[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]
Hoërskool Noord-Kaap se debateerders het die afgelope naweek aan die Nasionale Rondte van Volksblad en Afriforum se Dink-of-Sink Debatskompetiesies in Johannesburg deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar en ‘n algehele 2de plek behaal. Baie geluk aan die leerders met hierdie puik prestasie!
Foto vlnr: Miecke Muller, Tatum du Plessis en Lurika Faber saam met Mev Nerina van Zyl wat (afrigter).
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]