Foto vlnr: Stefan van Hansen (Onderwyser van die jaar), Corne van Tonder (Nuweling van die jaar), Wena Louw (Senior bestuur), Nollies de Vries (Senior bestuur), Derek Swart (Senior bestuur), Johan Strauss (Senior bestuur), Mari Nel (Innoveerder van die jaar) en Pops Sadie (Senior bestuur).
HJS Paarl se kategorie wenners wat aangewys is Maandagaand tydens hulle personeel jaareindfunksie.
Die volgende prestasies is bekendgemaak:
Stefan van Hansen (Onderwyser van die jaar), Corne van Tonder (Nuweling van die jaar), Wena Louw (Senior bestuur), Nollies de Vries (Senior bestuur), Derek Swart (Senior bestuur), Johan Strauss (Senior bestuur), Mari Nel (Innoveerder van die jaar) en Pops Sadie (Senior bestuur). Senior bestuur het die toekenning vir Prestasie van die jaar : Covid-19 leierskap ontvang.