Eerste Seunshokkiespan – HoĆ«rskool Fichardtpark
Eerste Seunshokkiespan – HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op hulle eerste seunshokkiespan. Die Fichie-manne het Woensdag, 22 April 2026, hul krag en vaardigheid op die hokkieveld gewys. Hulle het teen…
Mpumalanga-Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo hokkiespelers styg uit
Mpumalanga-Hokkie. HoĆ«rskool Ermelo se Erries blink uit in Mpumalanga-hokkie! š Erries se harte klop van trots oor die uitmuntende prestasies van hul hokkiespelers wat verkies is tot die verskeie Mpumalanga-provinsiale…
Ultimate Summer Championship – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Ultimate Summer Championship – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is trots op een van hul eie sterre. Carla Smit het uitstaande prestasies in haar dans behaal. Sy het deelgeneem die Ultimate Summer…
Netbalspelers gekies vir Noordwes – Potchefstroom Gimnasium
Netbalspelers gekies vir Noordwes – Met groot trots kan Potchefstroom Gimnasium aankondig dat Gimmies op provinsiale vlak uitblink. 14 Van hul talentvolle netbalspelers is gekies om Noordwes op die baan…
News from swimming boys – Michaelhouse’s superior highlights
News from swimming boys. As we celebrate the birthday of our MIC of Swimming today, it feels especially fitting to shine a spotlight on the recent achievements of our swimming…
Vrystaatspan Swemmers – Grey Kollege PrimĆŖr
Vrystaatspan Swemmers. Grey Kollege PrimĆŖr wens hul vier uitmuntende swemmers sterkte toe. Hulle neem van 24 tot 27 April 2026 in Kaapstad deel aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap. Grey is…
O.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan – PrimĆŖre Skool Naudeville
o.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan – PrimĆŖre Skool Naudeville is baie trots op Elle-Anne Roper en Amohelang Kolobi. Hulle is gekies vir die o.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan. Hierdie prestasie is ān bewys van…
Land Service – Grenville High School rewards learners
Land Service. Land Service Achievements.šæ Grenville High School, Rustenburg, is proud to celebrate the outstanding dedication and achievements of our learners in Land Service. Their commitment, discipline, and perseverance have…
Boogskietkompetisies – HoĆ«rskool Fichardtpark
Boogskietkompetisies – Op Vrydag, 18 April, het Didi de Reuck HoĆ«rskool Fichardtpark met groot trots tydens twee interskole boogskietkompetisies in Bloemfontein verteenwoordig. Sy het haar vaardighede ten toon gestel by…
SANESA 3de Kwalifiserende rondte – PrimĆŖre Skool Naudeville
SANESA se 3de kwalifiserende rondte. š Naudeville Ruiters skitter in Bloemfontein! PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom se ruiters het op 11 en 12 April aan die SANESA 3de KwalifiserendeRondte by…
Waarnemende Skoolhoof – HoĆ«rskool Hoopstad
Waarnemende Skoolhoof – Dit is vir HoĆ«rskool Hoopstad ‘n groot voorreg om die volgende nuusberig te deel. Me Judy Viljoen is amptelik aangestel as die waarnemende skoolhoof van HoĆ«rskool Hoopstad.…
Bloemfontein Equestrian Centre – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer
Bloemfontein Equestrian Centre – Twee leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark se ruiters het weer hul merk gemaak. Chrisilee Rossouw en CornĆ© Rossouw het aan die tweede kwalifiserende rondte van die Bloemfontein…
Junior Water Polo – Kearsney College joined a tour to Australia
Junior Water Polo. Kearsney College ā Water Polo Triumphs in Australia. Kearsney College proudly celebrates the outstanding achievements of its water polo players. The boys represented South Africa at Australiaās…
SANSSU British Junior International – Bothaville HoĆ«rskool
SANSSU British Junior International. Bothaville HoĆ«rskool vier Mia se skitterende prestasie! šÆ Die naweek het Mia van der Walt aan die Top 80 BJI (British Junior International) finale proewe in…
Skolerugby – Truida Kestell teen PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Skolerugby. Truida Kestell Rugbytrots! š Die rugbyspanne van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het Saterdag, 18 April 2026, hul krag en vaardigheid ten toon gestel in ān reeks skolerugby wedstryde teen…
SANESA Skoleskoue – Bergsig Akademie
SANESA Skoleskoue – Twee van Bergsig Akademie se talentvolle ruiters het deelgeneem aan die SANESA skoleskoue. Dit het die naweek van 17 tot 18 April by Heartland plaasgevind. Elizna Cloete…
SA National Swimming Championships – Grey College outstanding
SA National Swimming Championships. Grey College ā Swimming Excellence. Grey College proudly celebrates the achievements of Connor le Gassick and JC Coetzer, who represented the school with distinction at the…
NWU-Hokkie-Reeks – HoĆ«rskool Nelspruit blink uit
NWU-Hokkie-reeks – Die afgelope naweek het HoĆ«rskool Nelspruit se hokkiespanne Pretoria en Kemptonpark toe gereis om aan die NWU-Hokkie-Reeks-finaal deel te neem. En watter ongelooflike prestasies is daar nie behaal…
Top 16 Closed Squash – Grey College superior results
Top 16 Closed Squash. Grey College ā Squash Triumph. The 2026 SA Junior Top 16 Closed Squash Tournament took place in Johannesburg from 17 to 19 April, showcasing the very…
SANSSU-span – HoĆ«rskool SPS Brandfort trots op Rickus Steyn
SANSSU-span. HoĆ«rskool SPS Brandfort vier sukses! Baie geluk aan Rickus Steyn, ān uitmuntende skut van HoĆ«rskool SPS, wat weer sy plek in die SANSSU-span verwerf het. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Your way is perfect, Lord, and your word is correct. 2 Samuel 22: 31-33 Gedagte vir die Week – Wat God doen, is volmaak; wat…
CUT Skole Sjef-kompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark blink uit
CUT Skole Sjef-kompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op hul Verbruikerstudie-spanne. Op Donderdag, 16 April, het vyf Verbruikerstudie-spanne van HoĆ«rskool Fichardtpark hul kooktalent ten toon gestel by die CUT…
DNA and genomics – Eunice High School enriching day
DNA and genomics. Eunice High School Learners Explore DNA and Genomics. Eunice learners enjoyed an exciting and enriching day at the UFS Next Generation Sequencing Unit outreach program, where they…
Freestate XCM-fietsryresies – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Freestate XCM-fietsryresies – HoĆ«rskool SPS Brandfort is baie trots op EsmĆØ CronjĆ©, wat tydens die vakansie aan die Freestate XCM-bergfietsresies deelgeneem het. Hierdie gesogte Freestate XCM-fietsryresies het plaasgevind by die…
Skole-rugby – HoĆ«rskool Hoopstad 1ste rugbyspan presteer
Skole-rugby. Hoopies Rugbytoer na Parys. HoĆ«rskool Hoopstad se Eerste Rugbyspan het gedurende die vakansie ān opwindende rugbytoer na Parys in die Vrystaat onderneem. Die span het uitstekende sportmanskap en deursettingsvermoĆ«…
SANESA FS Second Qualifier – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter
SANESA FS Second Qualifier. Chy-Anne se uitsonderlike prestasie. Chy-Anne Muller, ān leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het van 11 tot 12 April aan die SANESA FS Second Qualifier by die…
FS Biathle and Triathle – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter
FS Biathlon and Triathlon. AJ Theron, ān leerling van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het op 10 April aan die FS Biathle and Triathle League 4 by HoĆ«rskool Sentraal deelgeneem. In die…
o.9A Rugbyspan – Laerskool Truida Kestell
o.9A Rugbyspan – Laerskool Truida Kestell se o.9A rugbyspan het deelgeneem aan die Jubaweni-toer. Die Jubaweni-kamp het van 27 tot 29 Maart net buite Modimolle in Limpopo plaasgevind. Hierdie o.9A…
Schoolboy Tennis – St Andrew’s School, Bloemfontein, outstanding
Schoolboy Tennis. St Andrewās Tennis Court Success. Saints tennis has launched the season on a winning note! Competing in the A-League schoolboy tennis for the second consecutive year, the teamās…
Mini-Tennistoernooi – Truida Kestell skitter
Mini Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell is baie trots op Linzi Botha. Sy het gedurende die vakansie deelgeneem aan die o.14 kategorie Mini-Tennistoernooi in Johannesburg. Linzi het haar krag en…
Radikale Redenaars – Truida Kestell skitter
Radikale Redenaars – By Truida Kestell word geglo dat elke kind ān stem het wat verdien om gehoor te word. Truida Kestell se radikale redenaars het dit inderdaad bewys! Die…
SA Sprint Canoeing Championships – Maritzburg College superior
SA Sprint Canoeing Championships. Outstanding Medal Performances! Roodeplaat Dam, Pretoria | 27ā29 March. Maritzburg College athletes delivered an exceptional showing at the South African Sprint Canoeing Championships, securing multiple podium…
I-Tech Toernooi – Truida Kestell blink uit
I-Tech Toernooi – Laerskool Truida Kestell is baie torts op hul o.10A Netbalspan. Hulle het tydens die Maartvakansie deelgeneem aan die I-Tech Toernooi in Bloemfontein. Die span het hul krag…
Top 10 akademiese sussies – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Top 10 akademiese sussies. PrimĆŖre Meisieskool Oranje vier ān unieke prestasie! Na afloop van die eerste kwartaal kan Oranje met trots aankondig dat drie pare sussies hul plek in die…
NFS U.13B hockey – Truida Kestell Primary School delighted
NFS U.13B hockey. Nhlanhla Nkutha Shines in Hockey. Truida Kestell Primary School is proud to announce that one of its hockey players, Nhlanhla Nkutha, has been selected to represent the…
Netbal A-spanne bekendstellingsaand – Welkom Gimnasium se trots
Netbal A-span bekendstellingsaand. Welkom Gimnasium se A-spanne is amptelik bekendgestel tydens ān besonderse en gesellige aand saam met ouers en afrigters. Die atmosfeer was vol trots en kameraderie. Elke speler…
Nuwe personeel – Grey Kollege verwelkom 5 personeellede
Nuwe personeel. “Aan al ons nuwe personeel, baie welkom by Grey Kollege. Mag elkeen van u u lewensdoel ten volle hier uitleef, ‘n verskil maak waar u voete loop, en…
Welkom nuwe leerders – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Welkom, nuwe leerders. Met groot vreugde het Oranje in die tweede kwartaal drie nuwe leerders in hul familie verwelkom. Ons stel met trots ons nuutste Eendjies aan julle bekend: Mag…
SA Junior Nasionale Tennistoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
SA Junior Nasionale Tennistoernooi. Baie geluk aan Grace Dippenaar (o.12) wat van 1ā5 April 2026 aan die American Express Suid-Afrikaanse Junior Nasionale Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem het. Hierdie toernooi is…
Young Swimmer Shines – Winterton Primary School
Young Swimmer Shines – Suhanna White, 12-year-old from Winterton Primary School in KZN, is a dedicated Level 3 swimmer. Suhanna, a young swimmer, shone in Bloemfontein. She achieved remarkable success…
Grey Monitore aangewys – Grey Kollege PrimĆŖr
Grey Monitore aangewys. Grey College PrimĆŖr het pas ān nuwe groep Monitore ingehuldig, en dit is ān groot eer om as leiers aangewys te word. Baie geluk aan: Hierdie rol…
Two Oceans – HoĆ«rskool Witteberg
Two Oceans – Wanneer jy aan die Two Oceans-wedrenne in Kaapstad dink, sien jy gewoonlik geharde atlete wat hul grense toets teen die hange van Tafelberg en langs die Atlantiese…
Africa Aquatics Junior Swimming – Eunice High School delighted
Africa Aquatics Junior Swimming. Eunice is making waves on the national stage! Leila Yazbek (Grade 11) has been selected to represent South Africa in the Junior Aquatics Team. She will…
SA World Championships Kayak – Treverton College delighted
SA World Championships Kayak. Treverton College Students Selected to Represent South Africa at World Championships. Treverton College is proud to announce that two of its students, Jayden Davis and David…
Matric Farewell 2026 – St Andrew’s School Bloemfontein
Matric Farewell 2026. Finally here ā the full album of style and glamour! St Andrew’s gents certainly know how to turn up and were true gentlemen for the night. The…
CUT Skole-sjefkompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark
CUT Skole-sjefkompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark se Verbruikerstudies-leerders kook op na nuwe hoogtes! Vyf Graad 12-verbruikerspanne het hul plek verower om Donderdag, 16 April, aan die CUT skole-sjefkompetisie deel te neem.…
Raadsvoorsitters Tweede Kwartaal – PrimĆŖre Skool Naudeville
Raadsvoorsitters Tweede Kwartaal – PrimĆŖre Skool Naudeville het die nuwe Raadsvoorsitters met groot trots aangekondig. Hulle sal gedurende die tweede kwartaal die leiding neem. Hierdie leerders sien met geesdrif daarna…
Vrystaat Atletiekspan – BVHS atleet gekies vir Vrystaatspan
Vrystaat Atletiekspan. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool vier trots! Baie geluk aan Bentley Schoeman, wat as die enigste BVHS-atleet gekies is om die Vrystaatspan te verteenwoordig by die Senior Suid-Afrikaanse Kampioenskappe van…
Karate Prestasies – Laerskool Truida Kestell
Karate Prestasies – Op 11 April het Alexa en Calum Meyer van Laerskool Truida Kestell aan die JKA Provinsiale Karate-toernooi in Harrismith deelgeneem. Hulle het nie net hul skool se…
WĆŖreldklas Hamergooier – HoĆ«rskool Driehoek trots op JP Theron
Hamergooi. JP Theron van HoĆ«rskool Driehoek: ān Naam om te onthou! Met ān ongelooflike gooi van 71.24m het JP Theron homself gevestig as die 9de beste o.18 hamergooier in die…



























































