)

Paul Roos Gimnasium verteenwoordig in die Cape Cobras Cubs-span

Dewalt Grové van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, is gekies vir die Cobras Cubs-span om deel te neem aan die Krieket Suid-Afrika streek-nuwelingetoernooi wat gedurende Januarie 2021 in Stellenbosch aangebied sal word.

Krieket Suid-Afrika se Cobras Cubs 2020- span is uit die spelers van die Westelike Provinsie, Boland en SWD gekies.

Tydens Paul Roos Gimnasium se onlangse prysuitdeling is Dewalt ook vereer met talle trofeë wat erkenning gee aan hierdie talentvolle Paul Rooser, ingesluit die Ockie van Wyk-skild vir die belowendste krieketspeler, Handré Swartz-trofee vir die hoogste prestasie in krieket, Jean-Pierre Vermeulen-trofee vir die beste junior sportman van die jaar vir een enkele prestasie.

Paul Roos Roos Gimnasium wens Dewalt nog vele sukses toe op die krieketveld.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal