Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo is tydens die Provinsiale Prysuitdelingfunksie vir die 2018 matriekuitslae van Mpumalanga vereer vir hulle 100% slaagsyfer.
Voorwaar ‘n skool waarop Suid-Afrika trots kan wees! Vanjaar kon slegs 26 uit die 556 skole daarin slag om al hulle matrieks suksesvol deur matriek te kry. Slegs 8 van hierdie 26 skole het meer as 100 matrieks gehad. Nege van hierdie 26 skole het vanjaar minder as 30 matrieks gehad.
Die Liggies (169 kandidate) en George Hoffmeyer (6 kandidate) is die enigste vorige model C-skole in die Hoëveldstreek (Gert Sibande) wat die 100% kerf bereik het.
Die Liggies het weereens bevestig waarom hulle ‘n eerste keuse skool is vir Akademiese presteerders, met puik Wiskunde en Wetenskap uitslae. Soos die afgelope jare is hierdie 2 vakke weereens onder die Top 3 in Mpumalanga bereken op die aantal onderskeidings wat die Liggies ontvang het.
As daar gekyk word na die persentasie leerders wat eindig met ‘n punt bo 50% is Ligbron tweede beste in Wetenskap (81%leerders het bo 50%) en die beste in Wiskunde (91% leerders het bo 50%). Ligbron het ook vir die vyftiende agtereenvolgende jaar gee druipelinge in Wiskunde nie.
The top subjects with number of distinctions and averages are as follow:
Accounting – 7 distinctions – 75% average
Afrikaans FAL – 18 distinctions – 67.12% average
Mathematics – 15 distinctions – 66.24% average
Construction – 2 distinctions – 67.92% average
Fitting and Turning – no distinctions – 67% average
English FAL – 4 distinctions – 64.35% average
Science – 18 distinctions – 62.92 average
Tourism – 2 distinctions – 62.64 average
Two learners each achieved 7 distinctions:
Three learners each achieved 6 distinctions:
The following learners each achieved 5 distinctions:
Christian Klingenberg – Mathematics 88%, Physical Science 87%, Civil Technology 89%, EGD 85% and LO 85%.
Marius Ferreira – Mathematics 87%, English FAL 83%, Accounting 84%, Physical Science 82% and LO 85%.
Fama Diallo – Afrikaans FAL 88%, Mathematics 87%, LO 83%, Life Science 82% and Physical Science 83%.
Atiyyah Omarjee – Afrikaans FAL 88%, Mathematics 87%, LO 89%, Physical Science 88% and Life Science 80%.
Muhammed Jassat – Eng HL 81%, Afrikaans FAL 83%, LO 85%, Mechanical Technology 86% and Physical Science 80%.
Sabeehah Mogalia- Afrikaans FAL 80%, LO 93%, Physical Science 87%, Life Science 86% and Business Studies 80%.
Four Liggies each achieved four distinctions: Nicola Meyer, Lyuanda Ngcobo, Nomcebo Mavimbela and Sammy Magadulele.
In total the Liggies achieved 125 distinctions and 196 B symbols, of which many are 78 or 79 percentages.
A total of 119 of the 169 matrix’s received university exemption (70.4%).