100% Matriekslaagsyfer vir Ligbron
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo is tydens die Provinsiale Prysuitdelingfunksie vir die 2018 matriekuitslae van Mpumalanga vereer vir hulle 100% slaagsyfer. Voorwaar ‘n skool waarop Suid-Afrika trots kan wees!…








