Drie leerders van Hoër Jongenskool Paarl, het Boland op Sondag 7 Februarie in Bredasdorp op die gholfbaan teen Suid-Kaap verteenwoordig.
John Rabie en Dylan Kayne was in die o. 17-span en Janus Roberts in die o. 19-span.
Suid-Kaap het die toernooi met 3 punte gewen.