Laerskool Park redenaars
ATKV Redenaars 2018 Semi finaal se uitslae is bekend gemaak. Mienke Vorster van Laerskool Park in Mosselbaai het in die Top Tien geëindig van die Suid- en Oos-Kaap streek. Werklik…
Hoërskool Punt Kuns
Chanté van der Spuy van Hoërskool Punt in Mosselbaai het hierdie pragtige kunswerk geskep. Chanté in een van Punt se graad 11 kuns-leerders.
Dasse-personeel woon kongres by
Agt lede van Hoërskool Langenhoven in Riversdal se personeel en een personeellid van Laerskool Volschenk het vanaf 1-3 Junie ‘n Onderwyskongres (Summit) te Stellenbosch bygewoon. Education Summit is dié kongres…
Leerders van Laerskool Outeniqua presteer tydens Jong Musikante konsert
Baie geluk aan die volgende twee leerders van Laerskool Outeniqua in George wat pragtig presteer het tydens die Jong Musikante konsert wat aangebied is deur die George Munisipaliteit. V.l.n.r. Henco…
HOËRSKOOL PUNT ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2018
Baie geluk aan Marina Barnard (4de: Gr. 10 – 12 Huistaal onvoorbereid) en Lucia Pauw (1e: Gr. 8 – 9 Huistaal onvoorbereid) wat onder die Top 10 van die semifinale…
Glenwood High School Cambridge Learner Awards
One hundred and nineteen students from 46 schools in South Africa have received prestigious awards from
Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer by Radikale Redenaarskompetisie
Die volgende leerders van Hoërskool Noord-Kaap het aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem en baie goed presteer: Voor VLNR: Fadiel Green (A+) , Chanté Januarie (A+), Rethabile Sindi (A), Lurika Faber (A+),…
Learner of Northern Cape High School performs in De Beers English Olympiad
Silje Fredericks, a grade 11 learner from Northern Cape High, participated in the De Beers English Olympiad and received a silver certificate. Congratulations Silje!
Jan van Riebeeck maak geskiedenis
Hoërskool Jan van Riebeeck is sedert Julie 2017 ‘n Cambridge Associate School, wat beteken dat leerders van graad 10 – 12 die geleentheid het om ‘n internasionale kwalifikasie te verwerf.…
GLENWOOD HIGH SCHOOL LIFE SCIENCES OLYMPIAD 2018
23 Glenwood High School learners participated in the Life Sciences (Biology) Olympiad held on 15 March 2018 for
Laerskool Outeniqua Astro Quiz
Laerskool Outeniqua van George se Astro Quiz span, Super Nova, het deurgedring na die 3de rondte wat die 27ste Julie in Kaapstad sal plaasvind. Laerskool Outeniqua sal een van die…
Hoërskool Nelspruit Top 10 – Eerste kwartaal 2018
Hoërskool Nelspruit het onlangs die top 10 akademiese presteerders in elke graad aangewys na aanleiding van
Raunch Gertenbach borg Kwaggas se DUX Leerder
Rauch Gertenbach is sedert 2016 trots om jaarliks die gesogte toekenning van Hoërskool Outeniqua van George se DUX Beurs te borg. Hier verskyn Maryke Landman (links), ‘n Direkteur van Rauch…
Kimberley Boys’ High School Minquiz
A Kimberley Boys’ High School team took part in the Northern Cape Province Minquiz on 17 May. The team consisted of Luke Steele, Atlegang Mashilo and Norman Mabote. They were…
Hoërskool Outeniqua : Nedbank Ekonomie Opstel kompetisie
Baie geluk aan die twee trotse Kwagga beurswenners, Marc van der Merwe en Dihan Goussard, twee Ekonomie leerdes van Hoërskool Outeniqua in George. Hulle het ‘n voorlegging gaan doen aan…
Staande toejuiging vir HS Outeniqua se Vokale Ensemble
Die Vokale Ensemble van Hoërskool Outeniqua in George, het aan Curro Privaatskool se Koorfees (te Heiderand) vroeër vandeesmaand deelgeneem. Hulle het drie liedere gesing en die aand met ‘n staande…
HOËRSKOOL OUTENIQUA BY ATKV-DEBAT STREEKUITDUNNE
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Seniors voor: Craig Bredenkamp, Marionne Nel, Jani Gerber, Emma Cronjé, Rhodé Ferreira en Melt van der Westhuizen Agter: Reynard Janse van Rensburg, Dawid Fölscher,…
14 leerders van Hoërskool Outeniqua in ATKV Redenaars semi-finaal.
Veertien Kwaggas van George het die semi-finaal in die ATKV Redenaars bereik. Agter: Carina Duvenhage; Elizma Beyleveld; Craig Bredenkamp; Marné van der Merwe; Elle Engelbrecht; Mia Clark. Voor: Marchell Barnard; Cherissa…
Point High School at Museum Speech Evening
During the Museum Speech evening on 16 May, Amor Hall, a Grade 11 English First Additional Language learner at Point High School, has been selected to take part in the…
Leerders van Hoërskool Punt na ATKV Debat semi-finaal
Hierdie span is die enigste 2 van HS Punt se junior en senior debatspanne wat deurgedring het na die ATKV semi-finaal. Hulle neem weer op Saterdag 2 Junie in George…
Debateerders hou skoolHoërskool Langenhoven se naam hoog
Die streeksuitdunrondte van die ATKV se debatskompetisie, het op Saterdag, 21 April in Hoërskool Langenhoven se skoolsaal plaasgevind. Die Dasse het hulle baie goed van hulle taak gekwyt en twee…
Redenaars maak Hoërskool Langenhoven trots!
Die streeksuitdunne in die ATKV se redenaarskompetisie, het op Saterdag, 10 Maart in Oudtshoorn plaasgevind. Hoërskool Langenhoven se Dassse het behoorlik “gekook” en nie minder nie as vyf Dasse het…
Musikante van Laerskool Outeniqua neem deel aan Jong Musikantekonsert
Baie geluk aan Carla Krüger en Henco Bester van Laerskool Outeniqua in George wat genooi is om aan die Jong Musikantekonsert op 1 Junie deel te neem. Carla het ‘n…
Hoërskool Punt presteer in Junior Chef kompetisie
Hoërskool Punt van Mosselbaai het deelgeneem aan die Gastao’s Junior Chef kompetisie, aangebeid deur Francois Ferreira Academy. Punt spog met ‘n eerste plek, Mariaan Coetzee en ‘n tweede plek,Teaca Bronkhorst.
Aanstelling van nuwe bemarker – HS Strand – Anso Kemp
Meer inlingting oor Anso Kemp * 1992 – Matrikuleer by HS Strand (Speel vir skool se 1ste Netbalspan 1990-1992) * 1993-1994 – Studeer by Boland Kollege Stellenbosch * 1995-2002 –…
Hoërskool Outeniqua leerders presteer in Poort-Skryfkompetisie
Hoërskool Outeniqua in George spog vanjaar met twee leerders wat besonder goed in die jaarlikse landswye Poort-Skryfkompetisie presteer het, nl. Marizyl Marais (gr.12) en Annika van Santen (gr.10). Marizyl se…
Laerskool Outeniqua se “Team Super Nova” wen eerste rondte van Astro Quiz
Baie geluk aan die “Team Super Nova” van Laerskool Outeniqua in George, wat die eerste rondte van die Astro Quiz gewen het met ‘n wonderlike telling van 30/27. Hulle sal…
Hoërskool Outeniqua bied hul jaarlikse Wear Art aanbieding
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Outeniqua in George se Ontwerp Departement het op 19 April hul jaarlikse Wear Art aanbieding gehou in die Creare Saal van die…
Hoërskool Noordkaap leerders se skryfstukke in Poort -2018
Die volgende leerders se skryfstukke is gekies om in Poort – 2018 gepubliseer te word. Poort – skryfkompetisie word jaarliks deur SA Akademie vir Wetenskap en Kuns aangebied. Miecke Muller, …
Hoërskool Punt neem deel aan ATKV-Debat in Riversdal
HSP van Mosselbaai het op 21 April 2018 by Hoërskool Langenhoven in Riversdal aan die ATKV Debatskompetisie se eerste rondte deelgeneem en uitstekend gevaar. Hoof foto vlnr: Lorenne Warney, Janade…
Hoërskool Punt in Mosselbaai se fotografieklub kamp in Agulhas
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die fotografieklub het die afgelope naweek hul jaarlikse uitstappie in Agulhas gehou. Hulle het baie geleer en die naweek terdee geniet met pragtige fotos as bewyse daarvan. Die klub is…
Die Suid-Kaap Skrywersgilde ken ‘n merietbeurs aan Bianca de Swardt van Hoërskool Punt toe
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Suid-Kaap Skrywersgilde het ‘n merietbeurs aan Bianca de Swardt van HS Punt toegeken. Die beurs behels ‘n werkswinkel in kreatiwiteit vir skrywers…
St Charles College grade 5 Science Lesson
During their Science lesson earlier this week, the Grade 5 boys of St Charles College, spent some time learning how to use a microscope. Photo on top: Ross Houghting Photo…
HS Velddrif Top 5 leerlinge in elke Graad vir die 1 ste Kwartaal 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.98″ background_layout=”light”] Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.98″ show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” fullwidth=”off” db_image_max_width_tablet=”51″ db_image_max_height_tablet=”501″ db_image_row_spacing_tablet=”51″ db_image_object_fit=”initial”…
Oud-Errie, spog met taal-prestasie na Mpumalanga-prysuitdeling
Amanda du Toit, Hoërskool Ermelo-matrikulant van 2017, en Dux-leerder vir 2017, is tydens die
Hoërskool Waterkloof leerders verkies tot SA Fisiese Wetenskapspan
Twee leerders van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is verkies om die Suid-Afrikaanse Fisiese
Grenville students attended Targeting Talent Programme
Grenville High students attended a Targeting Talent Program (TTP) at Wits University during
Hoërskool Cradock oud-skoliere presteer
Die afgelope week is CHS oorval met opwindende nuus en gebeure, nie slegs van ons huidige leerders
Northern Cape High School learners participated in writing competition
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] These learners from Northern Cape High participated in a writing competition presented by the Kimberley libraries and did extremely well. Front: Rethabile Sindi (Diamond –…
Hoërskool Upington Redenaars op pad na Semi-Finaal
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Upington spog met 3 leerders wat op pad is na die semi-finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie wat in Junie in Kimberley plaasvind. Die…
Glenwood High School – Learner Awards
The Cambridge Outstanding Learner Awards for the two examination series for 2017 has been announced.
Florries neem deel aan Wiskunde Olimpiade
59 Leerders van Hoërskool Florida het aan die eerste rondte van die Wiskunde Olimpiade deelgeneem het op
HS Strand – Hamlet by Arts Cape
HS Strand se Engels Huistaal-matriekleerders het vandag Hamlet gaan kyk by die Artscape. Wat ‘n heerlike manier om die kwartaal mee af te skop.
Hoërskool Florida spog met hul nuwe studente-onderwysers
Hoërskool Florida verwelkom sy nuwe studente-onderwysers
Erries verwelkom student-onderwysers
Hoërskool Ermelo is opgewonde om twee nuwe onderwysstudente by EHS te verwelkom vir hul proeftydperk wat
Oorhandiging van Suidooster-skoolkoerant – 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die eerste 2018-uitgawe van die Suidooster-skoolkoerant is vandag aan die skoolhoof mnr. Danie Malan, oorhandig. Op die eerste foto verskyn van links na regs: Ariana Uys, Marco…
Top 3-kandidate – Akademies van HS Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] HS het hul aanvullende prysuitdeling in die skoolsaal gehou waar die Top 3 leerders in elke graad (volgens Nov. 2017 se prestasies) aangewys is. 2017…
Ligbron-matriekuitslae verbeter na afloop van hermerk
Nog twee matrikulante van Ligbron Akademie vir Tegnologie slaag met sewe onderskeidings elk na afloop van die
Hoërskool Outeniqua leerders finaliste vir ekonomie opstel kompetisie
Baie geluk aan Dihan Goussard en Marc van der Merwe van Hoërskool Outeniqua in George wat aangewys is as finaliste vir die Nedbank Ekonomie opstel kompetisie. Hulle moet nou ‘n…
Somerstrand College prefects for 2018
Please find attached the photo of our Prefects for 2018. Back: From left to right – Jachin Klaasen, Bianca Groenewald, Adriaan du Plessis , Klara Botha Front: From left to…













