)
Cross Country – Eunice girls won Gold and Silver

Cross Country. Two athletes of Eunice High School in Bloemfontein, received outstanding accolades during the season: The following Eunice athletes also received special awards for 100% participation in all the…

Lyndans – Gouties se Nigella Siebert wen Goud

Lyndans. Nigella Siebert, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het aan die Suid-Afrikaanse Ope WCDF Wêreld Kwalifiserende Kampioenskappe vanaf 6 tot 8 Oktober in Welkom deelgeneem. Nigella het Goud behaal…

Super Seals Gala – BVHS swemmers presteer by gala

Super Seals Gala. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 6 en 7 Oktober aan die Super Seals Gala te Bloemfontein deelgeneem. Die swemmers het baie goed gevaar: Hierdie leerders het…

Lyndans – Hoërskool Goudveld leerder wen Goud

Lyndans. Matthew Delport, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het aan die Suid-Afrikaanse Ope WCDF Wêreld Kwalifiserende Kampioenskappe van 6 tot 8 Oktober in Welkom deelgeneem. Hy het Goud verwerf…

Nasionale Huisgenoot Eisteddfod – Hoërskool Fichardtpark leerder presteer

Nasionale Huisgenoot Eisteddfod. Karla Marais, Graad 11 leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het gedurende Julie aan die Nasionale Huisgenoot Eisteddford Kompetisie deelgeneem. Sy het ‘n Silwer medalje in die…

MTB XCO – BVHS leerder ding mee in Vrystaat span

MTB XCO. Keanu Kennedy, Graad 8 leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het op 7 Oktober deelgeneem aan die MTB XCO Battle of the Bikes te Jacobsdal, as lid van die…

Nasionale Tegniese kompetisie – BVHS leerder presteer

Nasionale Tegniese kompetisie. Dwayne Britz, Graad 11 leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het deelgeneem het aan ‘n Nasionale Tegniese kompetisie. Die kompetisie is op 5 en 6 Oktober by die…

Wilson Skild Tennistoernooi – Hoërskool Trio presteer

Wilson Skild Tennistoernooi. Hoërskool Trio, Kroonstad, se eerste dogterstennisspan het vanaf 6 tot 9 Oktober aan die Wilson Skild Tennistoernooi by Sun City deelgeneem. Die toernooi was hierdie jaar propvol…

Akademiese prestasies – Primêre Meisieskool Oranje top tien

Akademiese prestasies. Primêre Meisiekool Oranje het die graad 4 tot 7 top presteerders vir Kwartaal 3 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s verskaf

MTB – Grey Kollege se span vaar uitstekend

MTB. Die finale MTB fietswedren het tydens die vakansie in Brits plaasgevind. Hierdie wedren sluit al die top MTB fietsryers van Suid-Afrika asook die span van Namibië in. Grey Kollege…

Swem – Primêre Skool Naudeville leerder presteer

Swem. Primêre Skool Naudeville leerder, Elle-Ann Roper (graad 3) het 7 Oktober aan die Super Seal en Sentraal Aquatics swem gala in Bloemfontein deelgeneem. Elle-Ann het pragtig presteer deur drie 3de…

Ruiterkuns – Primêre Skool Naudeville presteer

Ruiterkuns. Primêre Skool Naudeville van Welkom se ruiterkuns leerders het uitstekend gevaar by die SANESA Nationals wat vanaf 1 tot 7 Oktober by Kyalami Equestrian Park in Johannesburg plaasgevind het.…

Eskom Ekspo – Hoërskool Jim Fouché leerder behaal Goud

Eskom Ekspo. Jaco Deysel, ‘n Graad10-leerder van Hoërskool Jim Fouché, het Vrydag, 4 Augustus, aan die Eskom Ekspo deelgeneem. Hier het hy ‘n Goue toekenning vir sy projek ontvang. Verder…

Kickboxing – Welkom Gimnasium leerder presteer

Kickboxing. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het op Saterdag 7 Oktober deelgeneem aan die jaarlikse Battle of False Bay Kickboxing toernooi in Kaapstad. Keagan het teen ‘n baie ervare…

WOW Spelfees – Hoërskool Sentraal leerder Nasionale wenner

WOW Spelfees. Hoërskool Sentraal Graad 8 leerder, Anri van der Westhuizen, is aangewys as die Nasionale wenner van die WOW Spelfees kompetisie. Anri is met hierdie prestasie die beste speller…

Spar National Netball Championships – Fichies presteer

Spar National Netball Championships. Hoërskool Fichardtpark se netbalspelers het weereens hul skool se naam hoog gehou tydens die Spar National Netball Championships. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf

Vrystaat Krieketproewe – Motheo o.16 krieketspan onoorwonne

Vrystaat Krieketproewe. Die Motheo o.16 krieketspan het die Vrystaat krieketweek onoorwonne afgesluit. In die proses het hulle afgereken met Lejweleputswa, Thabo Mofutsanyane en Fezile Dabi. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark…

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Jim Fouché

Matriekafskeid 2023. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se matrieks van 2023 het Vrydagaand, 6 Oktober, hul matriekafskeid gevier. Alle goeie dinge kom tot ‘n einde, maar hierdie matrieks sal altyd terugdink…

Noord vs Suid Atletiekbyeenkoms – Grey Kollege presteer

Noord vs Suid Atletiekbyeenkoms. Grey Kollege, Bloemfontein, se atlete het goed presteer tydens die Noord Vs Suid Atletiekbyeenkoms Top 14 in die Paarl. Prestasies: Franco Le Roux: Heinrich van der…

World Teachers Day – Nine Characteristics of a Great Teacher

World Teachers Day. Schools That Rock salutes all the teachers for the great task they fulfil! Enjoy your day More school news: https://schoolsthatrock.co.za

JF Krieket – Hoërskool Jim Fouché toer na Mosselbaai

JF Krieket. JF Krieket se eerste krieketspan van Hoërskool Jim Fouché het ‘n verdere twee wedstryde op hul toer na Mosselbaai gespeel. Die eerste wedstryd verloor JF teen RPC Bridgton…

SA Fast 5 Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché netbal

SA Fast 5 Kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het 2 en 3 Oktober aan die SASN SA- Fast 5 Kampioenskappe in Roodepoort deelgeneem.  Drie netbalspanne van Jim Fouché, o.15A, o.17A…

Somer Bokkieweek sewes rugby – Hoërskool Fichardtpark

Somer Bokkieweek sewes rugby. Twee rugbyspelers van Hoërskool Fichardtpark, Wouter Jonker en Adin Engelbrecht, is gekies vir die o.19 Somer Bokkieweek sewes rugby span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf

Skole Krieket – Grey Kollege presteer

Skole Krieket. Grey Kollege se krieketspanne het die volgende prestasies behaal tydens skole krieket wedstryde: Grey Kollege o.14B Grey Kollege o17A Grey Kollege o.19A Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf

Cycle Lab MTB – Hoërskool Sentraal leerders neem deel

Cycle Lab MTB. Die Cycle Lab MTB Provincial Final, Free State, het 30 September tot 1 Oktober plaasgevind. Twee bergfietsryers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Albertha Marais en Divan Diedericks…

Hokkie Bokkieweek toer – Hoërskool Fichardtpark na Spanje

Hokkie Bokkieweek toer: Vier hokkiespelers van Hoërskool Fichardtpark is deel van die Hokkie Bokkieweek toer na Spanje. Luke McIntyre, Thomas Mostert, Marco Huygen en Kyle de Bie is almal lede…

Affilande Stage Race – BVHS atleet skitter

Affilande Stage Race. Megan Olivier, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Affilande Stage Race wat oor twee dae gestrek het. Dag 1: 15km en…

Vrystaat Pluimbal – Hoërskool Jim Fouché leerders in span

Vrystaat Pluimbal. Drie leerders van Hoërskool JIm Fouché, Kayla Labuscagne, Christiaan Botha en Andrew Kotze, is opgeneem in die Vrystaat o.17 pluimbalspan. Die span neem hierdie week deel , aan…

NTCE Gala Dinee – Hoërskool Fichardtpark personeellid presteer

NTCE Gala Dinee. Een van die belangrikste bates in die strewe om die voorkeurskool te wees, is om te beskik oor top leerkragte. Een van Hoërskool Fichardtpark se uitstaande departementshoofde…

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Witteberg

Matriekafskeid 2023. Hoërskool Witteberg, Bethlehem se matriekafskeid 2023 was ‘n reuse sukses. Die matrieks het pragtig gelyk! Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Foto’s: Deodet de Coning

Matric Dance 2023 – Eunice High School

Matric Dance 2023. Bikes, supercars, vintage cars, tractors and even trucks made their appearance at the Matric Dance 2023 of Eunice High School last night. The ladies looked absolutely stunning!…

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Fichardtpark

Matriekafskeid 2023. Hoërskool Fichardtpark het Vrydag, 29 September, ‘n glansryke Matriekafskeid 2023 aangebied. Die tema van Griekeland is met die Fichie kleure van geel, blou en wit gevier. Die matrieks…

Matriekraad 2024 – Hoërskool Goudveld

Matriekraad 2024. Hoërskool Goudveld van Welkom het hul Matriekraad 2024 aangekondig. Die Raad bestaan uit 14 dogters en 14 seuns. Dogters: Seuns: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Indo Pacific Cup JKA – Hoërskool Sentraal leerders presteer

Indo Pacific Cup JKA. Twee leerders van Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, Marizelle en James van Niekerk, het Suid-Afrika by die eerste ‘Indo-Pacific Cup JKA’, in Mauritius, verteenwoordig. Prestasies behaal: Marizelle van…

EHS RCL 2024 – Eunice High School

EHS RCL 2024. Eunice High School, Bloemfontein, announced the EHS RCL for 2024. Social Events Committee (Ms I Moutzouris) Sport Committee (Mr P van Staden) School Spirit Committee (Mrs M…

Jim Fouche T20 toernooi – BVHS 1ste krieketspan wen twee

Jim Fouche T20 toernooi. Berthlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan het aan die Jim Fouche se T20 toernooi op Vrydag, 22 September, in Bloemfontein deelgeneem.  Uit die vier wedstryde wat…

Griffons Elande – Hoërskool Goudveld leerder in span opgeneem

Griffons Elande. Hoërskool Goudveld leerder, Urban Pienaar, is in die Griffons Elande rugbygroep opgeneem. Die Elande is die Griffons se senior amateurspan. Hierdie is dus ‘n uitsonderlike prestasie aangesien Urban…

Moolmanshoek 4 Peaks – BVHS atlete presteer

Moolmanshoek 4 Peaks. Ses atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het tydens die uitdagende Moolmanshoeks 4 Peaks, 2 Peaks, 10 kilometer wedloop op 23 September goed presteer. Prestasies behaal: Meer skolenuus:…

Allegretto Gala Dag – BVHS leerder wen Interprovinsiale Afdeling

Jana Grobbelaar (Gr. 10) het die Allegretto Gala-dag bygewoon. Sy het die Trofee ontvang vir die Interprovinsiale Afdelingswenner. Sy is genooi na die Nasionale Gala op 22 Oktober 2023 in…

Lejweleputswa Krieket – Hoërskool Goudveld leerder in span

Lejweleputswa Krieket. Hoëskool Goudveld leerder, Ruben Crous, het Saterdag, 23 September, vir die o.18 Lejweleputswa Krieket span in ‘n wedstryd teen Fezile Dabi gespeel. Hy was ook kaptein van sy…

Motheo Krieket – Hoërskool Fichardtpark spelers in spanne

Motheo Krieket. Ses krieketspelers van Hoërskool Fichardtpark, MJ Herbst, Eben Botha, Ulrich Campher, Aiden Isaacs, Stian Kruger en Davyd Oosthuizen, is vir die Motheo spanne verkies. Die leerders sal tydens…

2024 Leadership – St Andrew’s School leaders announced

2024 Leadership. In a special assembly this afternoon, Wednesday 27 September, the 2024 leadership group of St Andrew’s School, Bloemfontein, was announced. The leaders were voted in by the staff…

Nasionale Landloop Kampioenskappe – BVHS atlete neem deel

Nasionale Landloop Kampioenskappe – Ses atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Nasionale Landloop Kampioenskappe. Dit het plaasgevind op Saterdag, 16 September in Gqeberha. Die volgende BVHS atlete…

Golden Gate Guardians Cricket – BVHS leerders in spanne

Golden Gate Guardians Cricket. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies, vir die Golden Gate Guardians Cricket span. Hulle gaan aan die Free State Premier League, wat in Desember…

Suid-Vrystaat Muurbal – Grey Kollege leerders presteer

Suid-Vrystaat Muurbal. Vyf muurbalspelers van Grey Kollege het presteer tydens die Suid-Vrystaat Muurbal toernooi. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Photos supplied

Nasionale Biathlé Kampioenskappe – BVHS leerders presteer

Nasionale Biathlé Kampioenskappe. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die WJ Kruger en Simoné Pretoruis, het die afgelope naweek, 24 September, aan die Nasionale Biathlé Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem.…

SA Landloopkampioenskappe – Truida Kestell presteer

SA Landloopkampioenskappe. Twaalf atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het aan die SA Landloopkampioenskappe deelgeneem. Truida Kestell se atlete is: Chicita du Preez, JC Blignaut, LIzay Landman, Joah Bartleman,…