)
Hoërskool Outeniqua bied Etensuur konsert aan

Die Musiekdepartement van Hoërskool Outeniqua het op Woensdag 14 Maart ‘n baie suksesvolle Etensuur konsert aangebied as deel van die NG Moedergemeente se konsertreeks. ‘n Verskeidenheid werke, onder andere My…

Hoërskool Punt-redenaars na semi-finaal by ATKV-Redenaarskompetisie

Lucia Pauw (gr. 9) en Marina Barnard (gr. 12) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is gekies om in die semifinale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie deel te neem.

DF Malan Sistemiese Toetse

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] DF Malan het weer eens uitsonderlik presteer in die jaarlikse Sistemiese toetse, wat deur die WKOD afgeneem word. Die toetse word by die graad 9`s in die…

Hoërskool Punt se redenaars neem deel aan ATKV-kompetisie

Op die 10de Maart 2018 het 8 leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, aan die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie by Hoërskool Oudtshoorn aan die Suid-Kaap uitdunne deelgeneem. Junior-span: …

Hoërskool Punt Geografie-klas neem bootrit-uitstappie

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Mnr Q. D’Elboux het sy Gr. 10 Geografie-klas op die gebruiklike bootrit uitstappie geneem.  Die wind was effens onplesierig, maar ten spyte daarvan…

Sarah Grace of Edgemead High School

EHS is proud to congratulate Sarah Grace (grade 11) who has been selected to represent the South African Schools Debating Team as part of the SA A team this year.…

Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley ontvang toekennings

Baie geluk aan die personeellede wat onlangs Onderwysers-toekennings ontvang het. Foto vlnr: Me Quarnita Daries (Quintile 4 and 5 winner in Economics) Me Benita Kruger (Quintile 4 and 5 winner in…

DF Malan se Raad van Leerders

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Ons is trots om ons nuut-verkose Graad 8-Raad van Leerders aan u voor te stel. Hulle is van links na regs: (agter) VJ Bassett, Jana du Toit,…

Nellies van die slimstes in Mbombela

Die onderwysdepartement se jaarlikse Nelspruit Kring-prysuitdeling is onlangs by Hoërskool Nelspruit

Hoërskool Langenhoven se hoofleiers woon opleiding by

Radandt Malherbe en Janique Gerber, hoofleiers van Hoërskool Langenhoven het op Saterdag, 10 Februarie 2018, ‘n Leerderberaad opleiding te Oudtshoorn bygewoon. Die opleiding was deur FEDSAS aangebied en hul doel…

Kwagga skitter met die Saksofoon

Kerwin Albertus, ‘n graad 11 leerder by Hoërskool Outeniqua in George, is deur die Trinity Guildhall Musiek Eksamenraad aangewys as een van die top nege presteerders in Suid-Afrika. Hy het…

Glenwood High Junior Prize Giving

The annual Glenwood High School Junior Prize Giving took place on Thursday 22 February 2018 in the

Hoërskool Outeniqua Opedag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/GH-Opedag-Ad-2018.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Hoërskool Nelspruit algehele toppresterende skool in die Ehlanzeni-distrik

Die onderwysdepartement se jaarlikse Ehlanzeni-distrikprysuitdeling is vroeër die maand by Hoërskool

Edgemead High School Top achiever for 2017

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Edgemead High School Top achiever for 2017 Thamera Naicker was awarded a certificate from The Metropole North Education District for being the top achiever of the Class…

Hoërskool Nelspruit wys top 10 akademiese presteerders aan

Hoërskool Nelspruit het onlangs die top 10 akademiese presteerders in elke graad na aanleiding van hul punte van die vierde kwartaal van 2017 aangewys. Gr.12 (2017 se gr.11’s) (Foto heel…

Hoërskool Punt in Mosselbaai geniet hul Punt Natuurlewestap

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Punt-Natuurlewestap-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][et_pb_text] Vrydagmiddag, 9 Februarie, het 2 skoolbussies met 32 baie opgewonde leerders (waarvan 24 Gorries) vertrek na…

Pietermaritzburg Girls’ High honouring its pupils with academic awards

Pietermaritzburg Girls’ High School recently held its annual Academic Awards ceremony honouring the

Parklands College – Matric Results 2017

Parklands college was named in the top 20 Schools in the Western Cape and in the top 10 in the district for 2017 matric marks.

Hoërskool Outeniqua se PraatSaam-kampioene

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die volgende leerders van Hoërskool Outeniqua in George, het as wenners en naaswenners uit die stryd getree tydens die PraatSaam Debatskompetisie wat met…

Hoërskool Langenhoven se ampsdraers van VRL verkies

Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is van links: Anru van Schalkwyk (Tesourier), Radandt Malherbe (Ondervoorsitter), Janique Gerber (Voorsitter) en Andrie Swart (Sekretaresse).…

38 Jaar van Klofie-Sukses

Baie geluk aan die ouers, leerders en personeel van die 2017 matrikulante met uitstaande resultate.

Laerskool Mooirivier se top akademiese presteerders

Die volgende drie Tokkies was volgens hulle promosiepunte die beste akademiese presteerders in 2017.

Hoërskool Ermelo hou Akademiese Lourierfunksie

Op Maandagaand 29 Januarie 2018, het EHS hulle jaarlike Akademiese Lourierfunksie gehou, gebasseer op die einde van verlede jaar se prestasies. Die leerders is beloon vir onder andere besondere akademiese…

Hoërskool Langenhoven op Wes-Kaap Onderwysdepartement se top 10

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Dasse is baie bevoorreg dat daar sewe matriekleerders van 2017, 9 plekke op die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) se top 10 vakmerietelys behaal. Lize-Mari Marais is eerste in…

Hoërskool Lanhenhoven verwelkom nuwe onderwysers

Twee nuwe personeellede het vanjaar by Hoërskool Langenhoven aangesluit. Hulle is van links, me. Malandi Oosthuizen (graad 8 en 9 Wiskunde) en me. Renette Symington (graad 8 en 9 Huistaal).…

Groot eer vir Dasse se Lize-Mari Marais

Lize-Mari Marais, topmatriekleerder van Hoërskool Langenhoven in 2017, het die skool se naam hoog gehou deur op die hoogste gebied, puik te presteer! Lize-Mari behaal ‘n gemiddelde prestasie van 95.3%,…

HOËRSKOOL LANGENHOVEN IN RIVERSDAL SE TOPPRESTEERDERS IN 2017

Op die foto verskyn die toppresteerders van die Hoërskool Langenhoven in elke graad na afloop van die Desember-eksamen. Van links: Sunica Tesner; graad 8 (90.8%), Nadia Enslin; graad 9 (95.8%),…

Ligbron Akademie vereer hul Top 10 Akademiese Presteerders 2017

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is onlangs aangewys.  Hierdie

Leerders in Mpumalanga Top 20 vir Junior Afrikaanse Olimpiade

Van verlede jaar se graad 8’s en graad 9’s, van die Hoërskool Ermelo,  het aan die ATKV Junior Afrikaans

Kimberley Boys High School 2017 matric achievers

The 2017 matrics of Kimberley Boys High School performed very well during their final exams. They achieved a 94,6% pass rate, 69% Bachelor’s degree passes and 100% subject passes in 9…

Erries presteer in Gert Sibande

Die top presteerders van Hoërskool Ermelo se 2017-matrieks is onlangs bekend gemaak en soos

Matriekuitslae 2017

Met byna 400 onderskeidings en skitterende vakgemiddeldes, beklee Monnas Top Parallel

Hoërskool Noord-Kaap verwelkom hul nuwe personeel

Voor vlnr:  Ms Anastasia Sayed – English First Additional Language Ms Tasneem Mohamed – English Home Language Me. Nicole Topkin – Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal Ms Samantha…

Ligbron in Ermelo ontvang verskeie toekennings

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo ontvang verskeie toekennings tydens die Gert Sibande

Hoërskool Punt in Mosselbaai verwelkom die proefstudente van 2018.

Hoërskool Punt in Mosselbaai verwelkom die proefstudente wat huidiglik by HS Punt proef. Agter:  Mnr Myburgh Linde Voor vlnr:  Me Stephani Snyman, Me Elizna Sauer, Me Lara Bothma, Me Sune…

Laerskool Newton in Kimberley verwelkom hulle nuwe Graad1’s

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/01/Laerskool-Newton-verwelkom-hulle-graad-1s-9.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/01/Laerskool-Newton-verwelkom-hulle-graad-1s-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/01/Laerskool-Newton-verwelkom-hulle-graad-1s-8.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…

Hoërskool Uitsig, Centurion, proud on excellent matric results

Congratulations Chillies on a 96 % pass rate.  We are extremely proud of each learner that succeeded in the 2017 matric exams.  You are all achievers in our eyes. Our…

CVO Gromar behaal uitstekende matriek-uitslae

CVO Gromar van Groblersdal in Mpumalanga, behaal uitstekende matriek-uitslae.  Die CVO_kandidate

Leerlinge van CVO Gromar, word vereer by BCVO glansgeleentheid

Verlede Vrydag aand, die 12 de Januarie 2017 is 2 leerlinge van CVO Gromar Privaatskool vereer by ‘n

Nuwe personeellede van HS Strand 2018

Die volgende nuwe personeel het vanjaar by HS Strand aangesluit: Van links na regs: Leana du Toit( NW, Wisk),  Iwaan Schell (Tegnologie, LO), Lorinda van Wyk (Skeppende Kuns, Musikale Teater),…

Vier 2017 matrieks van Hoërskool Robertson behaal A-gemiddeldes

Baie geluk aan ons vier matrieks wat A-gemiddeld in die Gr.12 NSS Eksamen behaal het.

Hoërskool Punt in Mosselbaai verwelkom nuwe personeel

HSP verwelkom graag die volgende personeel by die Punt-familie: Agter:  Me. Marie Skeen, Me. Liandre le Clus Middel:  Me. Jo-Mari van der Merwe Voor:  Me. Marlene Botha, Caro Barkhuizen

Die Afrikaanse Departement van HS Strand

HS Strand is een van die Top 20-skole in die land wat die meeste onderskeidings vir Afrikaans Huistaal in die Senior Sertifikaat eksamen behaal het. Die skool het 34 leerders…

Hoërskool Outeniqua, George, se leerders is op merietelys

Vir die tweede agtereenvolgende jaar is die Hoërskool Outeniqua baie trots dat twee van hulle leerders op die Wes-Kaap se merietelys is. Hulle sal op 11 Januarie die voorreg geniet…

Roodies behaal puik matriekuitslae!

Baie geluk aan Roodepoort Hoërskool se matrieks van 2017 met puik uitslae! Voorspoed vir

Hoërskool Outeniqua in George se top matrieks by Leeuwenhof

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/01/Leewenhof-2-met-Helen-Zille.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][et_pb_text] Vir die tweede agtereenvolgende jaar is die Hoërskool Outeniqua baie trots dat twee van ons leerders…

Hoërskool Upington Matrieks doen dit weer!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die jaar 2017 is by Hoërskool Upington afgesluit op ‘n hoë noot met die jaarlikse Nasionale Senior Sertifikaat eksamenuitslae. Hoërskool Upington word aangewys as een van die…

Florries se Nel-Tweeling Slimstes onder die Slimmes!

FLORRIES SE NEL-TWEELING SLIMSTES ONDER DIE SLIMMES… en 100% slaagsyfer vir Florries

2017 Topmatrieks van Hoërskool Langenhoven, Riversdal

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] 20 A-gemiddeldes 15 B-gemiddeldes Aantal kandidate – 86 Kandidate geslaag – 85 157 vakonderskeidings Baie geluk met uitstekende uitslae! 2017 SE TOPPRESTEERDERS: 1 Lize Mari Marais –…