)

Laerskool Hendrik Louw maak hoofleiers vir 2021 bekend

Laerskool Hendrik Louw het hulle leiers vir 2021 aangekondig.

Baie geluk aan die volgende leerders wat as hoofleiers vir 2021 verkies is.  Hoofseun – Timothy van den Bergh, Hoofdogter – Sumari Walser, Onderhoofseun – Ryno Zwemstra en Onderhoofdogter – Phoebe Cloete.

Die leerders saam met hul trotse ouers.
Foto links: Onderhoofseun: [v.l.n.r] Tanya Zwemstra; Ryno Zwemstra; Dinant Zwemstra.
Foto regs: Onderhoofdogter: [v.l.n.r] Christina Cloete; Phoebe Cloete; Salome Cloete.
Mag julle Hendrik Louw se naam hoog hou!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal