)
Fairweather Hokkietoernooi – Vyf uit vyf vir Hoërskool Nelspruit

Fairweather Hokkietoernooi. Vyf uit vyf vir Hoërskool Nelspruit se o/16A dogtershokkiespan tydens die Fairweather Hokkietoernooi! Die span het teen die volgende O/16’s gespeel gedurende die Fairweather Hokkietoernooi: Hoër Volkskool Heidelberg:…

ASA Kampioenskappe – NHS atletieksterre eindig met nog 5 medaljes

ASA Kampioenskappe. Hoërskool Nelspruit sluit die seisoen af met nog vyf nasionale medaljes by die ASA Kampioenskappe! Atletiek Suid-Afrika se nasionale kampioenskappe vir atlete onder 16, 18 en 20, het…

Nedstar Hokkie Kliniek – Hoërskool Ermelo slaggereed

Nedstar Hokkie Kliniek. Hoërskool Ermelo se hokkiedogters het die Nedstar Hokkie Kliniek geniet en is slaggereed vir die liga! Al Hoërskool Ermelo se senior dogters hokkiespanne het gedurende die Maart-vakansie…

SA Skole Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Ermelo presteer

SA Skole Atletiek Kampioenskappe. Vanaf 16 tot 18 Maart het agt atlete van Hoërskool Ermelo aan die SA Skole Atletiek Kampioenskappe te Germiston deelgeneem.  Die Errie-atlete het aan ‘n verskeidenheid…

SA Tennis Skolespan – Arili Boshoff van Hoërskool Nelspruit skitter

SA Tennis Skolespan. As nommer een in Mpumalanga se tennisspan, het Arili Boshoff onlangs aan die nasionale skoletoernooi deelgeneem. Arili is een van Hoërskool Nelspruit se groot uitblinkers op die…

Groentjieskonsert – Hoërskool Ermelo se jaarlikse eeu-oue tradisie

Groentjieskonsert. Hoërskool Ermelo se jaarlikse Groentjieskonsert is ‘n eeu-oue tradisie. Dit sorg jaar-na-jaar vir groot opwinding, strawwe kompetisie en komiese vermaak.  Die 2022 konsert was geen uitsondering nie.  Die dag…

Filmit Festival 2022 – An exciting year ahead for high schools

Filmit Festival 2022. Filmit is a film making competition for high schools. After a successful first year (2021), Paul Roos is excited to announce the bigger, better and more creative…

Mpumalanga Atletiekbyeenkoms – Agt Erries deur na SA’s

Mpumalanga Atletiekbyeenkoms. Die afgelope Saterdag het die volgende Errie-atlete hul Provinsiale kleure verwerf by die Mpumalanga-atletiekbyeenkoms. Seuns o/15: Luan Greyling: 800m Kryn Romijn: 400m Seuns o/17: Tyrone Berning: 400m, 400m…

Erries Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Middelburg

Erries Wintersport. Op Saterdag, 5 Maart, het Hoërskool Ermelo se rugby- en netbalspanne op hul tuisveld vriendskaplike Erries wintersport wedstryde teen Hoërskool Middelburg aangepak. Die Erries het die wedstryde in goeie…

Nedstar-kliniek – Erries Hokkie woon kliniek by

Nedstar-kliniek – Errie hokkie van Hoërskool Ermelo het die voorreg gehad om ‘n Nedstar hokkie kliniek by te woon. Dit het plaasgevind op 4 en 5 Maart onder leiding van…

NWU Super Interhoër Atletiek – Hoërskool Nelspruit skitter

NWU Super Interhoër Atletiek. Met die Laeveld-kroon in die sakkie, het Hoërskool Nelspruit se kern-atletiekspan (slegs een atleet per item) Woensdag 2 Maart opgeruk na Roodepoort, waar die jaarlikse NWU…

Redenaars – Hoërskool Ermelo leerders sê hul sê

Redenaars. Hierdie week het die Errie-redenaars behoorlik hul sê gesê! Op onderskeidelik Woensdag en Donderdag 23-24 Februarie het al die spraaksamiges onder die Erries vergader om hul oorredingsvermoë op die…

Erries Seunshokkie – Vriendskaplike wedstryde vs Oosterland

Erries Seunshokkie. Op Woensdag, 2 Maart, het Hoërskool Ermelo se seunshokkiespanne vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Oosterland gespeel. Hierdie wedstryde is gereël ter voorbereiding van die ligawedstryde wat volgende week begin.…

Erries Landsdiens – Hoërskool Ermelo Landsdieners aan’t woel en wikkel

Erries Landsdiens. Hoërskool Ermelo se Landsdiensklub het vanjaar reeds drie byeenkomste gehad. Die Errie-Landsdieners het getoon dat hulle beslis slaggereed is vir die jaar wat voorlê!  Die Erries landsdiens se…

Mpumalanga Atletiek Kampioenskappe – Erries presteer uitstekend

Mpumalanga Atletiek Kampioenskappe. Elf atlete van Hoërskool Ermelo het Saterdag, 26 Februarie, aan die Gert Sibande Streeksuitdunne te Secunda-stadion deelgeneem.  Hierdie atlete het hul uitstekend van hul taak gekwyt en…

Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Oosterlig

Wintersport. Op Saterdag, 26 Februarie, het Hoërskool Ermelo op hul tuisveld teen Hoërskool Oosterlig van Boksburg te staan gekom.  Dit was die eerste wintersport geleentheid vir 2022 en al EHS…

Interhoër – Hoërskool Ermelo se atlete wen TWK Hoëveld Interhoër 2022

Interhoër – Hoërskool Ermelo se atlete het die TWK Hoëveld Internooi 2022 gewen. Op Saterdag 19 Februarie is die jaarlikse Hoëveld Interhoër deur Hoërskool Oosterland in die Secunda stadion aangebied. …

Erries Valentynsbal – Hoërskool Ermelo blink weer by bal

Erries Valentynsbal. Op Woensdag, 16 Februarie, is Hoërskool Ermelo se jaarlikse Valentynsbal te Twintig 20 gehou.Die Erries het, oudergewoonte, pragtig gelyk, heerlik gedans, geëet en gekuier soos net die Erries…

Visvang – Hoërskool Ermelo se hengelspan blink uit

Visvang – Hoërskool Ermelo se hengelspan die afgelope naweek aan hul eerste liga-visvangkompetisie van 2022 deelgeneem. Erries se span behaal ‘n algehele eerste plek, tesame met ‘n individuele derde plek.…

Midstream Atletiekbyeenkoms – voorbereiding vir EHS van Interhoër

Midstream Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Ermelo se atlete het Vrydag, 11 Februarie, te Hoërskool Midstream deelgeneem aan die Midstream College, Olifantsfontein, Atletiekbyeenkoms. Deelnemende skole was Midstream College, Hoërskool Alberton, Hoërskool Overkruin en Curro…

Xanthé fondsinsamelingsprojek – Jeandré Krafft se droom bewaarheid

Xanthé fondsinsamelingsprojek. Jeandré Krafft, graad 10 by Hoërskool Nelspruit, se droom om beter te kan sien, is tydens ‘n onlangse saalopening bewaarheid. Hy het ‘n baie spesiale bril van mnr.…

Hoërskool Nelspruit – NHS groet adjunkhoof

Hoërskool Nelspruit. “Kollegas, dankie vir ‘n wonderlike 17-jaar wat ons hier by Hoërskool Nelspruit gehad het. Dit was vir ons ‘n voorreg!” Menige trane het gevloei toe mnr. Willie van…

Atletiek – Hoërskool Ermelo atlete by Rob Ferreira Atletiekbyeenkoms

Atletiek – Hoërskool Ermelo het op 4 Februarie die langpad aangepak na Witrivier. Errie se atlete het gaan deelgeneem aan die LJ Prokureurs atletiekbyeenkoms te Hoërskool Rob Ferreira. Vandat die…

Skole atletiek – Erries byeenkoms te Hoërskool Nelspruit

Skole atletiek – Errie atlete van Ermelo het die vriendskaplike byeenkoms te Hoërskool Nelspruit bygewoon. Elke atleet het Hoërskool Ermelo se naam met trots gedra.  Skole soos Afrikaans Hoër Seuns,…

Erries Tennis – Hoërskool Ermelo presteer by ATKV Buffelspoort Toernooi

Erries Tennis. Hoërskool Ermelo is baie trots op hul eerste tennisspan (seuns) met hul uitstekende prestasies behaal tydens die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi. Die Erries span bestaan uit: Christiaan Wege, Tobie…

Atletiek – HNS se Ashley Erasmus verpletter rekords!

Atletiek: Hoërskool Nelspruit leerder, Ashley Erasmus, het tydens die jaarlikse vriendskaplike atletiekbyeenkoms nasionale en internasionale rekords verpletter!! NHS se jaarlikse vriendskaplike atletiek byeenkoms is op Saterdag 29 Januarie aangebied. Hierdie…

Top student vereer – Hoërskool Ermelo 2021 student vereer

Top student vereer. Hoërskool Ermelo se top-presteerdeer vir 2021, Leandri Viviers, is by die jaarlikse Mpumalanga Departement van Onderwys se Prysuitdeling vereer. Sy is een van die Top 10 studente…

Erries Atlete – Atlete opgewonde om terug te wees op atletiekbaan

Erries Atlete – Atlete van Hoërskool Ermelo, in Ermelo is opgewonde om terug te wees op die atletiekbaan. Na twee jaar se Covid-19 het dit al wat ‘n sport is…

EHS Akademie – Hoërskool Ermelo beloon harde werk

EHS Akademie. EHS se Akademiese Prysuitdeling het Maandag, 24 Januarie plaasgevind. Leerders is met sertifikate, halfkleure, erekleure en medaljes beloon. Enkele hoogtepunte van die aand was: Hoëveld Tribune WT vir…

Tennis – Hoërskool Ermelo tennisspelers by Mpumalanga-proewe

Tennis. Drie talentvolle Errie-tennisspelers het op Vrydag en Saterdag 21-22 Januarie aan die Mpumalanga Tennis proewe te Middelburg deelgeneem.  Wianke Cloete, Elizma Swart en Dick Rouillard het die Erries se…

Hoërskool Ermelo – Erries verwelkom nuwe personeel

Hoërskool Ermelo. Hoërskool Ermelo begin 2022 met vyf nuwe toevoegings tot die personeel. Die Natuurwetenskappe-departement is geseënd met die toevoegings van Mnr. Xavier de Jager (asook Lewensoriëntering). Me. U-Vande Nortje…

Atletiek NHS – Hoërskool Nelspruit interhuisbyeenkoms

Atletiek NHS. NHS-atlete is oorgehaal vir puik prestasies! As die indrukwekkende uitslae van Hoërskool Nelspruit se jaarlikse atletiek interhuisbyeenkoms enigsins ‘n aanduiding gee van wat verderaan vanjaar van die skool…

Erries Graad 12 uitslae – Hoërskool Ermelo matrieks dankbaar

Erries Graad 12 uitslae. Die Erries is met opgewonde harte dankbaar oor die 2021-matriekuitslae wat na lang afwagting bekend gemaak is op Vrydag, 21 Januarie 2022. Hoërskool Ermelo se slaagsyfer…

Graad 8’s – Hoërskool Ermelo hou Groentjies-atletiek

Graad 8’s – Hoërskool Ermelo, in Mpumalanga het hul Groentjies-atletiek op 13 Januarie gehou. Graad 8’s, beter bekend as “pitte”, het hul heel beste gegee en baie talent getoon. Die…

Graad Een 2022- Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s

Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Miné Schilling, by die “groot skool”. Sy begin vandag, 12 Januarie haar skoolopleiding by Laerskool Nelspruit in Mpumalanga. Miné se ouers is Rhyno…

Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s

Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Cara Swanepoel by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie by Laerskool Nelspruit in Mpumalanga. Geniet jou skoolloopbaan Cara. Mag…

Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s

Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Kaylee Orton by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Nelspruit in Mpumalanga. Geniet jou skoolloopbaan, Kaylee. Mag jy baie…

Graad 12 – ‘n Boodskap aan al die 2022 Matrieks

Graad 12. ‘n Nuwe jaar beteken ‘n nuwe hoofstuk – die laaste jaar van jou skoolloopbaan. Schools That Rock glo dat 2022 ‘n ongelooflike deel van jou storie gaan wees.…