Skole krieket – Hoërskool Duineveld teen Hoërskool Kalahari
Skole krieket. Twee van Hoërskool Duineveld, Upington, het teen die spanne van Hoërskool Kalahari, Kuruman, kragte gemeet in skole krieket wedstryde. 1ste Kriektspan Kalahari wen die loot en besluit om…
NCASA Swemkampioenskappe 2024 – Hoërskool Duineveld
NCASA Swemkampioenskappe 2024. Die NCASA Swemkampioenskappe 2024 het plaasgevind in Upington gedurende 6 tot 8 Desember 2024. Nege Swemklubs het deelgeneem en Hoërskool Duineveld van Upington se swemmers het as…
Noord-Kaap o.15 Tennisspan – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Tennis. Christine Bester, leerder van Hoërskool De Aar, het die afgelope vakansie die Noord-Kaap 0.15-tennisspan verteenwoordig by die TSA-Interprovinsiale tennistoernooi. Die toernooi het in Pretoria plaasgegevind. Sy het uitstekende…
KOVSIE Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Upington
KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Uppies se krieketspan by die KOVSIE Smash Kriekettoernooi het gister teen Hoërskool Despatch asook Hoërskool Witteberg gespeel. Die manne in oranje verloor hul wedstryd teen Despatch, maar…
KOVSIE Smash dag 2 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 2. Tydens KOVSIE Smash Dag 2 wat deur Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Despatch Hoërskool Despatch…
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…
Knysna Splash – Hoërskool Upington
Knysna Splash. Drie van Hoërskool Upington se huidige Uppie Guppies, en een van hul splinternuwe 2025-Botsels het op 27 Desember aan die Knysna Splash deelgeneem. Die Knysna Splash is ‘n…
KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
National Rural u15 Cricket – De Aar High School
National Rural u15 Cricket. Two learners from De Aar High School, Adriano de Carvalho and Senzo Fillis, participated in the National Rural u.15 Cricket festival in Sasolburg this week. Both…
Noord-Kaap Skaak – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Skaak. Vier van Hoërskool De Aar se skaakleerders is tydens die Noord-Kaap skaak geslote gekies om Noord-Kaap te verteenwoordig tydens die Provinsiale Skaakkampioenskappe in Polokwane, Limpopo. Die kompetisie vind…
Skole Skaaktoernooi – Hoërskool De Aar
Skole Skaak. Op Saterdag, 12 Oktober, het sewe leerders van Hoërskool De Aar aan ‘n hoogs mededingende Skole Skaaktoernooi in Hopetown deelgeneem. Hulle het teen spanne van verskeie skole in…
HSDA Krieket – Hoërskool De Aar
HSDA Krieket. Twee krieketspelers van Hoërskool De Aar, Senzo Fillies en Adriano de Carvalho is ingesluit in die Noord-Kaap 0.15 krieketspan. Eerstespan krieket: HSDA se Eerste Krieketspan het teen Hoërskool…
Noord-Kaap o.16 krieketspan – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap o.16 krieketspan. Mnr. Chadley Meyer van Hoërskool De Aar is as afrigter van die Noord-Kaap o.16 krieketspan verkies. Die span gaan aan die CSA onder 16 Nasionale toernooi in…
Jaarlikse Toekenningsgeleentheid – Hoërskool De Aar
Jaarlikse Toekenningsgeleentheid. Hoërskool De Aar se jaarlikse Toekenningsgeleentheid het op Donderdag, 10 Oktober 2024 plaasgevind. Tydens hierdie spoggeleentheid was daar 199 leerders wat uitgestyg het, en wat vereer word met…
Swartbelt in Karate – Hoërskool De Aar
Karateka Gradeer. Hoërskool De Aar leerder, Rico van Heerden, het die afgelope naweek sy Swartbelt in Karate ontvang. Hy het ‘n Swartbelt-gradering in Virginia bygewoon. Daar het ook ‘n Gashuku…
SA Nasionale Skole skiet – Hoërskool Kalahari
SA Nasionale Skole skiet. Hoërskool Kalahari leerder, Thys Fourie, het die afgelope week aan die SA Nasionale Skole skiet kampioenskappe 2024 te Castle de Wildt in die Limpopo Provinsie deelgeneem.…
U17 Sevens National Tournament – BVHS
U17 Sevens National Tournament. Photo from left, back: Kane duplessis, Virgil Pockpas, Henru Nell, Myburgh Eksteen,Reshaan Damans. Middle: Jay Zee Apollis, Farrel-Leigh Dido, Dylan Jordaan, Wayne Ganniwa, Deveno Barnardo. Front:…
