)
Kersboodskap – Vanuit die EHS-hoof se kantoor

Kersboodskap. Met ‘n terugblik op 2021, kan ‘n mens nie anders as om weereens dankbaar re wees vir ‘n geseënde jaar nie. 2021 was gevul met dít waarvoor die Erries…

Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Nelspruit wen weer

Wiskunde Olimpiade. Nellies het weer die SA Wiskunde Olimpiade gewen. Hoërskool Nelspruit is as die wenners van die Old Mutual Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade vir 2021 aangewys. NHS het dié olimpiade…

Atletiek – SA Rekord vir Juané le Roux van Hoërskool Nelspruit

Atletiek. Juané le Roux, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Nelspruit, het die Suid-Afrikaanse- én Afrika-rekord vir diskus dogters o/17 in die F46-klas gebreek. Sy verbeter die Afrika-rekord van 21,35 en…

EHS plant bome – Hoërskool Ermelo het groen harte én groen vingers

EHS plant bome. Die Errieraad het die wonderlike voorreg gehad om onlangs ‘n laning bome te plant op EHS se terrein. Dit is onder andere om die bome wat verwyder…

Eerste Wêreldoorlog – Erries vier Herdenkingsdag met kranslegging

Eerste Wêreldoorlog. Op Sondag, 14 November, het die jaarlikse Herdenkingsdag se diens en parade by die Moth-perseel in Ermelo plaasgevind. Hierdie dag word wêreldwyd gedenk op die naaste Sondag aan…

Little Big Mouth – Curro Aurora’s Brady-Rae Brophy Going for the Stars

Little Big Mouth. Brady Hofmeyr, a student at Curro Aurora, Randburg, is the child star of the new romantic comedy, Little Big Mouth, on Netflix. Brady acts as the 9…

‘Indoor’ Hokkie – Erries in Mpumalanga-‘Indoor’ Hokkiespan

‘Indoor’ Hokkie. Hoërskool Ermelo is baie trots op Deidre en Kayla van der Meyden, graad 11-leerders van EHS, wat gekies is vir die o/18 Mpumalanga (Indoor/binnenshuise) Hokkie A-span (Black Mambas).…

Junior Rugby – Junior Errie-Arende geniet rugby wedstryd

Junior Rugby. Die Junior Errie-Arende van Hoërskool Ermelo, het Saterdag 30 Oktober teen ‘n o/13 Klub van Pretoria gespeel. Die Errie-Arende het met hierdie wedstryd vir die laaste keer Junior…

EHS Rugby – Hoërskool Ermelo kuieraand lok bekendes

EHS Rugby. Op Saterdag, 23 Oktober, het die Erries ‘n glansryke rugby-kuieraand te Perdekraal aangebied. Blitzbok-legendes, Impi Visser en Phillip Snyman, was die eregaste van die EHS Rugby aand. Die…

Sewes Rugby – EHS bied suksesvolle Impi Visser 7’s-dag aan

Sewes Rugby. Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 23 Oktober, die eerste amptelike Impi Visser 7’s-toernooi aangebied. Rugby en die liefde vir skolesport het geseëvier! 28 Spanne het aan die sewes…

SHS Koor – Hoërskool Standerton koor “Herders op die ope velde”

SHS Koor. Die #bakgat koor van Hoërskool Standerton nooi hul gemeenskap uit om deel te word van hul Geseënd genoeg om te gee projek! Luister gerus na SHS leerders se…

Erries Krieket – Hoërskool Ermelo 1ste krieketspan vs HTS Witbank

Erries Krieket. Op Saterdag, 23 Oktober, het Hoërskool Ermelo se eerstespan-krieketseuns teen HTS Witbank te staan gekom. Die besoekers het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. In uiters…

Debatkompetisie – Hoërskool Ermelo presteer nasionaal

Debatkompetisie. Op Vrydag, 22 Oktober, het die Con Spirito Debatkompetisie se nasionale semifinaal plaasgevind. Die kompetisie is by Hoërskool Marais Viljoen in Alberton aangebied. Die deelnemende skole was as volg:…

Oppie-Tong-Af Finaal – EHS se Zanéke Ludick behaal ‘n 1ste plek

Oppie-Tong-Af Finaal. Die jaarlikse Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie se nasionale finaal het vanjaar aanlyn plaasgevind van 14-21 Oktober. Hoërskool Ermelo is dankbaar en bevoorreg dat vyf van hul leerders na die Oppie-Tong-Af…

Erries Lourierfunksie – Graad 12’s ontvang erkenning

Erries Lourierfunksie. Op Vrydag 25 Oktober het Hoërskool Ermelo die jaarlikse graad 12-Lourierfunksie op ‘n spoggerige en glansryke wyse gehou. Baie geluk aan elke leerder wat ‘n prys ontvang het.…

Amashova-fietswedren – Hoërskool Ermelo vaar uitstekend

Amashova-fietswedren. Christiaan Wege, graad 11 EHS-leerder, en Luzaan Durand, graad 10-leerder van EHS, het op Sondag 24 Oktober aan die uitdagende Amashova 80 km fietswedren in Durban deelgeneemen. Dié wedren…

Mpumalanga Skole-atletiek – Erries presteer tydens atletiekbyeenkoms

Mpumalanga Skole-atletiek. Hoërskool Ermelo het op Vrydag 22 Oktober aan die Mpumalanga Skole-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hierdie byeenkoms is gehou te HTS Middelburg. Tydens hierdie byeenkoms het Erries uitsonderlik presteer. Die volgende…

Mpumalanga Mamba-span – Anra Mentz gekies vir Elite Hockey Team

Mpumalanga Mamba-span. Hoërskool Ermelo is besonder trots op oud-Errie en onderwyser by die EHS, Anra Mentz, wat gekies is vir die Elite Challenge Team van 2021 se Mpumalanga Mambas binnenshuise-hokkiespan.…

Gert Sibande Netbal – Drie spanne van Hoërskool Ermelo in liga wedstryde

Gert Sibande Netbal. Drie van Hoërskool Ermelo se Fast Five-netbalspanne het Donderdag, 21 Oktober, aan vanjaar se ligawedstryde te Standerton deelgeneem. Die dogters het hierdie formaat van netbal terdeë geniet…

Mnr en Mej NHS – Hoërskool Nelspruit geleentheid Alice in Wonderland

Mnr en Mej NHS. Hoërskool Nelspruit se kultuurweek het Maandagaand, 19 Oktober, op ‘n hoë noot met die jaarlikse Mnr. en Mej. NHS-kompetisie begin. Twintig deelnemers het om dié gesogte…

SALA Nationals – Erries achieve exceptional results

SALA Nationals. Ermelo High School is extremely proud of four EHS-learners who participated and excelled during the national final round of the SALA public speaking competition. Leandri Viviers achieved a…

Western Mounted Games Erries – Pryse ingeryg by kompetisies

Western Mounted Games Erries. Die Western Mounted Games het vanaf 3 tot 6 Oktober in Parys plaasgevind. Hoërskool Ermelo se ruiters het uitstekend gevaar. Die Erries het die volgende prestasies…

Ons Matrieks – Schools That Rock wens jou die allerbeste toe

Ons Matrieks. Schools That Rock weet dat jy die afgelope twaalf jaar jou beste gegee het vir jou skoolloopbaan. Daarom wens ons jou die allerbeste toe met die eksamen. Ons…

Musiekblyspel – EHS betower gehoor

Musiekblyspel. In die geskiedenis van Erries was daar nog nooit ‘n musiekblyspel aangebied met soveel uitdagings nie. Die tema van die Musiekblyspel was “The girl in the pink pajamas”. Covid-19…

Erries ontvang Streepbaadjies – Graad 11’s baie trots

Erries ontvang Streepbaadjies. Op Maandag, 18 Oktober, is die gebruiklike streepbaadjies van Hoërskool Ermelo aan volgende jaar se graad 12-leerders oorhandig. Hierdie is een van die Erries se mooiste tradisies.…

7’s Rugby – EHS vaar uitstekend tydens Eldoraigne-toernooi

7’s Rugby. Vrydag 15 Oktober het Hoërskool Ermelo se o/15A-7’s rugbyspan aan Die Wilgers hoërskool se 7’s rugby toernooi deelgeneem. Erries het goed gevaar en eindig algeheel derde. Die rugby…

SA Boerperd Kampioenskap – Errie-ruiters presteer

SA Boerperd-kampioenskap. Hoërskool Ermelo is deur twee ruiters by die SA Boerperd-kampioenskap verteenwoordig. Die kampioenskap het plaasgevind vanaf 13 tot 16 Oktober in Parys by die Afridome. Erries het skoonskip…

Stelwerk-kompetisie – Hoërskool Ermelo skitter

Stelwerk-kompetisie. Die beoordelaars van die jaarlikse Beeld-skryfkompetisie waaraan die Erries elke jaar deelneem, se menings was dat vanjaar se inskrywings ‘n leesfees was. Leerders het moeilike onderwerpe in die stelwerk-kompetisie sensitief…

Errie Krieket – Rian Barnard van EHS in Mpumalanga-krieketspan

Errie Krieket. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Rian Barnard, graad 10-leerder van EHS. Rian is gekies vir die seuns o/16 provinsiale-krieketspan, Mpumalanga Rhinos. Die proewe het op 9 Oktober…

Speeltoneel – Errie gekies vir kortfilm

Speeltoneel – Talita Janse van Rensburg is ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo. Sy het ingeskryf vir 2021 se Speeltoneel met ‘n gedig wat sy voorgedra het. Na aanleiding van…

Krieket EHS – Hoërskool Ermelo wen Oosterland op krieketveld

Krieket EHS. Op Saterdag 16 Oktober het Hoërskool Ermelo se eerstespan-krieketseuns teen Hoërskool Oosterland op die Erries se tuisveld te staan gekom.  EHS het die loot gewen en besluit om…

SAWMGA Nasionale Kampioenskap – Melissa Olivier, EHS, verkies vir SA span

SAWMGA Nasionale Kampioenskap. Tydens die SAWMGA (South African Western Mounted Games) se nasionale kampioenskap is Melissa Olivier, graad 9-leerder van EHS, verkies tot die SAEF (South African Equestrian Federation) junior…

Landboubestuur -Errie leerders baat by landbou prakties

Landboubestuur. Hoërskool Ermelo se graad 10- en graad 11-Landboubestuur leerders het hulle jaarlikse praktiese assessering gedoen. Hulle het dit gedoen by mnr Gerrie Jansen van Rensburg van Nooitverwag Beefmasters. Die…

Mpumalanga Rugby – EHS-rugbyspelers verteenwoordig Mpumalanga

Mpumalanga Rugby. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Arend Fourie, Tiaan Grobler, Armand du Preez en Ingus Ferreira. Hierdie vier manne het Mpumalanga Rugby op die veld verteenwoordig. Arend…