)
Schools That Rock verwelkom Reuben van der Merwe in Graad 1

Reuben van der Merwe het sy skoolloopbaan hierdie week in Graad 1 begin by Laerskool Hartenbos. Reuben en sy maatjie Sebastiaan is reg vir Graad 1!! Baie welkom Reuben en…

Schools That Rock verwelkom TJ Botha in Graad 1

TJ Botha het sy skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1 by Laerskool Hartenbos. Hulle gesin het verlede jaar verhuis vanaf Carletonville in Gauteng na Hartenbos. Baie welkom, TJ! Ons…

Schools That Rock verwelkom Silver Jones in Graad 1

Silver Jones het haar skoolloopbaan in Graad 1 hierdie week begin by Laerskool Hartenbos. Baie welkom, Silver! Foto’s verskaf

Paul Roos Gimnasium verwelkom nuwe personeel

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, verwelkom die nuwe personeel wat met die 2021 skooljaar by hulle aangesluit het. Adalien Scrooby : English, André Uys: English, Emma Wiehman: Afrikaans, Rese van der…

Schools That Rock verwelkom Nikita Miles in Graad 1

Nikita Miles het haar skoolloopbaan by Laerskool Hartenbos begin. Sy is in Graad 1A. Baie welkom, Nikita! Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Diwan van den Berg in Graad 1

Diwan van den Berg van Laerskool Hartenbos het vandag sy skoolloopbaan begin met Graad 1. Baie welkom, Diwan!

Hoërskoop Robertson wen tennis teen Hoërskool Bredasdorp

Hoërskool Robertson en Hoërskool Bredasdorp het op 12 Februarie teen mekaar tennis gespeel. Die uitslae van die wedstryde was as volg met Hoërskool Robertson wat in drie wedstryde geseëvier het.…

Schools That Rock verwelkom Reuben Eksteen in Graad 1

Reuben Eksteen het vandag sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1 by Laerskool Hartenbos. Reuben se ouers is super trots op hom! Welkom Reuben!

Hoër Jongenskool Paarl verwelkom Graad 8 ‘s

Groot opgewondenheid het vanoggend geheers onder die Graad 8 leerlinge by Hoër Jongenskool, Paarl met die aanvang van die nuwe skooljaar. Foto’s verskaf

Old Paul Rooser excels in Hockey

Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, is super proud of old Paul Rooser, Hans Neethling (matric 2020) on being selected for the SA u21 Men’s hockey side that will compete in the…

Hoërskool Piketberg verwelkom nuwe Skoolhoof

Hoërskool Piketberg verwelko hul nuwe skoolhoof, Mev M Koen, wat binnekort by die skool aansluit. Mev Koen is in Mpumalanga gebore en getoë. Sy het aan die Hoërskool Standerton gematrikuleer.…

Schools That Rock gesels met Misha Kapot

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Misha Kapot, Onderhoofdogter van Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar…

Hoër Jongenskool Paarl leerders verteenwoordig Boland

Drie leerders van Hoër Jongenskool Paarl, het Boland op Sondag 7 Februarie in Bredasdorp op die gholfbaan teen Suid-Kaap verteenwoordig. John Rabie en Dylan Kayne was in die o. 17-span…

Schools That Rock chat with Siba Tokwe

Schools That Rock asked a few questions to Siba Tokwe, Head Girl of Wynberg Girls’ School in Cape Town. Question: What do you look forward to most when the 2021…

Hoërskool Punt leerder skitter in Gholf

Kass Muller, ‘n Gr. 10-leerder van Hoërskool Punt het op Saterdag, 6 Februarie 2021, die Suid-Kaap in Bredasdorp verteenwoordig.  Suid Kaap Gholf het teen Boland te staan gekom  en gewen.…

Schools That Rock gesels met Mela Botha

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Mela Botha, Onderhoofdogter van Hoër Meisieskool La Rochelle in Paarl. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar…

Hoërskool Outeniqua verwelkom hul nuwe personeel

Foto: agter vlnr: Cameron Stronach, Mari Coetzee, Evert Kleynhans, Annelie van der Vyver, Jaco van der Merwe, Surene Lombaard, Fillip Venter , Marlene Roux , Heinrich du Plessis en Nadja…

Schools That Rock chat to Bianca Leighton

Schools That Rock asked Bianca Leighton, Head Girl of La Rochelle Girl’s High School, Paarl, a few questions. Question: What do you look forward to most when the 2021 school…

Schools That Rock chat to Devon Milne

Schools That Rock asked a few questions to Devon Milne, Head Boy of Paul Roos Gymnasium. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts?…

Hoërskool Punt verwelkom nuwe personeellede

Hoërskool Punt, Mosselbaai, spog met die afskop van die nuwe skooljaar met 4 nuwe personeellede: Me. Stefanie Keyser (Musiek), Me. Mari Grobler (English), Me. Kari Fox (Verbruikerstudies) en Me. Anke…

Robertson Logos congratulate their new leaders

Robertson Logos Christian School congratulate the school’s Head Boy and Head Girl for2021, Jayden Davidoff and Danica Viljoen!” A true leader never stops being a student”!

Paarl Boys’ 2020 learner to join Saginaw Valley State University, US

Paarl Boys’ High School want to congratulate Eric Slabbert (Grade 12 2020) who will be joining Saginaw Valley State University, US, in the fall of 2021. Eric’s outstanding achievements in…

Schools that rock talk to Mihlali Tshatshu

Schools that rock asked some questions to Mihlali Tshatshu, Deputy Head Boy of Oudtshoorn High School. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts? …

Schools That Rock gesels met Zoe Davids

Schools that rock het ‘n paar vra aan Zoe Davids, Onderhoofmeisie van Hoërskool Oudtshoorn, gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die…

Schools That Rock gesels met Lienke le Roux

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Lienke le Roux, Hoofdogter van Hoërskool Oudtshoorn. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien…

Schools That Rock gesels met Adriaan Maartens

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Adriaan Maartens, Hoofseun van Hoërskool Oudtshoorn. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die…

Hoër Jongenskool Paarl Tennisspeler presteer

Frans Willem van der Merwe van Hoër Jongenskool Paarl, het verlede week ‘n tweede plek behaal in die o/16 dubbels-afdeling en ‘n negende plek in die enkels-afdeling by die Growthpoint…

Schools That Rock gesels met Anjanka Olivier

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Anjanka Olivier, Onderhoofmeisie van Hoërskool Strand. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien baie…

Schools That Rock gesels met Ebert Wessels

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Ebert Wessels, Hoofseun van Hoërskool Strand. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien baie…

Schools That Rock gesels met Derik Nortjé

Schools That Rock vra ‘n paar vrae gevra aan Derik Nortjé, Onderhoofseun van Hoërskool Strand. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? As jy matriek…

Schools that rock gesels met Paul de Villiers

Schools that rock het ‘n paar vrae aan Paul de Villiers, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale, in Riversdal gevra. Vraag:  Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar…

Schools that rock gesels met Morné Els

Schools that Rock het ‘n paar vrae aan Morné Els, Adjunk-leier van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin?…

Schools That Rock gesels met Lisa Westraat

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Lisa Westraat, Hoofmeisie van Hoërskool Strand. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien uit…

Schools That Rock gesels met Tiaano Walters

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Tiaano Walters, Hoofseun van Hoërskool Swartland in Malmesbury. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek…

Hoërskool Robertson verwelkom nuwe personeel

Hoërskool Robertson verwelkom vier nuwe onderwysers wat by hulle aansluit in die nuwe skooljaar. Juffrou C. de Vries – Afrikaans Juffrou S. Naude –  Wiskunde Juffrou M. Wagner –  Engels…

Schools That Rock gesels met Amy Wessels en Ruben Groenewald

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan die hoofleiers van Hoërskool Outeniqua in George, Amy Wessels en Ruben Groenewald. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die…

Camps Bay High School welcomes new teachers

Photo left to right: Mr Tsepang Thamahane (Mathematics Teacher), Mr Trevor Ritchie (English Learnership), Miss Shani Koen (Mathematics & Maths Literacy Teacher), Mr Ludcin Coertzen (Mathematics Teacher), Ms Cassandra Hendricks…

Schools That Rock gesels met Anjé Viljoen

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Anjé Viljoen, Hoofdogter van Hoërskool Montana in Worcester. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien…

Schools That Rock gesels met Conrad Prins

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Conrad Prins, Hoofseun van Hoërskool Robertson gestel Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien baie…

Schools That Rock gesels met Elmi Bruwer

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Elmi Bruwer, Hoofdogter van Hoërskool Robertson gestel. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien uit…

Schools That Rock gesels met Hendré Jacobs

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Hendré Jacobs van Hoërskool Montana in Worcester gevra. Hy is die Hoofseun en Voorsitter van die VRL van Monties. Vraag: Waarna sien…

Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis

Frans Willem van der Merwe van Hoër Jongenskool Paarl, het verlede week ‘n tweede plek behaal in die o/16 dubbels-afdeling en ‘n negende plek in die enkels-afdeling by die Growthpoint…