Hoërskool Robertson verwelkom vier nuwe onderwysers wat by hulle aansluit in die nuwe skooljaar.
Juffrou C. de Vries – Afrikaans
Juffrou S. Naude – Wiskunde
Juffrou M. Wagner – Engels
Juffrou P. Kriel – Geografie
Baie welkom by Robbies en ons vertrou dat julle baie gelukkig sal wees by hierdie vooruitstrewende skool.
Become a Sponsor








