Soos elke jaar was Hoërskool Robertson se gholfdag vanjaar weereens ‘n reuse-sukses. Almal het die dag baie geniet. Daar was leerders van Hoërskool Robertson, ouers van Hoërskool Robertson, oud-leerders van Hoërskool Robertson en bekende sportmanne wat die dag bygewoon het.
Robbies wil graag al die borge en spelers bedank vir hulle ondersteuning by die dag.
Geniet die foto’s.
Foto’s verskaf