uppies-speel-rugby-teen-Augsburg-Landbougimnasium-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…
Hoërskool Outeniqua algehele skole-wenners by die Highgate Inter Tweekamp-kompetisie
Die Kwagga Tweekamp atlete het weereens gewys wat in hul steek gedurende die Highgate Inter Tweekamp kompetisie, deur as die algehele skole wenners van die dag aangewys te word. Hierdie…
Hoërskool Outeniqua leerders finaliste vir ekonomie opstel kompetisie
Baie geluk aan Dihan Goussard en Marc van der Merwe van Hoërskool Outeniqua in George wat aangewys is as finaliste vir die Nedbank Ekonomie opstel kompetisie. Hulle moet nou ‘n…
Hoërskool Strand besoek België
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] Roeselare-groep 2018: Voor: Elrika van der Westhuizen, Mieke van der Merwe, Esterlie Maré, Melissa Botha, Leandre Botes, Ilze Heroldt, Juliana Kotzé (Onderwyseres) Agter: Lynette Wolff…
Uppies presteer by skaak streekskompetisie
Die skole streekskompetisie vir skaak het plaasgevind op Saterdag 17 Maart 2018 te Hoërskool Upington. Ses Uppie-leerders het deelgeneem. In die dogters o/19 groep het Chrizelle Strydom eerste en Christina…
Somerstrand College prefects for 2018
Please find attached the photo of our Prefects for 2018. Back: From left to right – Jachin Klaasen, Bianca Groenewald, Adriaan du Plessis , Klara Botha Front: From left to…
27 Volunteers of Point High School attended CANSA shavaton
27 Volunteers of Point High School, Mossel Bay, attended CANSA shavaton Lunje Mengezeleli and Siphesihle Johnson (in charge of Point volunteers at Langeberg and Mossel Bay Mall respectively) with Mr…
Hoërskool Punt van Mosselbaai rugby-uitslae op Loerie Sportdag
o/14 wen 43-14 teen Wittedrift o/16 verloor 3-14 teen Nico Malan 1ste span verloor 7-28 teen Nico Malan Foto van o/14-span aangeheg met Mnr. Jannie Slabber (spanbestuurder)en Mnr. Michiel Neethling…
Punt High School, Mossel bay, hockey shine at Loerie Sport Day
Our 1st girls’ hockey squad played 3 matches and won all of them. They had a tough match against Nico Malan and played excellent hockey, beating them 2-1. (photo attached –…
Hoërskool Outeniqua bied Etensuur konsert aan
Die Musiekdepartement van Hoërskool Outeniqua het op Woensdag 14 Maart ‘n baie suksesvolle Etensuur konsert aangebied as deel van die NG Moedergemeente se konsertreeks. ‘n Verskeidenheid werke, onder andere My…
Punt High School learners to participate in the SA Youth & Junior Track and Field Championships
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Elne-Conradie.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Joshua-Hermanus.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Andrea-Kommer.jpg” show_in_lightbox=”on”…
Hoërskool Punt leerders na SA Platteland Muurbal toernooi
4 Leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, sal vanaf 26 – 30 April 2018 die SWD by die SA Platteland Muurbal toernooi wat in Bloemfontein sal plaasvind, verteenwoordig. Hulle is…
Imperial Ford George ondersteun Kwagga Dogters 1ste Span Hokkie
Hoërskool Outeniqua in George se 1ste hokkiespan kry nuwe borg Die Kwagga 1ste Span Hokkie Dogters sien uit na ‘n goeie Hokkie seisoen wat vir hulle voorlê! Hier verskyn VLNR:…
DF Malan Sistemiese Toetse
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] DF Malan het weer eens uitsonderlik presteer in die jaarlikse Sistemiese toetse, wat deur die WKOD afgeneem word. Die toetse word by die graad 9`s in die…
Hoërskool Punt atlete in Wes-Kaap Atletiekspan
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die volgende Punt-atlete is in die Weskaap-span wat na die SA Skole Atletiekbyeenkoms gaan is: Marizaan van der Mescht (1500m), Andrea Kommer (verspring…
Hoërskool Outeniqua in George speel tennis in die Tjaard Vorster Toernooi
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Outeniqua se tennisspelers het aan die Tjaart Vorster Tennis Toernooi te Cradock deelgeneem. Baie geluk aan ons dogterspan wat gewen het! Foto …
Hoërskool Punt se redenaars neem deel aan ATKV-kompetisie
Op die 10de Maart 2018 het 8 leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, aan die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie by Hoërskool Oudtshoorn aan die Suid-Kaap uitdunne deelgeneem. Junior-span: …
Hoërskool Punt Geografie-klas neem bootrit-uitstappie
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Mnr Q. D’Elboux het sy Gr. 10 Geografie-klas op die gebruiklike bootrit uitstappie geneem. Die wind was effens onplesierig, maar ten spyte daarvan…
Hoërskool Punt leerder neem deel aan SA Junior Swemkampioenskappe
Izaan Hough neem vanaf 21 – 25 Maart 2018 aan die SA Junior Swemkampioenskappe deel
Uppies se eerste rugbyspan blink uit
Die senterpaar van Hoërskool Upington se Eerste 15 het Saterdag, 3 Maart, uitgeblink teen Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein. Henro Kotze (k) en Harry Nell het die middeveld gedomineer. Goeie…
Uppies Netbal begin seisoen goed
Hoërskool Upington se netbal het Saterdag 3 Maart aan die jaarlikse Fichardtpark sportdag deelgeneem. Die spanne het teen sterk kompetisie te staan gekom en hulle goed van hulle taak gekwyt.…
Uppies speel Netbal teen Diamantveld
Hoërskool Upington het die naweek van 9 en 10 Maart met 7 netbalspanne aan die jaarlikse Diamantveld Sportdag deelgeneem. Die uitslae was as volg: 0/14 B verloor Diamantveld 0/14B…
Atletiekprestasies van HS Strand-atlete
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] Ses atlete van HS Strand het die naweek in die Paarl by Dal Josafat aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap deelgeneem. Baie goeie prestasies is gelewer: ATLEET…
Hoërskool Strand neem deel aan die Boland atletiekkampioenskap
Op Vrydag en Saterdag 2 en 3 Maart het 25 atlete van Hoërskool Strand aan die Boland atletiekkampioenskap by Dal Josafat deelgeneem. Die kompetisie by hierdie byeenkoms is baie sterk,…
South Roots International het Woensdag 7 Maart by FUEL by HS Strand kom kuier
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/FUEL-FOTO-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text] FUEL MAAK N VERSKIL Mia Williams Elke Woensdag, in pouse, bied FUEL die geleentheid aan om jou verhouding…
Hoërskool Punt besoek kinderhuis in Mosselbaai
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Wish (Wees Iemand Se Held) is een van Hoërskool Punt se gemeenskapsdiens-projekte. Onder leiding van Annemie de Graaf en Franciska Olivier het ‘n groep van 12 leerders…
Sarah Grace of Edgemead High School
EHS is proud to congratulate Sarah Grace (grade 11) who has been selected to represent the South African Schools Debating Team as part of the SA A team this year.…
Hoërskool Upington se hokkie uitslae op die McDonalds Fichardtpark Sportdag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ posts_number=”8″ show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” gallery_ids=”17443,17444,17445,17446,17447,17448,17450,17454″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Op 3 en 4 Maart het die jaarlikse tog na Bloemfontein plaasgevind…
Hoërskool Upington skitter in tennis by Fichardtpark sportdag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Uppies se eerste en tweede tennispanne het aan Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se sportdag deelgeneem. Hulle het baie mooi tennis gespeel en hul goed van hul taak gekwyt.…
Uppies moker hulself tot in die krieket-finaal
Hoërskool Upington het die afgelope naweek in die semi-finaal van die T20-liga teen Dragons gespeel. Uppies het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Dian Kapp en AW…
Hoërskool Upington doen goed in skaak
12 Skole het aan die Fichardpark sportdag op 1 Maart 2018 in skaak deelgeneem. Elke skool het teen drie ander skole gespeel. Uppies se A- span het teen Jim Fouche…
UPPIES HOKKIE BEDANK VODACOM SHOP KALAHARI MALL
Hoërskool Upington Hokkie wil graag vir Mnr. Yaacov Arnon, eienaar van Vodacom Shop Kalahari Mall, hartlik bedank vir sy volgehoue ondersteuning asook sy enorme bydrae tot ons trotse 1ste spanne.…
Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley ontvang toekennings
Baie geluk aan die personeellede wat onlangs Onderwysers-toekennings ontvang het. Foto vlnr: Me Quarnita Daries (Quintile 4 and 5 winner in Economics) Me Benita Kruger (Quintile 4 and 5 winner in…
ërskool Outeniqua bedank borge , gaste en ouers tydens Lang Tafel 2018
Kwagga Lang Tafel 2018 sê namens Hoërskool Outeniqua, George, baie dankie aan die lojale borge (sien logos op plakkaat), gaste wat die geleentheid ondersteun het, asook ouers wat hulp en…
