Seunshokkie Liga. Hoƫrskool Ermelo se seunshokkie spanne het Woensdag 3 April teen Hoƫrskool Piet Retief te staan gekom ih hokkie...
Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe. Atlete van HTS Middelburg het aan die Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe (ASA) deelgeneem waar hulle Mpumalanga verteenwoordig het....
Hokkietoere. Die hokkietoere van die Liggies is nou verby en die spanne is slaggereed vir die seisoen se wedstryde wat...
Affies Netbal Toernooi. Hoƫrskool Pietersburg se A-netbalspanne het vanaf 24 tot 27 Maart in Pretoria by die Affies Netbal Toernooi...
Rose Bowl Gholftoernooi. Hoƫrskool Nelspruit graad 10 leerder, Alieke van Zyl, het hierdie week haar vaardighede gewys by die 2024...
Laerskole Dubbels Tennistoernooi. Hoƫrskool Ermelo Tennis sluit die eerste kwartaal op 'n hoƫ noot af. Vir die tweede agtereenvolgende jaar...
Gholf. Bea Breedt, graad 12-leerder van Hoƫrskool Ermelo, het Sondag, 17 Maart, aan die Middelburg Gholfklub se Klubkampioenskap deelgeneem. Bea...
Pieties Hokkie. Verskeie Pieties hokkie spanne het die afgelope week toere onderneem. Die o.15 A dogtersspan en die o.16A hokkieseuns...
SA Atletiek Kampioenskap. Sewe alete van Hoƫrskool Ermelo het vanaf 21 tot 23 Maart aan die SA Atletiek Kampioenskap deelgeneem....
Borge bedank. EHS het hul borge bedank tydens 'n prag-funksie. Enige skool se sukses is grootliks te danke aan die...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
Ā© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
Ā© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.