Paul Roos Gymnasium: Water Polo
Results 19A SACS Water Polo Tournament PRG vs St Johns 2 – 6 loss PRG vs St Andrews 3 – 7 loss PRG vs Grey High 5 – 4 win…
Paul Roos Gimnasium: Oppie Tong Af Redenaars
Mihan van Zyl van PRG het in die Nasionale rondte van die Oppie Tong Af redenaarskompetisie ‘n tweede plek behaal in die onvoorbereide afdeling en Pellatt Smith het in die…
Paul Roos Gimnasium Debat
Die Paul Roos senior debatspan, Mihan van Zyl, Jacques Botma en Jean du Plessis, het deurgedring na die finaal van die Nasionale Dink-of-sink debatskompetisie. Hulle het na ‘n volle dag…
Paul Roos Gimnasium Atletiek
V.l.n.r: Stiaan van Huyssteen, Francois Malherbe en Bernard Slabbert PRG het 8ste geëindig in die Seunsafdeling van die Twizzabyeenkoms op Groenpunt. Paul Roos Gimnasium se uitblinkers was: STIAAN VAN HUYSSTEEN…
Errie-onnies woon beoordelaarskursus by
Mnr. Herman Labuschagne en me. Mariaan Rust. Twee van Hoërskool Ermelo se personeel, mnr. Herman Labuschagne en me. Mariaan Rust het tydens die vakansie ‘n ATKV Redenaars-beoordelaarskursus bygewoon. Die kursus…
Errie-skuts staan uit by SA’s
Tydens die Septembervakansie het agt van Hoërskool Ermelo se skuts aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te Kaapstad deelgeneem. Die skuts het besondere tellings geskiet. In die sporterklas skiet Reinhardt Vorster 1431,…
EHS-ruiters word gekroon as nasionale kampioene
V.l.n.r: Inge van der Walt, Walter van der Walt en Margha Greyling. Tydens die Septembervakansie het ‘n paar ruiters van Hoërskool Ermelo, Inge en Walter van der Walt, asook Margha…
Hoërskool Ermelo leerder deel van o/16 SA-Bokkie-netbalspan in Namibië
Nadia Kluyts in die senter-beffie. Nadia Kluyts van Erries het, as deel van die o/16 SA-Bokkie-netbalspan, na Namibië getoer vanaf 19-26 September. Die span vaar uitstekend en wen al vier…
Hoërskool Ermelo leerders verteenwoordig o/19 SA Hokkie – Bokkiespan
Simoné Beyer en Klarissa Joubert Gedurende die toer was daar gelukkig ook tyd vir ontspanning en kon hulle onder andere ‘n egte Spaanse Flamenco-dans bywoon, die Montjuic Kasteel en botaniese…
Errie na Namibië met o/15-SA Seunshokkie bokkiespan
Gedeon Boersema (agter, 4de van regs). Gedeon Boersema van Hoërskool Ermelo het gedurende die September-vakansie saam met die o/15-Suid-Afrikaanse seunshokkie bokkiespan tien dae in Namibië getoer. Die span het wedstryde…
Erries presteer by verskeie Bokkies-toere
Corné Jansen van Rensburg met die bal. Bo en behalwe die prestasie om deel te wees van dié spanne, is Corné gekies as lid van die SA-Bokkiespan wat gedurende Desember…
EHS leerder deel van o/14 Hokkie- Bokkiespan
Simoné Jacobsz Simoné Jacobsz toer vanaf 20 – 28 September in Kaapstad as deel van die o/14 Hokkie- Bokkiespan (AVS Duikers). Simoné was ook die kaptein van hierdie span. Hulle…
DAS-ATLETE PRESTEER BY TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS
Vlnr: Lyle-Clint Fielies, Dandré Diedericks en Lamini Gilermo. Lyle-Clint Fielies, Dandré Diedericks en Lamini Gilermo, leerders van Hoërskool Langenhoven, het op Saterdag, 21 September, aan Mosselbaai se top 10-atletiekbyeenkoms deelgeneem.…
DASSE NEEM AAN SKYFSKIET-KAMPIOENSKAPPE DEEL
Vlnr: Cyrilene Coetzee en Anouska Fouché. Anouska Fouché en Cyrilene Coetzee van Hoërskool Langenhoven het op Vrydag, 27 September tot Saterdag, 28 September, aan die SA-skyfskietkampioenskappe te Bellville deelgeneem. Anouska…
OAKDALE-TENNISSPAN WYS STAAL
Agter: v.l.n.r.: Jan Heyns, Johan Lamprecht, mnre. Wimpie Helmand, Frans Marais, Martin en Michael Mostert. Voor: v.l.n.r.: Pieter Marias, Elkan Willemse, Jacobus Esterhuyse en Emilio Silva. Die o.19 A-tennisspan van…
OAKDALE ERKEN LEERDERPRESTASIES
Oakdale Spesiale Toekennings Agter: v.l.n.r.: Sybrand R van Dyk (OABS-Development toekenning: beste prestasie in LBP gr. 12 en US-landboustudiebeurs), Gustav en Henk Smit (Stefan Marais-trofee: uitnemendheid oor ? breë front)…
Hoër Landbou Skool Oakdale maak hul VRL bekend
Agter: v.l.n.r.: Jesse Adams, Neil Francis, Armandt Baard en Henu Pretorius. Derde ry: v.l.n.r.: Pieter Marais, Elkan Willemse, Tino Singe, Christie van Greunen, Daniël van Niekerk en Kobus J van…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN HOU SPORTDINEE
