)

Hoërskool Punt se “Gorries” ontvang hul baadjies

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″]

Vandag was die “baadjie-seremonie” waartydens die “Gorries” (gr 8-leerders) van Hoërskool Punt in Mosselbaai hul baadjies by die prefekte ontvang het.  Dit is ‘n jaarlikse tradisie dat die gr 8-leerders eers hul baadjies na hierdie seremonie mag dra.  Hulle is nou “bevorder” van ‘n “Gorrie” na ‘n volwaardige “Vis”.

‘n Gorrie is die kleinste vissie in die see en vandaar die naam “Gorrie” vir die gr 8’s.

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17529,17530,17531,17532,17534,17535,17536,17537,17538,17539,17540,17541,17542,17543,17544,17528,17545,17533″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” posts_number=”20″ /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal