)
Longacres Private School – Grade 1’s first day 2021

Long Acres Private School, Langebaan, se Graad 1’s 2021: Eerste dag! Grade 1 2021: First day! Long Acres is só trots op hul jong leerders! Well done for being so…

Paarl Boys’ High learners selected for SA Senior Debating Team

Foto’s vlnr: Joshua Hendricks en Nathan Fobian Paarl Boys’ High learner Joshua Hendricks was again selected for the SA Senior Debating Team and Nathan Fobian was selected for the second…

Two-week delay in reopening of schools

The basic education department on Friday confirmed that the reopening of schools has been postponed to February 15. “Given the pressure experienced by the health system in the past few…

Hoërskool DF Malan leerder skitter in Oppie Tong Af Redenaars-kompetisie

Dirk Hagen van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het tydens die Oppie Tong Af Redenaars-kompetisie in die Top Tien Nasionaal geëindig van 400 deelnemers landwyd. Hulle het in die finaal…

Hoërskool Strand oud-leerder presteer

Hoërskool Strand is trots op ons hoofseun van 2018, Danie Theron, wat die volgende toekennings in sy tweede jaar van Siviele Ingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch (2020) ontvang het:…

Hoërskole Punt en Pietersburg vier eeufees saam

Hoërskool Pietersburg (PHS) vier vanjaar saam met Hoërskool Punt (PHS of HSP) hul eeufees! Die hoofleiers van die 2 skole het by die skool ontmoet en daarna gaan koffie drink…

Camps Bay learners receive Lifeguard Award

Three of Camps Bay High School’s learners who will be in Grade 11 in 2021 recently received their Lifeguard Award (LA) having completed the training requirements to become Lifeguards for…

Camps Bay learner’s artwork to form part of Blood Lions #800 Lions Campaign

Drew Goldie, who will be in Matric at Camps Bay High School in 2021, has had an art piece that she made for the #800Lions Campaign selected to be part…

Hoërskool Punt leerder presteer in Gholf

The 2020 ladies’ champion of the Mossel Bay Golf Club is the rising star from Point High School. At the age of 15 she has already recorded impressive victories in…

Paul Roos Gymnasium learners succeed in Science

Several PRG learners took part in an online version of this prestigious competition. In total Paul Roos brought home 1 gold medal (Alexander van der Merwe), 6 silver medals and…

Hoër Jongenskool Paarl onderwysers presteer

Foto vlnr: Stefan van Hansen (Onderwyser van die jaar), Corne van Tonder (Nuweling van die jaar), Wena Louw (Senior bestuur), Nollies de Vries (Senior bestuur), Derek Swart (Senior bestuur), Johan…

Hoërskool Strand VRL se bemarkingsportefeulje van 2020

Hoërskool Strand se VRL-bemarkingsportefeulje van 2020, Zounica van der Merwe (voorsitter), Ebert Wessels, Lisa Westraat en Durand van Deventer het onder leiding van ons skool se bemarker, mev. Anso Kemp,…

Hoërskool Strand atlete presteer

Foto vlnr: Marli Botha, Rejeanne Herbst, Christopher Smit en Anél Swart. Cailtin Isaacs was nie teenwoordig nie As gevolg van die Covid-19 pandemie kon die nasionale atletiekkampioenskap ongelukkig nie vanjaar…

Camps Bay High School Head of Drama helps keep Theatre alive

This past year has been a very challenging year for local theatre. Camps Bay HIgh School’s Head of Drama, Mr Sheldon Cross, is the Director of “This Moment, A Musical…

Paarl Girls’ High Grade 7 Artes Evening

The Paarl Girls’ High grade 7 Artes Evening was out of this world! Literally! The venue was decorated to look like outer space and the evening was hosted by space…

Hoërskool Langenhoven leerder presteer in Jaggeweerskiet

Marco Marx, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en ‘n junior van Eden Jaggeweerskiet, het puik in die Boland Ope presteer. Marco verwerf ‘n eerste plek in die…

Kyle Burns – ‘n oud-Arend op wie Hoërskool Strand baie trots kan wees

Kyle Burns, lid van die Gordonsbaai NSRI en 2018 Hoërskool Strand matriekulant, laat weereens sy alma mater baie trots voel. Vroeër die jaar is daar in die koerant berig van…

Hoërskool Langenhoven leerder ontvang sang-toekenning

Esmé de Wet, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het die Nellie du Toit Merietetoekenning vir Unisa graad 5 sang, verwerf. Slegs die leerder met die hoogste punt…

Hoërskool Punt leerders skitter by Snr Afrikaans Eerste Addisionele Taal-Olimpiade

Shanté Greyling en Handri Viljoen van Hoërskool Punt in Mosselbaai het aan die Senior Afrikaans Eerste Addisionele Taal-Olimpiade van 2020 deelgeneem. Beide die leerders behaal ‘n onderskeiding. Die uitslae was…

Hoërskool Strand leerder neem deel aan Swemkampioenskap

Martin Theron, gr.10-leerder by Hoërskool Strand, het gekwalifiseer om vanaf 15-18 Desember aan die senior Wes-Kaap Swemkampioenskap in Malmesbury deel te neem. Dit is ‘n baie mooi prestasie, aangesien die…

Tygerberg High School learner obtained 100% Mathematics average

Tygerberg High School is proud to announce that Amy Malgas (Gr. 10 E1) has obtained a 100% Mathematics average before the end of year exams! Well done, Amy! #TiereTrots

CAMPS BAY STUDENT WINS SECOND PRIZE IN ‘BEELD KREATIEWE-SKRYFKOMPETISIE 2020’

Camps Bay High School recognised as one of the Top 10 Afrikaans First Additional Language Schools in the country. One of Francois Kemp’s (a Matric student at Camps Bay High…

Edgemead High School 2021 Head Prefects

Congratulations to Edgemead  High School’s 2021 Head Prefects: HEAD PREFECT: Amy Baartman SENIOR DEPUTY HEAD PREFECT: Caitlin Bell DEPUTY HEAD PREFECT: Hlumelo Sigenu SENIOR PREFECTS : Zethu Mahobe, Siaan Heilbron, Leticha Du Plessis,…

Laerskool Hendrik Louw maak hoofleiers vir 2021 bekend

Laerskool Hendrik Louw het hulle leiers vir 2021 aangekondig. Baie geluk aan die volgende leerders wat as hoofleiers vir 2021 verkies is.  Hoofseun – Timothy van den Bergh, Hoofdogter –…

Paul Roos Gimnasium gee geskenke

Die nuwe Paul Roos Gimnasium (PRG) Societas-komitee vir 2020/2021 het sy eerste projek voltooi deur meer as 200 kersgeskenke te reël en af te lewer aan die graad R-, graad…

Camps Bay Staff honour fallen colleague

The Camps Bay High School Facilities Management Team took a moment this morning to remember their co-worker, Carol Lawrence, who passed away on 28 July 2020, after she lost her…

Hoërskool Robertson leerder Hoofdogter van Hugo Naudé Kunssentrum

Anje Marais van Hoërskool Robertson is verkies tot hoofdogter by die Hugo Naudé Kunssentrum in Worcester vir 2021. Sy neem Visuele Kommunikasie – Ontwerp as haar 8ste vak. Ingeskrewe leerders…

Camps Bay primary learners excel in Living Maths Olympiad 2020

Photo above left: Troy McWilliam; Right: Gold LM achievers Grade 6 and 7 learners from Ms Hayley Friend and Mrs Beth Hamber’s Maths Classes at Camps Bay Primary School recently…

Camps Bay High School learner excels at MTB Enduro Western Cape

Morgan Louw in Grade 10, Camps Bay High, did exceptionally well at the MTB Enduro Western Cape held in Durbanville on Sunday, 22 November 2020. The nature of the 2020…

Camps Bay High School’s Valedictory Service honours Second Generation learners and parents

Camps Bay High School continues to build on its legacy every year with second or even third generation pupils attending the school. Amongst this year’s Matric pupils, there were 8 current…

Hoërskool Strand Toutrekkers skitter by Wes-Kaap- en SA Senior Toutrekkampioenskap

Verskeie van Hoërskool Strand se junior toutrek-atlete het onlangs aan die Wes-Kaap Senior Toutrekkampioenskap in Robertson deelgeneem waar hul verskeie WP-spanne op senior vlak verteenwoordig het. Na ‘n harde kompetisie…

Hoërskool Robertson Gholfdag

Soos elke jaar was Hoërskool Robertson se gholfdag vanjaar weereens ‘n reuse-sukses. Almal het die dag baie geniet. Daar was leerders van Hoërskool Robertson, ouers van Hoërskool Robertson, oud-leerders van…

Hoërskool Robertson leerlingraad

Hoërskool Robertson het hul leerlingraad vir 2021 bekendgemaak. “Baie geluk aan die leerlingraad van 2021. Ons weet 2021 gaan ‘n baie suksesvolle jaar wees vir julle en Hoërskool Robertson.” “I…

Paul Roos Gimnasium verteenwoordig in die Cape Cobras Cubs-span

Dewalt Grové van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, is gekies vir die Cobras Cubs-span om deel te neem aan die Krieket Suid-Afrika streek-nuwelingetoernooi wat gedurende Januarie 2021 in Stellenbosch aangebied…

Suid-Afrika se enigste Latyn-student is in Paul Roos Gimnasium

Christian Hamman in Graad 12, Paul Roos Gimnasium, skryf vandag sy finale Latyn-vraestel as enigste matriek wat dié vak onder die beskerming van die Departement van Basiese Onderrig neem. Hy…