)
Liggie hokkie- en rugbyspelers gekies vir provinsiale Bokkiespanne

Baie geluk aan twee van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se hokkie-dogters wat vir die o/19 SA

Eden Hokkiespeler ontvang sy balkie!

Kurt Coetzee van Laerskool Park het die o/13 Eden hokkiespan die afgelope vakansie verteenwoordig.  Die Edenspan het hul man gestaan teen die ander provinsies en Kurt het hom goed van…

  Hoërskool Florida hokkie liga en Streekwenners

Die o/16-dogters hokkiespan van Hoërskool Florida is aangewys as die liga- en streekswenners en dring deur na

Hoërskool Florida seuns presteer in Hokkie

Hoërskool Florida in Roodepoort se o/16-seunshokkie span is as wenners van die  hokkieliga gekroon en dring

Point High School Hockey

The following hockey players from Point High School in Mossel Bay, were included in the Eden Hockey teams:   u/14 Girls:  Vanya Coetzee (non-travelling reserve) u/16 Girls:  Elri Venter and…

EERSTE SEUNSHOKKIESPAN SPEEL VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD TEEN “OLD BOYS”

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die eerste seunshokkiespan het die vakansie afgesluit en die nuwe kwartaal “geopen” met ‘n wedstryd teen ‘n “Old Boys-span”, wat uit vorige jare se eerstespanspelers bestaan het.…

Liggies se O/14 seuns hokkiespan sluit seisoen af

Die o/14 seunshokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Donderdag, 21 Junie 2018, by

Ligbron seunshokkiespanne behaal goeie uitslae

Die o/14, o/16 en eerste seunshokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die afgelope

Hoërskool Ermelo speel vir plek 1 en 2 – Mpumalanga-finaal

Vier uit vyf Errie dogtershokkiespanne speel vir plek 1 en 2 Mpumalanga-finaal

Vier Liggie hokkiespanne dring deur na Noordvaal uitspele

Die Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se dogters hokkiespanne het Saterdag, 16 Junie 2018, op

Dasse-hokkie hou skool se naam hoog

Andrie Swart, Zanell Warner, Elizmarie Solomon en Christiaan Schabort, uitblinker hokkiespelers van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is na afloop van ‘n hele paar stresvolle proewe in Edenspanne opgeneem. Andrie, Zanell…

Laerskool Outeniqua dogtershokkie

Die 0/13A hokkiedogters van Laerskool Outeniqua in George bedank mnre Johan Willemse en Piet Willemse van Jireh Foods, asook Grant Thornton Ouditeure vir hul borgskap vir 2018. Agter v.l.n.r. Mnr…

Hoërskool Ermelo hokkie presteer in kwartfinale-uitspele

Die tweedespan hokkiedogters neem deel aan die Mpumalanga kwarteindrondte op Hoërskool Volksrust se velde.

Hoërskool Cradock hokkie vs. Hoërskool Aliwal-Noord

 Die hokkiedogters van Hoërskool Cradock het die afgelope Saterdag gemengde welslae op die hokkieveld behaal

Hoërskool Nelspruit Provinsiale spelers in hokkie, rugby en netbal

Verskeie hokkie-, rugby en netbalspelers van Hoërskool Nelspruit het onlangs verskeie provinsiale spanne

Errie-seunshokkie presteer tydens Bokkie-proewe

Op Vrydag 1 Mei 2018  het Hoërskool Ermelo se seunshokkie op hul tuisveld deelgeneem aan die proewe vir die

Hoërskool Ermelo vaar goed in Liga

Die afgelope week was die Erries hard aan die speel op die veld en die baan met liga- en vriendskaplike-

HS Strand se O/14A dogtershokkiespan

Die 0.14A-dogtershokkiespan het die afgelope gelykop teen PV geeindig.

Carlin Fisher van HS Strand

Die hoofmeisie van HS Strand, Carlin Fisher, is vanjaar in die Boland-onder 18B-span opgeneem om vanaf 23 – 29 Junie aan die interprovinsiale Toernooi in Pietermaritzburg deel te neem. Dit…

Liggies gekies vir Mpumalanga Hokkiespanne

Baie geluk aan die volgende twee hokkiespelers van Hoërskool Ligbron, Cara Bruwer (foto onder) en Megan Herbst (foto bo) wat in die

Ligbron wintersportspanne gereed vir uitspele

Die hokkie- en rugbyspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 26 Mei 2018, vir

Hokkie: Hoërskool Upington v/s Hoërskool Diamantveld

Die jaarlikse sportdag teen Diamantveld het plaasgevind op 19 Mei in Kimberley. Drie van Uppies se hokkiespanne het teen Diamantveld gaan meeding, nl. 1ste Dogters en Seuns, sowel as die…

HS Strand Hokkie teen Overberg 19 Mei 2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/HS-Strand-Hokkie-teen-Overberg-19-Mei-2018-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/HS-Strand-Hokkie-teen-Overberg-19-Mei-2018-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/HS-Strand-Hokkie-teen-Overberg-19-Mei-2018-2.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…

HS Strand – Hokkie Afrigter Presteer

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Leani van die Merwe is van 2018 af HS Strand se hokkie-organiseerder en vir die afgelope vier jaar die afrigter van die onder 18A-seunshokkiespan. Sy was vanjaar…