Hoërskool Punt presteer in Tweekamp-Kampioenskappe
Punt-leerder Carlene Muller (o/15) en Me. Jo-Mari van der Merwe (ope vrouens), onderwyseres van Hoërskool Punt, het 6 Maart 2018 aan die SWD Tweekamp- Kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem. Beide hierdie atlete…
Die Hoërskool DF Malan is trots om ons premierspan dogters voor te stel
Die span, hul afrigters en borge is op 6 Maart aan die skool voorgestel. Ons wens vir hulle sterkte toe vir die seisoen, asook vir die St Mary’s toernooi. Dankie…
Atlete van Hoërskool Noord- Kaap,Kimberley , skitter in atletiek
Hoërskool Noord-Kaap se atlete het Vrydag, 2 Maart 2018 aan die Noord-Kaap provinsiale byeenkoms deelgeneem. Die uitslae was soos volg: Uwen Brown Seuns o/17 Goud (1,91m) Jacquin van Wyk Seuns…
Hoërskool Noord-Kaap Skaak by Fichardtpark Sportdag
Ons eerste skaakspan eindig 5de in die A-afdeling. Die 2de span eindig 9de in die B-afdeling Die 3de span eindig 7de in die B-afdeling Zoë Milford is ons A-span. Sy…
Hoërskool Noord-Kaap Netbal-uitslae by Fichardpark Sportdag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Hoërskool-Noord-Kaap-Netbal-uitslae-by-Fichardpark-Sportdag-6.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Hoërskool-Noord-Kaap-Netbal-uitslae-by-Fichardpark-Sportdag-5.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Hoërskool-Noord-Kaap-Netbal-uitslae-by-Fichardpark-Sportdag-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…
Hoërskool Noord-Kaap dogters Hokkie-uitslae by Fichardpark Sportdag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] 0/19 A1 – verloor 0-4 teen Oranje Meisies 0/16 A – verloor 0-5 teen Oranje Meisies 0/19 A2 – verloor 0-1 teen Burgersdorp [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Eerste-Meisies-hokkiespan.jpg” show_in_lightbox=”on”…
Hoërskool Noord-Kaap Rugby-uitslae by Fichardpark Sportdag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Al ons rugbyspanne het teen HTS Louis Botha gespeel. 0/14A wen 57-0 0/15A wen 26-10 0/16A wen 82-0 0/19B verloor 12-19 0/19A wen 30-10 [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column…
Hoërskool Noord-Kaap Tennis-uitslae by Fichardtpark Sportdag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Daar was 12 skole wat deel geneem het. HNK Eindig 7de op die dag. Ons het 6 wedstryde gespeel en 3 van die 6 gewen. Hamza Kana…
Hoërskool Langenhovenpark, Riversdal, maak harte oop vir Community Animal Rescue
“Elke persoon het die vermoë en verantwoordelikheid om daagliks ‘n positiewe impak te maak”. Dasse se Leerlingraad van 2018 het hulle harte oopgemaak vir CARS (Community Animal Rescue) en het…
Hoërskool Langenhovenpark, Riversdal se Netbaldogters woon afrigtingskliniek by
Hoërskool Langenhoven se netbaldogters het vanaf 26 – 28 Februarie 2018, ‘n afrigtingskliniek by die skool bygewoon, wat aangebied was deur Mev. Burta de Kock, voormalige Protea-afrigter. Mev. Burta de…
Hoërskool Langenhovenpark, Riversdal se atlete presteer
Vyf atlete van die Dasse is in die Eden Hoërskole Atletiekspan opgeneem. Hulle is van links: Mienke Doubell (diskus), Petro Pretorius (diskus), Stephani Heenop (driesprong & 400m hekkies), Stephan Prinsloo…
Hoërskool Punt, kies bestuur vir Kultuur Greenenergy Klub
Hoërskool Punt in Mosselbaai se Kultuur Greenenergy klub beplan ‘n hele aantal projekte vir 2018. Dromme by die skoolingange gaan opgeknap word, asook herwinning by die koshuis. Spekboompies gaan aangeplant…
HS Strand Krieket nuus
Die afgelope week is die laaste ligawedstryde afgehandel. Die eerste naweek in Maart word tradisioneel die interskole tussen HS Strand en HHH beslis. Die knellende droogte het egter verhoed dat…
Ila Alberts en Heinrich Crous van DF Malan
Ila Alberts en Heinrich Crous is tot die Junior Stadsraad verkies. Dit is ‘n verteenwoordigende liggaam van hoërskoolleerders wat Stad Kaapstad se Stadsraad se werk naboots. Daar word maandeliks in…
n Pragtige swart-en-wit foto van Sjane Faul van Hoërskool Punt, Mosselbaai
Sjane Faul se pragtige foto geneem by Hartenbos stasie. Swart en Wit fotografiesessie onderleiding van fotograaf Frances Pretorius van Live Life Photography.