Hier verskyn die vier eerstespan kapteine, saam met mnr. Piet de Villiers, (skoolhoof). Vlnr: Adunaike Herling, Peter-Jame Wait, Rochelle Van Niekerk en Sean Stroebel. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het op Donderdag,…
OAKDALE ATLETE NEEM DEEL IN BLOEMFONTEIN
Agter v.l.n.r.: Righardt Stander, Niel Engelbrecht, Dirco Louw, Philip Kleynhans, Corné Rahl, Marnitz Mellet, Roann Joubert, Gino de Witt, Hennie du Plessis en Petri Steyn. Voor v.l.n.r.: Jared Erasmus, JL…
DASSE HOU MATRIEKAFSKEID
Agter vlnr: Stephan Prinsloo, Miquel Diniz, Pierre Verwey, Francois van Wyk en Danté Weinhold. Voor vlnr: Chané Sauerman, Marlé van Wyk, Zarli Minnie, Johané Gerber en Rochelle van Niekerk. Hoërskool…
NCH newly elected Management Committee 2019/ 2020
Congratulations to Northern Cape High School’s newly elected Management Committee of 2019/2020. Devin Steenkamp, Franco Stassen, Etienne Berg, Tatum du Plessis, Alyssa Jacobs, Kabir Steenkamp, Annika Grobbelaar, Alicia van Wyk,…
Long Acres Private School newly elected RCL 2020
Back – Mr. J Schreuder (Principal), Gr 9: Haileigh Bridgett, David Gaybba, Erin Preyser and Mr. P Bosman (High School Head) Front – Gr.10: David Carver (Vice Chairperson), Zene Cloete…
St Andrew’s School for Girls excel in Swimming
St Andrew’s School for Girls’ swimmers took part in the Seagulls Winter Short Course Championships in Durban on 26 – 29 September. Well done to the following swimmers who took…
Christ Church College besoek die Ligbron Akademie
Ligbron en Christ Church College se eerste krieketspanne kort voor hulle die T20 wedstryd gespeel het. Christ Church College van Johannesburg het die afgelope naweek Ligbron Akademie vir Tegnologie besoek…
NCH swimmer excels at Super Seals Gala
Chloe Ehlers from Northern Cape High School I Kimberley, participated in the Super Seals Gala in Bloemfontein from 4-5 October. She won 7 medals, including one gold medal, 5 silver…
Liggies ondersteun NG de Bruinpark Pretdraf
Verskeie leerders en onderwysers van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Vrydag, 4 Augustus, die NG de Bruinpark Pretdraf ondersteun. In die hoërskole afdeling het Ligbron se leerders die volgende…
Ligbron Top 10 Atlete skop atletiekseisoen af
Die Top 10 dogters- en seuns atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie tydens die Elardus Erasmus Atletiekbyeenkoms deelgeneem wat by Hoërskool Hans Strijdom in Naboomspruit plaasgevind het. Die Top 10-…
Ligbron Akademie vir Tegnologie 2009 Matrikulante Reünie
Ligbron Akademie vir Tegnologie 2009 Matrikulante Reünie. Die 2009 matrikulante van Ligbron het die afgelope naweek hulle 10 jaar Reünie gevier. Die oud-leerlinge het Saterdag, 5 Oktober, onder leiding van…
MEC for the Mpumalanga Department of Education visits Ligbron
The MEC for the Mpumalanga Department of Education, Mr Bonakele Majuba and his team visited Ligbron Academy of Technology, Ermelo, to do some research about the Ligbron E-Learning Project. The MEC and his…
Worcester Gimnasium leerder wen debbel-goud in solo-dans
Gifton met sy onderwyser, Mnr. N. Seconds Gifton Hoofd van Worcester Gimnasium het by die Montagu Youth Arts Festival dubbel-goud ontvang vir sy Hip Hop solo-dans. Baie geluk, Gifton!
St Andrew’s School for Girls selected for Eskom Expo International Science Fair
Grade 7 students Naledi Mthimunye, Lily Holroyd, Emma Rumsey and Sophia Stegmann from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, were selected by the Eskom Expo for Young Scientists Johannesburg…
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Goue Sertifikaatwenners
Gr 12 vlnr: Bernard Venter, Surina le Roux, Enchanté du Preez en Daniël du Toit. Die Graad 12, 9 en 8 Toppresteerders van 2019 wat Goue Sertifikate gewen het, is…
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Dux-leerder
Surina Le Roux en Mnr Johan Koen, skoolhoof. HSDA se hoogste toekenning, Dux-leerder 2019, is toegeken aan Surina Le Roux. Baie geluk, Surina! .
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Sportpersoon van die jaar
Die Daniël du Toit Wisseltrofee vir HSDA se sportpersoon van 2019 is toegeken aan Daniël du Toit. Baie geluk!
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Sportvrou en Sportman
Die Leigh-Vern Lamberts Wisseltrofee vir die Sportvrou 2019 van Hoërskool De Aar is toeken aan Surina le Roux en die Jaco Wilkinson Wisseltrofee vir die Sportman 2019, is toegeken aan…
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Arendpunte Beker
Clodelle Menne,  Daniël du Toit, Jaco-Erik van der Merwe en Ethan Afrika. Die Funchal wisseltrofee vir die leerder met die meeste arendpunte: 3de Plek: Clodelle Menne en Daniël du Toit,…
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Veelsydigste Sportster
Vlnr: Wilmie Rust, Jeandré Rust, André Theron en Anlie Human. HSDA se toekenning vir die veelsydigste sportster is as volg toegeken: Andries Strauss Wisseltrofee vir die veelsydigste junior dogters-sportster (Meeste…
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Veelsydigste Kultuurtoekenning
HSDA se beker vir die Veelsydigste Kultuurseun gaan aan Ethan Afrika en HSDA se beker vir dieVeelsydigste Kultuurdogter is toegeken aan Courtney van Syfer. Baie geluk!
Hoërskool De Aar Koshuisprefekte 2020
Voor vlnr: Johan Duvenhage: hoofseun, Améy Duvenhage: hoofmeisie Agter vlnr: Anlie du Toit: prefek en Shanelle J van Rensburg: prefek Hoërskool De Aar het hul koshuisprefekte vir 2020 aangekondig. Julle…
Hoërskool De Aar Seniorraad 2020
Voor vlnr: Clodelle Menne: onderhoofmeisie, Johan Duvenhage: hoofseun, Anlie Human: hoofmeisie, Camon Simons: onderhoofseun. Agter vlnr: Ogiya Madyo, Nathan Foster, Cara Clark, Christiaan Kolesky, Lawrenzo Swarts, Améy Duvenhage, Montelle Booysen…
Hoërskool Punt Natuurlewestap
Myneli Muller en Tereska Janse van Rensburg. Hoërskool Punt se Natuurlewe-stapklub het die afgelope naweek die Platbos na Millwood tog aangepak. Dit was hul huidige gr. 12-leerders se laaste stap…
Hoërskool Strand leerders presteer in diepseehengel
View PostFoto links: Luke Hayward en foto regs, Sean Cilliers en Luke Hayward. Twee hengelaars van Hoërskool Strand het vanaf 24-28 September in ‘n o/16-WP-span aan ‘n interprovinsiale hengelkompetisie in…
Hoërskool Punt se o/15A-Krieketspan begin kwartaal met ‘n wen
Voor vlnr: Logan Quickfall, Darcy Birkholtz, Ewan Schoeman, Marko Hall en Eugene Opperman Agter vlnr:Â Dihan Scholtz, Miguel Godinho, Evan van der Westhuizen, Eduan Hobbs, Whitey Bester, Ruan Muller, Dwayne…
Hoërskool Oudtshoorn vier Wêreld Onderwysersdag
Die volgende opvoeders vanaf die Môrester en Bridgton Sekondêre Skole was by die Eden Distrik se Nasionale Onderwysers Toekennings vir hul rol in Sekondêre Onderwys in die pragtige distrik vereer:…
Hoërskool Kalahari Krieketspelers in Noord-Kaapspan
Eerste foto Casper (links) en Foster (regs) en tweede foto Foster (links) en Casper (regs). Casper du Plessis (0/17) en Foster Lubbe (0/16)van Hoërskool Kalahari is opgeneem in die Noord-Kaap…
Hoërskool Kalahari skuts presteer
 o16 en o21: Mienel Markram is voor 2de van links. Drie van Hoërskool Kalahari in Kuruman, se skuts, Mienel Markram, Delarey Saaiman en Nicol Pietersen, het gedurende die September-vakansie, as…
Saints Leaders for 2020
Sanele Mdingi with Ntando Dube. Earlier this week, St Charles College 2020 head boy, Sanele Mdingi, made a surprise visit to St John’s D.S.G. during tea break to personally congratulate…
Union High School experience an Odyssey of self-reflection and adventure
Each year, Union High School, Graaff-Reinet, Grade 10s spend months anticipating the Odyssey which takes them on a physical, soul searching journey down the Gats River Canyon, starting in Nieu-Bethesda…
Hoërskool Ermelo se Gimnasium onder nuwe bestuur
Mnr. Freek en me. Cecile Carelse EHS is opgewonde om die nuwe eienaars van die gimnasium by die Erries te verwelkom: Freek en Cecile Carelse. Die gimnasium staan nou bekend…
EHS-onnies kwalifiseer by ASA-kursus
Mnr. Herman Labuschagne, me. Tirsa du Toit, me. Geraldine van Dyk en mnr. Stephan van Dyk is nou gekwalifiseerde ASA-vlak een afrigters. Gedurende die vakansie het vier onderwysers van Hoërskool…
















