)

Hoërskool Strand VRL se bemarkingsportefeulje van 2020

Hoërskool Strand se VRL-bemarkingsportefeulje van 2020, Zounica van der Merwe (voorsitter), Ebert Wessels, Lisa Westraat en Durand van Deventer het onder leiding van ons skool se bemarker, mev. Anso Kemp, die volgende droom gehad:

“Ons droom is om mense betrokke te maak en trots te maak op ons skool. Dat elke Arend na die vlerke sal kyk en weet dis waar hy/sy nes kan skrop. Dit beeld die innerlike Arend fisies uit.” Hierdie droom is op Vrydag 11 Desember, amptelik ingehuldig.
Baie dankie aan Zounica en haar span van 2020 vir jul nalentskap.  Hierdie “vlerke” gaan aan elke Arend van Hoërskool Strand “lewe” gee.  #ArendTude
Baie dankie aan mnr. DJ van der Merwe van @LamininPaints, vir die borg van die verf.
Dankie aan mev. Erna Groenewald wat met haar ongelooflike talent hierdie vlerke-droom op so ‘n manier kon bewaarheid.  Jy is voorwaar ‘n toevoeging as kuns- en ontwerponderwyser by Hoërskool Strand.
Spesiale dank ook aan die dagbestuur van ons beheerliggaam, mev. A. Kruger, Mnre. A. Westraat en C. de Jager, dat julle ons leerders toegelaat het om hierdie droom in ‘n projek te verander.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal