)

Paul Roos Gimnasium gee geskenke

Die nuwe Paul Roos Gimnasium (PRG) Societas-komitee vir 2020/2021 het sy eerste projek voltooi deur meer as 200 kersgeskenke te reël en af te lewer aan die graad R-, graad 1- en LSEN-leerders van Joostenberg Primêre Skool.

PRG Societas werk elke jaar saam met die School2School Skoenboks-projek, gestig deur Carlie Koch, en Kersgeskenke word persoonlik voorberei vir leerders wat minder bevoorreg is. Elke boks bestaan uit ‘n paar benodigdhede, ‘n nuwe speelding en kledingstuk wat spesifiek vir elke kind gekies is, sowel as ‘n brief wat deur die skenker geskryf is. Hierdie projek se doel is om hierdie leerders aan te moedig met die boodskap dat elkeen spesiaal en geliefd is. Alhoewel COVID-19 ingrypende gevolge gehad het, het die Paul Roos-gemeenskap en sy ondersteuners hul harte oopgemaak om die Kersfeesgees te deel.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal