Baie geluk aan ons vier matrieks wat A-gemiddeld in die Gr.12 NSS Eksamen behaal het. Hulle is op die foto bo v.l.n.r.: Corné Lourens, René Wentzel, Jaco Vermeulen en David Du Preez.
Baie geluk ook aan Corné Lourens wat ons DUX-Leerling is met 84,8%.