Indo Pacific Cup JKA. Twee leerders van Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, Marizelle en James van Niekerk, het Suid-Afrika by die eerste ‘Indo-Pacific Cup JKA’, in Mauritius, verteenwoordig.
Prestasies behaal:
Marizelle van Niekerk: Kumite: eerste plek; Kata: vierde plek
James van Niekerk: Kata: derde plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf