Outeniqua Primary School learners perform during “Outeniqua’s Got Talent”
At the recent Talent Show at Outeniqua Primary School in George, “Outeniqua’s Got Talent”, stunning vocal, dance and drama items were performed. The winner is Lujah Diedericks, who gave a…
HS Velddrif Top 5 leerlinge in elke Graad vir die 1 ste Kwartaal 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.98″ background_layout=”light”] Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.98″ show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” fullwidth=”off” db_image_max_width_tablet=”51″ db_image_max_height_tablet=”501″ db_image_row_spacing_tablet=”51″ db_image_object_fit=”initial”…
Uppies swemmers presteer
Hoërskool Upington se swemmers het op 10 Maart deelgeneem aan die Level 1 Inter Provincial Gala te Kimberley en 4-6 April aan SA Level 2 Regional Age Group Championships te…
Laerskool Outeniqua o/13 hokkiespelers in George span
Baie geluk aan die volgende 0/13-hokkiespelers van Laerskool Outeniqua in George wat opgeneem is in die George-span. Agter v.l.n.r. Emmie Wannenburg, Abigail Olivier, Carla Krüger, Lila Badenhorst, Tayla Schroeter Middel…
Outeniqua Primary u/13 netball team started season on high note
Outeniqua Primary in George, u/13A Netball team started the season on a high note by participating in the annual Lorraine Primare (Port Elizabeth) Tri-Sports Day. Back left to right: Marie…
Laerskool Outeniqua sluit kwartaal af op hoogtepunt
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Leerders van Laerskool Outeniqua in George het kwartaal een afgesluit met ‘n hoogtepunt! Die Speletjiesaand, wat georganiseer word deur die klasverteenwoordigers en die…
Point High School participated at Inter School Regatta in Wilderness
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Point High School from Mossel Bay participated in the Inter School Regatta which took place at George lakes, Wilderness (24 and 25 March 2018). During this event…
Hoërskool Upington atleet presteer by Twinning Atletiekbyeenkoms
Tydens die onlangse Twinning Atletiekbyeenkoms tussen die ZFM Streek en die Karas-Streek van Namibie, het JJ Snyders van Hoërskool Upington, weereens briljant presteer. JJ het die trofee gekry vir die…
Armand Ascary – DF Malan
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Armand Ascary het tydens die vakansie in Bloemfontein vir die WP aan die “Junior Bowls Nationals” deelgeneem. Sy span het ‘n bronsmedalje verower en hy was ook…
Adriaan Kennedy van Hoërskool Strand
ASA JEUG- EN JUNIOR ATLETIEKKAMPIOENSKAP Adriaan Kennedy van Hoërskool Strand het gedurende die vakansie aan die ASA Jeug en Junior Atletiekkampioenskap in die Paarl deelgeneem. Hy het gekwalifiseer om aan…
SA Rolbal – HS Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Vier van Hoërskool Strand se rolbalspelers is vir die O/20 en O/15-WP spanne gekies om aan die SA Rolbalkampioenskap deel te neem wat April in Bloemfontein plaasgevind…
Tweekamp-atleet van Hoërskool Upington presteer
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Kate Nugent van Hoërskool Upington het die afgelope vakansie aan die SA Tweekamp byeenkoms deelgeneem. Hoewel sy nie ‘n medalje gekry het nie, het sy…
Uppies atlete hou naam hoog op SA’s
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Drie atlete van Hoërskool Upington het vanjaar aan die SA – Kampioenskappe te Potchefstroom deelgeneem. JJ Snyders, Nicolene Loots en Gerrit Hanekom het Noord-Kaap by…
Hoërskool Upington leerders woon netbalkliniek by
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17528″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Uppies-netbal se 14A, 15A, 17A en 19A spanne het gedurende die April-vakansie aan…
Northern Cape High School tour to New Zeeland
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Northern Cape High School in Kimberley’s rugby boys toured to George during the school holidays. The boys played brilliant rugby. During the rugby festival, a…
Northern Cape High School learners participated in writing competition
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] These learners from Northern Cape High participated in a writing competition presented by the Kimberley libraries and did extremely well. Front: Rethabile Sindi (Diamond –…
Hoërskool Punt rugbyspanne presteer teen Sea Vuna
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die rugbyspanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die naweek teen die spanne van Sea Vuna te staan gekom en die uitslae was…
Hoërskool Punt se “Gorries” ontvang hul baadjies
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″] Vandag was die “baadjie-seremonie” waartydens die “Gorries” (gr 8-leerders) van Hoërskool Punt in Mosselbaai hul baadjies by die prefekte ontvang het. Dit is ‘n jaarlikse tradisie…
Hoërskool Punt neem deel aan Bellville Netbaltoernooi
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die afgelope naweek het ons o/14A, o/16A en 1ste span aan die Bellville Netbaltoernooi deelgeneem. Die o/14A-span het 3 van hul 4 wedstryde…
Hoërskool Strand teen HS Stellenbosch Hokkie verslag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] SEUNSHOKKIE TEEN STELLENBOSCH – VERSLAG 14 APRIL Die onder 14A, 16A, 18B en 18A seuns het op 14 April in die Strand teen HS Stellenbosch gespeel. Die…
Wees Iemand Se Held – Hoërskool Punt
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17522″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” /][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Annemie de Graaf en Franciska Olivier (albei Graad 10 in Hoërskool Punt…
Hoërskool Upington Redenaars op pad na Semi-Finaal
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Upington spog met 3 leerders wat op pad is na die semi-finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie wat in Junie in Kimberley plaasvind. Die…
Leerder van Hoërskool Upington het ‘n droom-sportvakansie
Cobus Fourie het ‘n vakansie gehad waarvan die meeste sportmanne net kan droom. Tydens die o/20 provinsiale rolbaltoernooi haal hy die kwarteindstryd wat beteken dat hy onder die top 8…
Hoërskool Upington se rolbalspan onder top-8 in SA
Vanaf 3 – 6 April het die provinsiale o/20 rolbaltoernooi in Bloemfontein plaasgevind. 32 Provinsiale spanne het aan die toernooi deelgeneem. Die Noord-Kaapspan, waarvan Cobus Fourie ‘n lid was, het…
Uppies en Uitvoerende Kunste
Vier leerders van Hoërskool Upington kom huistoe met arms vol medaljes! Simoné Lonte, Alitze van der Merwe, Berna Killian en Tal Arnon, dansers van Karine Stolper School of Dance, het…
Hoërskool Punt leerder neem deel aan SA Swemkampioenskappe
Baie geluk aan Izaan Hough, van Hoërskool Punt in Mosselbaai, wat tydens die vakansie aan die SA Swemkampioenskappe deelgeneem het. Tydens hierdie byeenkoms behaal sy ‘n 6de plek in die…
Hoërskool Strand word bederf met Sixweeks Koffie
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die eienaar van Sixweeks Mobile Barista, Robbie, het op Woensdag, 11 April, die personeel van HS Strand verras met heerlike gratis koffie. Foto: van links na regs: …
Rugbyverslag van Hoërskool Strand vs Welbeck Toerspan
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die kwartaal het letterlik afgeskop met die Welbeck-toerspan van Engeland wat tuis teen Strand se 19A-rugbyspan gespeel het. Ongelukkig was die suid-oostewind ook nie ‘n goeie bondgenoot…
HS Strand – Hamlet by Arts Cape
HS Strand se Engels Huistaal-matriekleerders het vandag Hamlet gaan kyk by die Artscape. Wat ‘n heerlike manier om die kwartaal mee af te skop.
Nicola Putter en Sune Swart van Hoërskool Outeniqua in George
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] TWEE KWAGGAS BY DIE SUID AFRIKAANSE JUNIOR GESLOTE SKAAKKAMPIOENSKAPPE IN BENONI Nicola Putter en Sune Swart van Hoërskool Outeniqua in George, het die…
Die Hoërskool Strand se krieketgeledere betreur die skielike heengaan van sy vorige afrigter, Cobus Roodt.
Die Hoërskool Strand se krieketgeledere betreur die skielike heengaan van sy vorige afrigter, Cobus Roodt. Onder Cobus se leiding het die Strand sy grootste oorwinning nog oor HHH behaal, en…
Point High School Life Saving
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] 10 Learners from Point High School in Mossel Bay, took part in the SA Life Saving Championships (more than 700 competitors) in Port Elizabeth during…
Verslag oor voorseisoen-rugbywedstryde teen Bredasdorp
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Aangesien die Nowan Cornelius Sportfees op Hermanus op die laaste nippertjie as gevolg van die onrus daar gekanselleer is , is daar vining planne gemaak om wel…
Hoërskool Punt se dogtershokkie by AJ Sportweek
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die o/16A- en o/19A-spanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die afgelope vakansie aan die AJ Sportweek deelgeneem en as volg geëindig: Ons…
Hoërskool Punt rugby: AJ Sportskool
Die rugbyspanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het tydens die vakansie aan die AJ Sportskool deelgeneem en die volgende uitslae behaal: Punt o/19A wen Schoonspruit 15-3, Parel Vallei A 17-14…
Hoërskool Punt van Mosselbaai se o/19A netbalspan presteer
AJ Sportweek (28 Maart – 2 April): HSP se o/19A-span eindig in die 2de uit ‘n groep van 21 spanne nadat hulle in die finaal met 1 doel teen die…
Martin Theron van HS Strand
Martin Theron in Graad 8B het onlangs deelgeneem aan die Western Cape CTMA Intra Provincial Level 1 Swemkampioenskap. Dit is ‘n baie groot kompetisie. Hy het super goed gedoen en…
Oorhandiging van Suidooster-skoolkoerant – 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die eerste 2018-uitgawe van die Suidooster-skoolkoerant is vandag aan die skoolhoof mnr. Danie Malan, oorhandig. Op die eerste foto verskyn van links na regs: Ariana Uys, Marco…
Hoërskool Noord-Kaap behaal puik uitslae by SA Kampioenskappe
Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley, het die volgende uitslae behaal tydens die SA’s Atletiek wat plaasgevind het op 22-24 Maart 2018: Jacquin van Wyk (Brons – 200m, Brons – Medley Aflos, Brons…
Hoërskool Noord-Kaap leerders gekies vir die o/19 Noord-Kaap Provinsiale Pluimbal span
Die volgende HNK leerders is gekies vir die o/19 Noord-Kaap Provinsiale Pluimbal span A – Span Hanro Ras B-Span Tumelo Moapese (Kapt) Keegan Smith Josh Allen Johan Botha Juane’ Schön…
Hoërskool Punt-atlete presteer by SA Skole Atletiekbyeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Twee van Punt se atlete het baie goed tydens die pas afgelope SA Skole Atletiekbyeenkoms presteer: Andrea Kommer behaal ‘n 6de plek in driesprong Marizaan van der…
Aandwedstryd vir Hoërskool Upington se 1ste netbalspan
Uppies-netbal was in die bevoorregte posisie om Maandagaand teen die gedugte span van Privaatskool Elnatan, al die pad van Stampriet in Namibië, tuis te kon speel. Uppies wen die wedstryd…
Hoërskool Noord-Kaap uitslae tydens die Wesgrow Sentrale streek
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Noord-Kaap uitslae tydens die Wesgrow Sentrale streek teen Hoërskool Witteberg Saterdag 24 Maart 2018: Hokkie Seuns: 0/16 A Wen 10-0 0/19 A Wen 6-1…
Hoërskool Noord-Kaap se dogters-hokkie presteer
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley, se 0/19A Dogters hokkie het 20 Maart liga gespeel teen Girls High en het 0-0 gelykop geëindig. Op 21 Maart het…
Hoërskool Upington O/14 Netbal blink uit!
Die O/14 netbaldogters van Hoërskool Upington is vanjaar `n baie gelukkige groepie meisies. Hulle gedy onder die nuweling juffrou by die skool, Juf Melize Symington. Hulle vaar nog sover die…
HS Strand – SA Toutrek kampioenskap
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/520kg-gemengde-span.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/520-kg-seunspan.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″] Die hoogtepunt op die toutrekkalender het…
Top 3-kandidate – Akademies van HS Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] HS het hul aanvullende prysuitdeling in die skoolsaal gehou waar die Top 3 leerders in elke graad (volgens Nov. 2017 se prestasies) aangewys is. 2017…
Michael Hattingh van Hoërskool Strand
Michael Hattingh is ‘n ywerige liggaamsbouer. Hy het die afgelope tyd aan ‘n WP Ligaamsboukompetisie deelgeneem, waar hy in sy o.17-afdeling die eerste plek behaal het. Daarna het hy ook…
Hoërskool Punt bedank borge van personeelhempies
HSP-personeel bedank Rauch/Gertenbach Prokureurs en Harcourts Mosselbaai vir die borgskap van ons personeelhempies. Ons personeel is Proudly Punt! Op die foto in die middel voor is Mnr George Krause van…
Uppies Atlete Skitter
Deur die kwartaal het Hoërskool Upington se atlete baie hard geoefen en baie goeie uitslae behaal. `n Groot groep Uppie-atlete verteenwoordig Hoërskool Upington by die Sone-byeenkoms. Daarna is 21 atlete…









