Michael Hattingh is ‘n ywerige liggaamsbouer. Hy het die afgelope tyd aan ‘n WP Ligaamsboukompetisie deelgeneem, waar hy in sy o.17-afdeling die eerste plek behaal het. Daarna het hy ook in die ope-afdeling (o.15 tot o.21) deelgeneem en ook daar met die louere weggeloop.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










