)
SA vlak 3 swem – Grey Kollege Primêr se Enrique presteer

SA vlak 3 swem. 🌊 Grey Kollege Primêr se Enrique Saunderson skitter in Bloemfontein! By die SA Vlak 3 Swem Streek Ouderdomsgroep Kampioenskappe wat van 26 tot 29 Maart in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Een dag in u tempel is beter as duisend elders! Psalm 84: 11-13 Thought of the Week – For the Lord God is a sun…

SAICE Brugbou-kompetisie – Hoërskool Fichardtpark presteer

SAICE Brugbou-kompetisie. Fichies bou wenstrukture tydens Brugbou-kompetisie. Hoërskool Fichardtpark se matrikulante het op Saterdag, 11 April 2026, hul staal gewys tydens die SAICE Brugbou-kompetisie. Die kompetisie is aangebied by die…

SA Level 3 Swemkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

SA level 3 Swemkampioenskappe. Dian Lotriet het van 26 tot 29 Maart 2026 aan die SA Level 3 Regional Age Group Championships in Bloemfontein deelgeneem. In die seuns o.14-afdeling het…

School girls hockey – Eunice High School vs Linden

School girls’ hockey. Hockey Derby Day Success! Eunice High School enjoyed a fantastic day of hockey against Hoërskool Linden, securing victories across all matches: Congratulations to the Eunice players, coaches,…

Oranje vier 119 jaar – Primêre Meisieskool Oranje

Oranje vier 119 jaar. 11 April 2026 en Primêre Meisieskool Oranje vier 119 jaar. Met trots en dankbaarheid het Oranje by die Vrouemonument haar 119 jaar gevier – ’n tradisie…

SA Sprint Championships – Hilton College outstanding

SA Sprint Championships. Hilton College’s Matthew Wilson delivered a standout performance at the SA Sprint Championships. It was held at Roodeplaat Dam, cementing his reputation as one of the country’s…

Grey O.13 Rugbydag – Grey Kollege Primêr onderhoude

Grey O.13 Rugbydag. Grey Kollege wens hul o.13 rugbyspanne alle sterkte toe vir die naweek se kragmetings. Die jong manne is reg om hul skool se naam hoog te hou!…

SADSAA Junior Nationals – Potchefstroom Gimnasium

SADSAA Junior Nationals – Potchefstroom Gimnasium se hengelspan het onlangs groot trots vir Gimmies gebring. Die hengelspan het deelgeneem aan die SADSAA Junior Game Fish Nationals. Hulle het Gauteng verteenwoordig…

ASA SA Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg

ASA SA Kampioenskappe – Van 26–28 Maart het Hoërskool Witteberg se ster-atlete hul staal gewys tydens die ASA SA Kampioenskappe. Op nasionale vlak het hulle nie net deelgeneem nie, maar…

KSA Elite Nasionale Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell

KSA Elite Nasionale Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell is baie trots op hule eie karate-ster Tanya Maass. Sy het deelgeneem aan die KSA Elite Nasionale Kampioenskappe. Dit het op 21…

ECHS Hokkietoernooi – Hoërskool De Aar spelers presteer

ECHS Hokkietoernooi. HSDA se eerste hokkiespan het van 3 tot 6 April aan die ECHS-toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die naweek was gevul met opwindende wedstryde, inspirerende afrigting, uitstekende sportmanskap en…

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Jim Fouché stel Ansje Bekker bekend

Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. Ansje Bekker, Hoofdogter 2026, gesels oor haar leierskap hierdie jaar. Vir Ansje Bekker beteken dit ’n groot eer om…

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Jim Fouché stel met trots bekend

Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. JP Crous, Hoofseun 2026, gesels oor sy leierskap hierdie jaar. “Die benaming hoofseun voel nie soos ’n titel nie,…

Kwagga-week Hokkie – Hoërskool Jim Fouché bring sy kant

Kwagga-week Hokkie. George-toernooi. o.14A (Seuns) o.14A (Dogters) o.16A (Dogters) o.16A (Seuns) 🎉 Baie geluk aan al die JF-hokkiespelers wat hul skool met trots verteenwoordig het. ’n Spesiale vermelding aan die…

Awards Assembly – Curro Hillcrest awarded outstanding sports

Awards Assembly. Curro Hillcrest, KwaZulu-Natal, is incredibly proud of its learners who were recognized at the recent Awards Assembly for their outstanding sporting achievements. Their dedication, hard work, and passion…

SA Junior Chess Championships – Trio High School

SA Junior Chess Championships – At Trio High School, they celebrate not only athletic achievements on the field but also victories of the mind. Recently, one of their learners, Mosa…

Grey Kollege Toernooi – Hoërskool Trio

Grey Kollege Toernooi – Hoërskool Trio se o.14A en o.14B rugbyspanne het tydens die vakansie aan die Grey Kollege Toernooi deelgeneem. Deelname aan die gesogte Grey Kollege Toernooi het die…

Francois Swart Rugby Tournament – Grey College outstanding

Francois Swart Rugby Tournament. U/15 A Team Triumph. Grey College, Bloemfontein, proudly congratulates the U.15 A rugby team, who finished the prestigious Francois Swart Rugby Tournament at Affies unbeaten over…

Regional Level 2-gala – Landboudal Boere

Regional Level 2-gala – Landboudal Boere se eie Adi van der Merwe het deelgeneem aan die Swem SA se Regional Level 2-gala. Dit het plaasgevind in Potchefstroom vanaf 30 Maart…

SA Water Polo trials – Michaelhouse boys selected

SA Water Polo trials. Michaelhouse is delighted to congratulate Matt Shannon and Mitch Rodgers on their selection to the U16 squad for the final SA Water Polo trials this May.…

Royal Academy of Dance – BVHS leerders skitter

Royal Academy of Dance – Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ongelooflik trots op twee van hul leerders. Die talentvolle dansers, Francis en Elianke, het op 23 Maart hul Intermediate Foundation eksamen…

SA Level 2 Streekkampioenskappe – Laerskool Proteapark presteer

SA Level 2 Streekkampioenskappe. 🏊‍♂️ Parkieswemmers blink uit by SA Level 2 Streekkampioenskappe. Laerskool Proteapark se talentvolle swemmers het hul skool se naam met trots hoog gehou tydens die SA…

Belgotex Hokkietoernooi – Hoërskool Upington maak hul merk

Belgotex Hokkietoernooi. Uppie 1ste dogters hokkiespan skitter by Belgotex-toernooi. Hoërskool Upington se 1ste span hokkie dogters het hul merk gaan maak by die Belgotex-toernooi in Kaapstad. Wat hierdie span besonders…

Kwaggaweek-Hokkie – Hoërskool Sentraal

Kwaggaweek-hokkie – Die o.14A-seuns van Hoërskool Sentraal het tydens die Kwaggaweek-Hokkie toernooi hul vasberadenheid en spanwerk ten toon gestel. Die Kwaggaweek-Hokkie-toernooi het plaasgevind by die Hoërskool Outeniqua vanaf 26 Maart…

Southern Cape Sports Tours – Hoërskool Jim Fouché

Southern Cape Sports Tours – Vyf rugbyspanne van Hoërskool Jim Fouché het onlangs aan die Southern Cape Sports Tours toernooi in George deelgeneem. Alhoewel die uitslae gemeng was, het die…

Fairweather Hockey Tournament – Eunice High School

Fairweather Hockey Tournament. Eunice High School Hockey Report. Three Eunice hockey teams proudly represented their school at the annual Fairweather Hockey Tournament this past holiday. Each team showed determination, skill,…

Affies Prestige Netbaltoernooi – Hoërskool Fichardtpark

Affies Prestige Netbaltoernooi – Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul o.15 netbalspan. Hulle het onlangs aan die gesogte Affies Prestige Netbaltoernooi deelgeneem. Een van hul eie sterre het die…

La Rochelle Netbaltoernooi – Hoërskool Witteberg uitstekend

La Rochelle Netbaltoernooi. Witteberg 1ste netbalspan beïndruk by La Rochelle-toernooi. Witteberg 1ste Netbalspan het onlangs aan die gesogte La Rochelle netbaltoernooi in die Paarl deelgeneem en met ’n uitmuntende vertoning…

Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College vs Zwartkop Final

Easter Rugby Festival 2026. Day three, final game. Final: Kearsney College vs Hoërskool Zwartkop. Kearsney College capped off their unbeaten run at the Kearsney Easter Rugby Festival with a thrilling…

Easter Rugby Festival 2026 – Peterhouse boys vs Rustenburg

Easter Rugby Festival 2026. Final day game three. Hoërskool Rustenburg, having already faced the formidable challenges of Kearsney College and Durban High School (DHS) earlier in the festival, squared up…

Easter Rugby Festival 2026 – Glenwood High vs Dr EG Jansen

Easter Rugby Festival 2026. Day three, second game. The early morning mist had lifted when Glenwood High and Dr EG Jansen clashed on Stott Field in Monday’s second game at…

SA Regional Swimming Champs – Grey College Primary superior

SA Regional Swimming Champs. Grey College Primary swimming excellence. Grey College Primary proudly celebrates the remarkable achievements of Petrus Swart, Christiaan Pretorius and Xabiso Mtotoba at the prestigious SA Level…

ASA SA Vlak 2 Swemkampioenskappe – Primêre Meisieskool Oranje

ASA SA Vlak 2 Swemkampioenskappe – Emma Relling van Primêre Meisieskool Oranje het aan die ASA SA Vlak 2 Swemkampioenskappe deelgeneem. Dit het plaasgevind in Potchefstroom vanaf 30 Maart tot…

Mosselbaai Stoeitoernooi – Primêre Skool Naudeville

Stoeitoernooi – Primêre Skool Naudeville is baie trots op hul eie stoeier, Jan-Phillip du Plessis. Hy het op Saterdag, 4 April, deelgeneem aan die Mosselbaai Stoeitoernooi. Die Mosselbaai Stoeitoernooi het…

Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College vs Transvalia

Easter Rugby Festival 2026. Day two, match five. Kearsney College’s 1st XV were greeted with a roar as they ran onto Stott Field for their Saturday afternoon showdown against Hoërskool…

Easter Rugby Festival 2026 – Glenwood High vs Framesby

Easter Rugby Festival 2026. Day two, match four. The first Saturday afternoon clash at KERF carried high stakes. For Framesby, it was about redemption after their bruising defeat to Westville…

BVHS 0.16-Hokkietoernooi – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

BVHS 0.16 Hokkietoernooi. BVHS 0.16A Dogtershokkiespan blink uit by BVHS o.16-Hokkietoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 0/16A Dogtershokkiespan het onlangs aan die CUT & BVHS 0/16-hokkietoernooi deelgeneem – en watter ongelooflike…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – He isn’t here! God has raised him to life, just as Jesus said he would. Matthew 28: 6, 7 Gedagte vir die Week – Hy…

Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe – BVHS swemmers skitter

Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe. Die Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe het onlangs in Potchefstroom plaasgevind, waar leerlinge van BVHS, saam met lede van die Bethseals-swemklub, uitstaande prestasies behaal het. Die volgende…

Belgotex-Hokkietoernooi – Hoërskool Sentraal staan uit

Belgotex Hokkietoernooi. Hoërskool Sentraal-hokkiespelers blink uit. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, het tydens die Belgotex-hokkietoernooi weer eens bewys hoekom hulle as een van die top hokkieskole in die land gereken word. Die…

Easter Rugby Festival 2026 – Durban High School vs Rustenburg

Easter Rugby Festival 2026. Day two, match two. Photo above: DHS try from utility back Richardt Kriel. For the third year running, Durban High School (DHS) and Hoërskool Rustenburg clashed…

SA Vlak 2 Swemkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

SA Vlak 2 Swemkampioenskappe. Baie geluk aan Aila van Biljon, skitterende swemmer van Fichies wat van 30 Maart tot 1 April aan die SA Vlak 2 Swemkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem…

Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College vs Rustenburg

Easter Rugby Festival 2026. Day one, match four. Kearsney College vs Hoërskool Rustenburg. A thunderous roar welcomed the home side, Kearsney College, as they opened Thursday’s fourth clash of the…

ASA Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark atlete uitstaande

ASA Kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het van 26 – 28 Maart tydens die SA o.16, o.18, o.20 en o.23 ASA Kampioenskappe in Germiston puik presteer. Fichies se atlete het met…

WKF Karate Youth League – Hoërskool Witteberg se Hanré skitter

WKF Karate Youth League. Hanré Dreyer skitter met silwer by eerste WKF Karate Youth League in Afrika! Van 26–28 Maart het Zimbabwe geskiedenis gemaak deur die heel eerste WKF Karate…

Easter Rugby Festival 2026 – Westville Boys High vs Framesby

Easter Rugby Festival 2026. Kearsney Easter Rugby Festival 2026 – Day 1, Match 3: Westville Boys’ High vs Framesby Westville Boys’ High, Westville, KZN, made a statement in their opening…

Easter Rugby Festival 2026 – Transvalia vs Peterhouse

Easter Rugby Festival 2026. Day one, match 2. With the morning dew quickly burned away by the sun, handling improved, and spectators were treated to a fiercely contested clash between…

Hansieweek Hokkietoernooi – Hoërskool Sentraal presteer

Hansieweek Hokkietoernooi. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se dogters- en seunshokkiespanne het tydens die Hansieweek Hokkietoernooi, wat van 27 Maart tot 1 April plaasgevind het, hul talent en vasberadenheid op die veld…

Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College’s outstanding event

Easter Rugby Festival 2026. Day one, match 1: Helpmekaar Kollege vs Glenwood High On a glorious autumn morning at Botha’s Hill, Helpmekaar Kollege opened the 2026 Kearsney Easter Rugby Festival…