Hoërskool Sentraal neem afskeid van kollegas gedurende 2020.
– Die toekoms behoort aan die wat glo in die skoonheid van hulle drome – Eleanor Roosevelt.
Sentraal groet in 2020 kosbare kollegas. Dankie vir al die jare wat julle vir Sentraal gewerk en wen het.
Voorspoed vir die toekoms.
Om totsiens te sê is moeilik, maar gelukkig is dit nie vaarwel nie.