TWIF World Championship – Hoërskool De Aar
TWIF World Championship. Zanri Dumas, graad 11-leerder van Hoërskool De Aar, is gekies om volgende week, 5 tot 8 September, Suid-Afrika by die TWIF World Championship (toutrek) in Mannheim, Duitsland…
Martial Arts – Hoërskool Kalahari presteer
Martial Arts. Twee Graad 8 leerders van Hoërskool Kalahari in Kuruman, Juliana Johnson en SJ Everts het die afgelope naweek aan die ‘Annual Diamond Classic Martial Arts’ (gevegskuns) toernooi deelgeneem.…
Mediumskole hokkie-liga uitspele – Hoërskool De Aar
Mediumskole hokkie-liga uitspele. Die afgelope naweek het Hoërskool De Aar se hokkie onder 19A en B-spanne hoogty gevier. Hierdie twee spanne het aan die semifinale en finale van die mediumskole…
Liga 5 Sportskiet – Hoërskool Kalahari
Liga 5 Sportskiet. Thys Fourie, Leerder van Hoërskool Kalahari, Kuruman, het tydens die Liga 5 Sportskiet Goud ontvang. Ander prestasies behaal – Seniors O.21 Pistoolskuts: Thys het ook Goud ontvang…
Off Road Bike Club – Laerskool Oranje-Noord
Off Road Bike Club. Agt leerders van Laerskool Oranje-Noord, Upington, het aan die Upington Off Road Bike Club by Askham deelgeneem en die manne het uitstekend presteer. Uitslae by Askham:…
Rugby Bokkieweek – Orania CVO Skool
Rugby Bokkieweek. Orania CVO Skool se kookwater o/14-rugbyspelers is gereed vir die Rugby Bokkieweek wat vandag, 24 Junie, in Kroonstad begin. Sewe van die skool se leerders is in die…
BCVO Winterspele – Orania CVO-Skool
BCVO Winterspele. Orania CVO-Skool se rugby- en netbalspelers is tydens die BCVO Winterspele vir die BCVO se nasionale spanne gekies. Oopspan-rugby: o/13-Rugby Oopspan Netbal o/13-Netbal Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://oraniacvo.co.za/ Foto…
Rhino Rugbyweek – Hoërskool Upington
Rhino Rugbyweek. Nege seuns van Hoërskool Upington is opgeneem in die Rhino Rugbyweek o.15 en o.17 spanne. 0.17 Span: 0.15 Span: Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto’s verskaf
ZFM Distrik Netbalspan – Hoërskool Uppington leerders in span
ZFM Distrik Netbalspan. Sewe leerders van Hoërskool Upington is opgeneem in die ZFM Distrik Netbalspan. Die leerders wat verkies is tot die 0/19 ZFM Distrik Netbalspan wat aan die TNC…
Skole Netbal – Hoërskool Kalahari
Skole Netbal. Die afgelope naweek het die Hoërskool Kalahari, Kuruman, se netbalspanne deelgeneem aan skole netbal se Noord-Kaap Uitspele. Die O.15 dogters het deelgeneem aan die Kay Motsepe Uitspele. Uitslae…
Hokkie Kaptein – Ontmoet Anika Steyn van Hoërskool De Aar
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool De Aar se kaptein van die 1ste dogters hokkiespan, Anika Steyn. Anika behaal die elfde doel in…
Netbal Robyne – Hoërskool Kalahari
Netbal Robyne – Tien spelers van Hoërskool Kalahari in die Noord-Kaap is gekies vir die Netbal Robyne. Die spelers wat gekies is, is: o/14 Span is: o/15 Span is: 0/17…
Netbal Kaptein – Ontmoet Antoné Menne van Hoërskool De Aar
Netbal Kaptein.  In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool De Aar se kaptein van die 1ste Netbalspan, Antoné Menne. Antoné behaal die negende doel in ons…
Rugby Nuus – Hoërskool De Aar rugbyspelers vir spanne gekies
Rugby Nuus. Rugby nuus van Hoërskool De Aar is dat elf rugbyspelers van die skool gekies is vir verskeie streeks-rugby spanne. Griekwaland-Wes Plattelandspan: O.16 Griekwaland-Wes Grant Khomo-span: O.18 Griekwaland-Wes Akademie…
Noord-Kaap Diamanteproewe – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Diamantproewe. Twaalf netbalspelers van Hoërskool De Aar het 26 en 27 April die Pixley ka Seme by die Noord-Kaap Diamanteproewe in Kimberley verteenwoordig. Twee van Hoërskool De Aar se…
Pixley wennersdag – Hoërskool De Aar netbal wenners
Pixley wennersdag. Hoërskool De Aar se netnalspanne het Woensdag, 1 Mei, aan die Pixley-Wennersdag op De Aar deelgeneem. Die eerste span het 2 uit 3 wedstryde gewen. Hulle wen teen…
Noord-Kaap Platteland Hokkie – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Platteland Hokkie. Ses leerders van Hoërskool De Aar is gekies vir die Noord-Kaap Platteland hokkiespanne wat in Junie na Paarl in die Wes-Kaap toer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsda.co.za/ Foto…
SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Kalahari
SA Skole Atletiekkampioenskap. Hoërskool Kalahari is baie trots op twee van hul leerders, Lee-Ann van der Poel en Itumeleng Orapeleng. Hulle het aan die SA Skole Atletiekkampioenskap deelgeneem vanaf 3…
Sport Onderwysers 2024 – Hoërskool De Aar
Sport Onderwysers 2024 – Hoërskool De Aar het hul Sport onderwysers vir 2024 aangekondig. Die onderwysers wie aangewys is as Sport onderwysers 2024: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsda.co.za/ Foto verskaf
Junior Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool De Aar
Junior Toutrek Kampioenskappe. Gedurende die naweek van 14 en 15 Maart het leerders van HSDA aan die Junior Toutrek kampioenskappe in Kimberley deelgeneem. Daar was verskillende gewigte in die kompetisie…
Karate South Africa – Northern Cape High School
Karate South Africa. Northern Cape High School, Kimberley, learner Mïcke Strydom ranked number one for kata. She was also part of the Protea team and ranked 4th place for kumite.…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Christen se wapenrusting/ The fight against evil
SA Muscle and Beauty – Hoërskool De Aar leerder presteer
SA Muscle and Beauty. Almarie Maritz, Graad 10 leerder van Hoërskool De Aar, het die afgelope naweek uitstekend gevaar tydens die WFF SA Muscle and Beauty Showdown in Port Edward,…
Paarl Gim Netbal Toernooi – Hoërskool Upington
Paarl Gim Netbal Toernooi. Hoërskool Upington se netbalspanne het aan die Paarl Gim Netbal Toernooi deelgeneem. Die uitslae van 27 en 28 Maart is as volg: O.14 Netbal: O.15 Netbal:…
Paarl Gimnasium Netbal toernooi – Hoërskool Upington
Paarl Gimnasium Netbal toernooi. Hoërskool Upington se o.14, o.15 en o.16 netbalspanne het hierdie week die Paarl Gimnasium Netbal toernooi bygewoon. O.14 uitslae: O.15 uitslae: O.16 uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Uppie Rugby – Hoërskool Upington Rugby toer
Uppie Rugby. Die afgelope week en naweek was Uppie Rugby ook op toer. Buiten die eerste span, was die 0/14’s, 0/15’s en 0/16’s ook op toer. Die manne het baie…
Noord-Kaap Tennis – Hoërskool Upington
Noord-Kaap Tennis. Agt tennisspelers van Hoërskool Upington het die afgelope week as deel van die Noord-Kaap tennis span deelgeneem. 0/19A Seuns 0/19B Seuns 0/15A Dogters 0/15B Dogters Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Skiet Liga 2 – Hoërskool Upington Presteer
Skiet Liga 2. Hoërskool Upington se skuts het 15 en 16 Maart aan die Skiet Liga 2 – by Hoërskool Oranje Noord deelgeneem. Uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto: verskaf
Skiet Liga 2 – Hoërskool Kalahari leerder presteer
Skiet Liga 2. Thys Fourie, leerder van Hoërskool Kalahari, Kuruman, het die Noord-Kaap rekord van 710 na 729.verbeter tydens die Skiet liga 2 waaraan hy die naweek in Upington deelgeneem…
Westelike Provinsie SAJKA kampioenskap – Hoërskool Upington
Westelike Provinsie SAJKA kampioenskap. Nicolaas van Niekerk, Graad 8 leerder van Hoërskool Upington, het op Saterdag, 9 Maart, aan die Westelike Provinsie SAJKA kampioenskap deelgeneem. Hy is na die kampioenskap…
Seodin’s Sportsday – Curro Kathu netball teams excel
Seodin’s Sportsday. The Curro Kathu netball teams enjoyed their Saturday at the Seodin’s sportsday. The players did extremely well. Results: U9 teams U10 teams U11 teams U12 teams U13 teams…
Upington Sportdag – Hoërskool Kalahari presteer
Upington Sportdag. Hoërskool Kalahari, Kuruman, het die afgelope naweek aan Hoërskool Upington sportdag deelgeneem. Rugby, netbal en hokkie is deur die loop van die naweek gespeel. Hoërskool Kalari se spanne…






































