)

Hoërskool Punt se redenaars neem deel aan ATKV-kompetisie

Op die 10de Maart 2018 het 8 leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, aan die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie by Hoërskool Oudtshoorn aan die Suid-Kaap uitdunne deelgeneem.

Junior-span:  Lucia Pauw Gr. 9 onvoorbereid, Anri Knapp Gr 9 voorbereid.

Senior-span:  Hansie Barnard Gr. 11 onvoorbereid, Marina Barnard Gr 12 onvoorbereid en Myneli Muller Gr. 11 onvoorbereid.

Voorbereide praatjie:  Elize-Mari Beck Gr. 10, Sune Joubert Gr. 10 en Elri Cronje Gr. 12.

Hierdie leerders het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en die dag baie geniet.  Inligting oor wie na die volgende rondtes deurdring, sal later in die week bekend gemaak word.

Foto aangeheg:  vlnr

Myneli Muller, Elri Cronje, Marina Barnard en Hansie Barnard

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal