)

Jim Fouche T20 toernooi – BVHS 1ste krieketspan wen twee

Jim Fouche T20 toernooi. Berthlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan het aan die Jim Fouche se T20 toernooi op Vrydag, 22 September, in Bloemfontein deelgeneem. 

Uit die vier wedstryde wat BVHS gespeel het, het die Trekkers twee wedstryde gewen. Hulle het hul wedstryde teen Hoërskool Aliwal-Noord en Hoërskool Sentraal gewen. Hulle het hul wedstryde teen Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Fichardtpark verloor.

Verskeie seuns van BVHS se 1ste krieketspan het goeie individuele vertonings gelewer by die Jim Fouche T20 toernooi :

Kolwers:

  • Craig Mann behaal 40 lopies teen Aliwal-Noord
  • Heindre Serfontein het 51 lopies teen Sentraal aangeteken
  • Juan Theunissen het 44 lopies teen Sentraal behaal
  • Cecil Parsons het 51 nun tenn Fichardtpark aangeteken

Boulers:

  • JD van Dyk het 3/1 teen Aliwal-Noord geneem
  • Juan Theunissen 3/29 teen Jim Fouche geneem
  • Heindre Serfontein neem 3/11 teen Sentraal
  • Handré Fourie het 3/19 teen Fichardtpark geneem

BVHS se span sal hulle voorbereiding vir die seisoen gedurende die vakansie voortsit met hul toer na Potchefstroom.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal