)

Hoërskool Punt besoek kinderhuis in Mosselbaai

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Wish (Wees Iemand Se Held) is een van Hoërskool Punt se gemeenskapsdiens-projekte. Onder leiding van Annemie de Graaf en Franciska Olivier het ‘n groep van 12 leerders op Saterdag 3 Maart ‘n besoek gebring aan Môreson Kinderhuis in George.

Die leerders het aktiwiteite gedoen met die inwoners van die kinderhuis wat gewissel het van kaartjies maak tot danslesse en ‘n modeparade. Hulle sien uit daarna om weer die kinderhuis te besoek.

Spesiale dank aan mev. Mariëtte Brand wat die leerders vergesel het en aan Scrapbook Haven wat die materiaal vir die maak van die kaartjies geborg het.

Fotos deur Kayla Diesel (Punt Fotografieklub)

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/NIKON-CAMERA-170.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal