)
DASSIE EERSTE OP WKOD TOP 10

Hoërskool Langenhoven van Riversdal is baie bevoorreg dat Janique Gerber, hoofdogter van 2018, eerste op die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) se top 10 vakmerietelys vir Verbruikerstudie is.

Uitnodiging Jan van Riebeeck

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.19.9″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2019/02/Uitnodiging-Jan-van-Riebeeck.jpg” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Hoërskool Outeniqua : RTT leerder skitter!

p 31 Januarie het IITPSA (Institute of Information Technology Professionals of South Africa) hul algemene jaarvergadering in Kaapstad gehad. Tydens die geleendheid is die beste RTT en IT leerder vir…

HSt John’s Gr 5’s had their first robotic lesson

The St John’s D.S.G. Grade 5 girls recently had their very first robotics lesson, and built robotic snails, complete with flashing lights, which they activated by syncing their tablets with…

Grenville High School World read aloud day

On Friday the 1st of February Grenville High School from Rustenburg, celebrated World Read Aloud Day. Pictured above: Jasper  Lear  

Erries word vereer vir Akademiese prestasies

Op Maandag, 21 Januarie, het Hoërskool Ermelo die jaarlikse Akademiese Prysuitdeling aangebied op grond van die akademise prestasies wat behaal is deur die loop van 2018. Dit is altyd ‘n…

Pietermaritzburg annual Academic Awards

Pietermaritzburg Girls’ High School from Pietermaritzburg, held its annual Academic Awards ceremony today honouring the efforts of its pupils throughout the 2018 academic year. Kelsey Hearder and Taylan Mornet were…

Nellies die beste in distrik!

Hoërskool Nelspruit se onderwysers en leerlinge is tydens die afgelope Ehlanzeni-distrikprysuitdeling vereer vir hul besondere prestasies. Die skool is as algehele toppresterende skool in die distrik en provinsie aangewys. Baie…

HOËRSKOOL LANGENHOVEN SE TOPPRESTEERDERS

Op die foto bo: verskyn die toppresteerders van Hoërskool Langenhoven van Riversdal in elke graad na afloop van die November-eksamen. Van links: Rosa van Zyl; graad 8 (92.7%), Jana van…

Point High School Grade 10 Consumer Studies

The grade 10 Consumer Studies class from Point High School in Mossel Bay, had their first experience of the practical side of this subject! Pictured above: Chané Apples, Leandri van…

Errie-matrikulant ontvang prys

Jenna Lewis, matrikulant van Hoërskool Ermelo in 2018, is op Vrydag 18 Januarie beloon met die toekenning vir die beste student vir Geskiedenis in die Gert Sibande-streek. Jenna het ‘n…

Ligbron Top 10 Akademiese Presteerders

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo is op Maandag, 14 Januarie, aangewys. Hierdie leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal…

Ligbron het beste akademiese prestasies in die Gert Sibande Distrik

Tydens die onlangse Gert Sibande Streek Prysuitdelingsfunksie wat op Vrydag, 18 Januarie, plaasgevind het is Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo aangewys as die skool met die beste Akademiese prestasies…

2018 Kwagga top matrieks by Leeuwenhof

Hoërskool Outeniqua in George is baie trots daarop dat twee van hul matriekleerders weer na die premierswoning, Leeuwenhof, in Kaapstad genooi is. Nina Augustyn is vanjaar op die Wes-Kaap se…

Laerskool Nelspruit – Meriete toekennings 2018

Laerskool Nelspruit – Meriete toekennings 2018 (Fotos aangeheg) . Sal fotos stuur in 4 afsonderlike e-pos boodskappe. Laerskool Nelspruit het my sy leerders wat die afgelope jaar presteer het in…

2018 Matrikulant van Privaatskool Hoëveldrif presteer

Marna Ernst, 2018 matrikulant van Privaatskool Hoëveldrif, het tydens die IEB (onafhanklike eksamenraad) eksamen drie onderskeidings en vyf 6’e verwerf. Sy het in BCVO ’n tweede beste prestasie in Wiskunde…

Outstanding results for LOGOS’ 1st NSC Exams (2018)

With a 100% pass rate candidates attained 8 “A” symbols, 9 “B”s, 7 “C”s and 4 “D”s between the four of them. They were all PURE MATH students, and three…

HSDA MATRIEKS PRESTEER!

Talle matrikulante het gesug van verligting nadat die senutergende gewag vir die klas van 2018 verby is. Die matriekuitslae is op Vrydag 4 Januarie 2019 landswyd bekendgemaak. Hoërskool De Aar…

100% Matriekslaagsyfer vir Ligbron

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo is tydens die Provinsiale Prysuitdelingfunksie vir die 2018 matriekuitslae van Mpumalanga vereer vir hulle 100% slaagsyfer. Voorwaar ‘n skool waarop Suid-Afrika trots kan wees!…

Edgemead High School 2018 matric results

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.18.7″] Congratulations to our matric Class of 2018 on a fantastic set of results. As well as our Dux learner Kaedi Mostert who achieved a 7 distinctions…

Hoërskool Punt behaal puik slaagsyfer in 2018 matriek-eindeksamen

Hoërskool Punt van Mosselbaai het hul top kandidate tydens die 2018 matriek-eindeksamen bekend gemaak. • Mareli Schoeman behaal 8 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 91,4% • Marina Barnard behaal 7…

Hoërskool Florida trots op 2018 se matriek-uitslae

Hoërskool Florida is baie trots op die uitslae van die matrikulante van 2018. Hulle spog met `n slaagsyfer van 99,16%. 75% Van Hoërskool Florida se matrieksslaag met Baccalareus graad! Die…

Pietermaritzburg Girls’ High School Matric Class of 2018

Congratulations to the Pietermaritzburg Girls’ High School Matric Class of 2018 on achieving a 100% pass rate in their NSC final examinations. We are proud to announce that 97% of…

Hoërskool Nelspruit Matriek-uitslae 2018

1. Aantal kandidate: 267 2. Slaagsyfer: NHS = 100% Mpumalanga = 79,0% 3. Gemiddelde % per leerling: 65,6% 4. Universiteitsvrystelling: NHS = 84,3% Vrystelling na Tersiêre inrigtings: NHS = 100%…

Hoërskool Ermelo se 2018 matriekuitslae maak Erries trots

Die 2018 matriekgroep van EHS het, soos dit die Erries betaam, goed presteer tydens die NSC-eindeksamen. EHS-leerders spog met Baccalaureus van 73% en 21% wat kwalifiseer vir verdere tersiêre opleiding.…

Hoërskool Oudtshoorn trots op 2018 se matriek-uitslae

Hoërskool Oudtshoorn se 2018-matrieks het geskitter met 14 leerders wat met A-gemiddeldes spog! Die toppresteerders is Carla Swart met ‘n gemiddeld van 90,43%. Die ander leerders met A-gemiddeldes is Kabelo…

Stefanie Kolbé Primêre Skool Outeniqua se top Gr 6 akademiese presteerder

Baie geluk aan Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua wat die Christiaan de Kock trofee verwerf het as top akademiese presteerder in Gr 6. (Foto: Mariëtte Landman)

Primêre Skool Outeniqua wys Gr 7 se top akademiese presteerders aan

Primêre Skool Outeniqua se Gr 7 Top Akademiese Presteerders van 2018 is Carla Krüger (Dux leerder), Marseilles Naudé (tweede) en Abigail Olivier (derde). V.l.n.r. Carla Krüger (Dux leerder), Marseilles Naudé…

CAMBRIDGE OPEN TO GIRLS

Glenwood High School is an approved selected School, which offers Cambridge Assessment International Education. Glenwood now offers this unique opportunity of up to date, quality education of the highest international…

Hoërskool Oudtshoorn skitter by Wiskunde Olimpiade

Tydens ‘n Nasionale Wiskunde Olimpiade vir alle graad 8-9 leerders in SA is die top tien van elke skool landswyd vergelyk met mekaar. Hoërskool Oudtshoorn het eerste gekom in hierdie…

Hoërskool Nelspruit Wiskunde-boffins is tops in Mpumalanga

Twee leerders van Hoërskool Nelspruit is onlangs as toppresteerders in die provinsie aangewys nadat hulle vroeër die jaar aan die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade deelgeneem het. Phillipa Marais is derde in…

Primêre Skool Worcester 2018 prysuitdeling

Foto bo: Lara de Wet (gr.7) is tydens die jaarlikse prysuitdeling aangewys as Dux-leerling van 2018. Baie geluk aan al die presteerders!  

Worcester Gimnasium prysuitdeling 2018

Worcester Gimnasium se hoogste toekennings, naamlik die Venter/Kruger, Hans Rabie en Dux-toekennings is vanjaar toegeken aan die volgende leerders: Venter/Kruger trofeevir veelsydigheid vir meisies is toegeken aan Elmarie van der…

Laerskool Mooirivier leerder Gr 4 wenner in Nasionale WOW-spelfeeskompetisie

Anienke Herbst is die gr. 4-wenner van die Nasionale WOW-spelfeeskompetisie. Die kompetisie is op 20 Oktober by die Universiteit van Stellenbosch gehou en sy het die beste spellers van al…

RADANDT VAN DASSE PALM AKADEMIESE TROFEES IN

Radandt Malherbe, toppresteerder van graad 12 en hoofseun van Hoërskool Langenhoven vir 2018, staan trots tussen sy ouers, Francois en Anchen Malherbe, by al sy toekennings wat hy tydens die…

Laerskool Muldersdrif by RACA Eisteddfod

Blyde Schoeman, Gr 5EV in Laerskool Mulderdrif, het onlangs by die jaarlikse RACA Eisteddfod Mullies se naam hoog gehou. RACA is die grootste Eisteddfod van sy soort in die land…

EHS-Landbouleerders geniet prakties

Op Woensdag, 17 Oktober, het die graad 11-Landboubestuur-leerders van Hoërskool Ermelo, hul finale praktiese evaluering gehad by Me. Denise Cook op die plaas Bloemfontein. Die leerders is geëvalueer op sekere…

Laerskool Park Gr 6 top tien 3de kwartaal

Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 6-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige

Graad 5 Top Tien 3de kwartaal, Laerskool Park

Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 5-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige akademiese uitslae behaal. Die volgende leerders is onder die Top 10 vir die…

Laerskool Park Gr 4 top tien 3de kwartaal

Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 4-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige

HSDA learner Northern Cape Ambassador

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] Nicholaas Malan, a grade 9 learner of DAHS, was selected to attend Children’s Parliament during the September holidays in Limpopo. This initiative is a project of…

Hoërskool De Aar leerders presteer by Eskom Expo

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] Die Nasionale kompetisie van die Eskom Expo for young Scientist het gedurende die vakansie in Johannesburg plaasgevind. Drie van HSDA se leerders het die voorreg gehad…

Hoërskool De Aar maak hul Top 10 presteerders in Graad 10 bekend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] HSDA het onlangs hul top 10 akademiese presteerders in Gr 10 aangekondig. Amey Duvenhage 75%, Anlie Human 76.43%, Ogiya Madyo 67%, Clodelle Menne 81.29%(2de), Montelle Booysen…

Hoërskool De Aar maak hul Top 10 presteerders in Graad 9 bekend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] HSDA het onlangs hul top 10 akademiese presteerders in Gr 9 aangekondig. Marlu de Klerk 81.33% (3de), Megan Bosman 86.56% (1ste), Chandrey Geyser 77.89%, Kayla Blom…

Hoërskool De Aar maak hul Top 10 presteerders in Graad 12 bekend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] HSDA het onlangs hul top 10 akademiese presteerders in Gr 12 aangekondig. Nomtha Thobi 78% (1ste), John-Paulo Sequeira 75.57% (3de), Likhona Macklein 76%(2de), Laurika Leeuw 69.43%,…

Hoërskool De Aar maak hul Top 10 presteerders in Graad 8 bekend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] HSDA het onlangs hul top 10 akademiese presteerders in Gr 8 aangekondig. McKaylin Viljoen 84%, Ize-Mari Ebden 84.78%, Abigail Struis 81.78%, Courtney van Syfer 82.67, Waldo…

Hoërskool De Aar maak hul Top 10 presteerders in Graad 11 bekend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] HSDA het onlangs hul top 10 akademiese presteerders in Gr 11 aangekondig Mari Pretorius 76.29%, Surina le Roux 82.86%, Enchanté du Preez 85.86% (2de), Courtney Campbell…

HNK debatspan presteer by Dink-of-Sink Debatkompetisie

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Noord-Kaap se debateerders het die afgelope naweek aan die Nasionale Rondte van Volksblad en Afriforum se Dink-of-Sink Debatskompetiesies in Johannesburg deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar…

Point High School Prize-giving 2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Point High School from Mossel Bay recently presented their prize-giving. Special Honorary Colours was awarded to Thomas Barker. Thomas has been awarded the Springbok Scout Top…

Erries spel weereens goed

Hoërskool Ermelo wens Simoné Beyer en André Strauss geluk met hul prestasies tydens Saterdag, 20 Oktober, se deelname aan die Nasionale WOW-Spelfees te Stellenbosh. Albei het besonder goed presteer. André…