Karateka Gradeer. Hoërskool De Aar leerder, Rico van Heerden, het die afgelope naweek sy Swartbelt in Karate ontvang. Hy het ‘n Swartbelt-gradering in Virginia bygewoon. Daar het ook ‘n Gashuku (intensiewe, gesamentlike opleiding) oor die sillabus wat die gradering behels aangebied.
Daar het vier karatekas gegradeer.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