Hoërskool Ermelo Wintersport oorheers teen Hoogenhout

Op Saterdag 19 Mei 2018 het die Erries te staan gekom teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal in die jaarlikse FNB

Ligbron sportspanne hou die Liggies se naam hoog

Die rugby en hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Saterdag, 19 Mei 2018, in Witrivier

Ligbron seuns-hokkiespanne wen liga-wedstryde oortuigend

Die seuns-hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die afgelope week onderskeidelik

Liggies opgeneem in Mpumalanga hokkiespanne

Baie geluk aan die vyf hokkiespelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, wat in die onderskeie

CHS hokkie lewer goeie uitslae teen De Aar

Op Saterdag 12 Mei 2018 het die dogters-hokkiespanne van Hoërskool Cradock kragte gemeet teen dié van

EHS-Seuns speel goeie hokkie!

Die Eerste-seunshokkiespan van Hoërskool Ermelo het op Woensdag, 9 Mei 2018 ‘n ligawedstryd in

Ligbron seunshokkie staan hul man

Die 1ste-, o/16A- en o/16B seuns hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het

Hokkie – HS Strand vs De Kuilen

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] HS Strand Teenstander uitlsag Dogters D.14 A De Kuilen HS wen 4 – 0 D.14 B De Kuilen HS wen 2 – 0 D.16 A De Kuilen…

Hokkiespeler van Hoërskool Robertson in Boland o/16 Regional Span

Chad Calvert van Hoërskool Robertson is gekies vir die Boland 0/16 Regional Span.  Hulle toernooi vind

PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS Na afloop van die verskeie provinsiale hokkieproewe, gehou te Kimberley, is die volgende leerders van Hoërskool Upington onderskeidelik opgeneem in hul verskeie…

Laerskool Outeniqua se 0/13A-meisies hokkiespan

Vanaf 27 April tot 1 Mei het Laerskool Outeniqua se 0/13A-meisies hokkiespan aan die Hess-toernooi deelgeneem.  Hul speel puik hokkie en eindig as wenners vie die Hess-toernooi. Agter: Abigail Olivier,…

EHS hokkiedogters blink uit in Mpumalanga-spanne

Op Woensdag 25 April 2018 het die finale Mpumalanga-hokkie-proewe plaasgevind. Die o/14’s se proewe het by

Erries klop Hoërskool Standerton op hokkieveld

Op Woensdag, 25 April 2018 het Hoërskool Ermelo se eerste seunshokkiespan teen Standerton op hul veld

HS Strand bedank KFC

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die eerste hokkiespanne kan komende naweek spog met hul splinternuwe wedstryddrag van KFC. Die klere-oorhandigingsfunksie is op 25 April in die Kindertrustsentrum gehou. Meneer André Claassen het…

Ligbron seuns hokkiespanne vaar goed in liga

Die seuns hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Woensdag, 24 April 2018,

Nellies verteenwoordig Mpumalanga op die hokkieveld

Baie geluk aan Lize Oosthuizen en Tanya Pieterse van Laerskool Nelspruit wat gekies is vir die

Hoërskool Cradock hokkie presteer

Hokkiespelers van Hoërskool Cradock is vinnig besig om naam te maak vir hulself. Hoewel beide die seuns- en

Uppies neem deel aan ECHS hokkie-toernooi 5 – 9 April:

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Die afgelope April-vakansie het beide Hoërskool Upington se 1ste hokkiespanne en 0/16’s getoer na Bloemfontein om deel te neem aan die ECHS en Travel en…

Hoërskool Ermelo Calstar spanne bedank hul borg

Die Calstar Eerste Dogtershokkie en -Netbalspanne bedank hul borg.  Mnr. Muhammed Bhyat van die

Laerskool Outeniqua o/13 hokkiespelers in George span

Baie geluk aan die volgende 0/13-hokkiespelers van Laerskool Outeniqua in George wat opgeneem is in die George-span. Agter v.l.n.r. Emmie Wannenburg, Abigail Olivier, Carla Krüger, Lila Badenhorst, Tayla Schroeter Middel…

Hoërskool Strand teen HS Stellenbosch Hokkie verslag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] SEUNSHOKKIE TEEN STELLENBOSCH – VERSLAG  14 APRIL Die onder 14A, 16A, 18B en 18A seuns het op 14 April in die Strand teen HS Stellenbosch gespeel. Die…

Demtech Architectural Services borg Outeniqua hokkie

Die Dogtershokkie se afrigters van Hoërskool Outeniqua is baie trots op hul nuwe sportdrag wat deur

Hoërskool Noord-Kaap uitslae tydens die Wesgrow Sentrale streek

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Noord-Kaap uitslae tydens die Wesgrow Sentrale streek teen Hoërskool Witteberg Saterdag 24 Maart 2018: Hokkie Seuns: 0/16 A Wen 10-0 0/19 A Wen 6-1…

Ligbron seunshokkie speel vriendskaplike wedstryde teen Hendrina

Die o/14-, o/16- en eerste seuns hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het

Wintersport Ermelo teen Witteberg

Erries speel tennis teen Witteberg in nat Ermelo-weer:  Op Vrydag 16 Maart 2018 het die

Nelspruit Hoërskool Program vir die Week

Die program vir Nelspruit Hoërskool vir die volgende week is as volg: