)

Aanstelling van nuwe bemarker – HS Strand – Anso Kemp

Meer inlingting oor Anso Kemp

*  1992 – Matrikuleer by HS Strand (Speel vir skool se 1ste Netbalspan 1990-1992)

*  1993-1994 – Studeer by Boland Kollege Stellenbosch

*  1995-2002 – Bemarker by Saambou Bank

*  2002-2012 – Sekretaresse/PRO by Hoërskool Parel Vallei

*  2013-2018 – Eie besigheid – Extreme Netball (Netbalklinieke aangebied reg oor ons land)

*  2016 – Ontvang my Internationale Skeidsregtersgradering Netbal

*  2017 – Bevoorreg om die finaal tussen Australië vs NZ te skeidsreg by die o.21-Wêreldbekerkampioenskappe

*  10 April 2018 – Bemarker HS Strand

*  Gelukkig getroud – 2 dogters: graad 11 in HMS Paarl, en graad 7 in LS De Hoop

*  Woonagtig in Strand

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal