)

SANESA Prysuitdeling – Errie-Ruiter beste in Mpumalanga

SANESA Prysuitdeling Foto: Joané van Zyl en Zelmari van der Walt

‘n Groot eer het Errie-Ruiter, Joané van Zyl, te beurt geval. Sy is tydens die SANESA prysuitdeling te Badplaas op 19 Oktober aangewys as die beste ruiter in Mpumalanga.

Joané het tydens die prysuitdeling drie trofeë ontvang. Dit is vir die beste ruiter in “Prix Caprilli, Intermediate” asook die beste ruiter in “Performancce Riding level 5”.

Joané en haar span het by die SANESA Nasionale Kampioenskappe te Kyalami, ’n algehele derde en vierde plek verower vir “Prix Caprilli” en ’n algehele vierde plek vir “Performance Riding”.

Die EHS Ruiters verower die Annika Niemand Perde Akademie-wisseltrofee vir die beste hoërskoolruiters in Mpumalanga.

’n Tweede wisseltrofee is verower deur die Errie-ruiters vir die meeste punte in Mpumalanga.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal