)

Hoërskool Punt neem deel aan Bellville Netbaltoernooi

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Die afgelope naweek het ons o/14A, o/16A en 1ste span aan die Bellville Netbaltoernooi deelgeneem.

Die o/14A-span het 3 van hul 4 wedstryde gemaklik gewen maar verloor ongelukkig hul laaste wedstryd teen Stellenberg met 1 doel.
Die o/16A-span speel 1 wedstryd gelykop en wen die ander 3 wedstryde.
Punt se eerstespan wen al 5 hul wedstryde.

Baie geluk aan al die spanne met hul mooi prestasie en uitstekende gedrag.

Baie sterkte aan al die netbalspanne met hul voorbereidings vir Saterdag se wedstryde teen Outeniqua.

Foto van die o/14A-groep geneem tydens hul onlangse toer.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal