Foto: AJ Verster, Marla de Jager, Dehandri Morkel en Lynne Rademan.
Vier skuts na SA’s – Dehandri Morkel, Marla De Jager, AJ Verster en Lynne Rademan van Hoërskool Ermelo is oppad na die SA’s.
Die vier Errie-skuts neem die komende vakansie deel aan die skole Suid-Afrikaanse Kampioenskap vir Skyfskiet in Nylstroom.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








