Huis Fourie Huisleiers 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Huis Fourie Rasieleiers 2024. Huis Fourie se naam is gevestig in 2023 en is vernoem na Mnr J. Fourie, skoolhoof vanaf 1985 tot1996. Die huisleiers vir 2024 is: “In Huis…
Huis Barker Huisleiers 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Huis Barker Huisleiers 2024. Huis Barker, Rasieleiershuis van Hoërskool Fichardtpark, se naam is gevestig in 2023. Dit is vernoem na Mnr M.A Barker, skoolhoof vanaf 2001 tot 2017. Die 2024…
Atletiek Prestasies – Hoërskool Fichardtpark
Atletiek Prestasies. Uitnemendheid is nog een van die waardes waarop Fichies baie trots is. Dit is nou amptelik, nege atlete in Suid-Afrika, gekeur onder die top 10 in hulle onderskeie…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. U ken my deur en deur/ The Lord is always near.
World Monologue Games – Meet Eunice’s finalist in Youth Category
World Monologue Games. Meet Eunice High School’s 2023 WMG Global Finalist in the Youth Category: Vivienne van der Schyff. “I am a student at Eunice Girls High in South Africa,…
Remembrance Day 2023 – Grey College Primary School
Remembrance Day 2023. Remembrance Day is sometimes known informally as Poppy Day. It is a memorial day observed since the end of the First World War, 1919, to remember the…
Hoofleiers 2024 – Trio Primêre Skool
Hoofleiers 2024. Trio Primêr, Kroonstad het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://trioprim.co.za/ Foto verskaf
Prestige toekennings 2023 – Trio Primêr
Prestige toekennings 2023. Trio Primêr, Kroonstad, het leerders vereer met toekennings tydens die Prestige toekennings 2023 geleentheid. Toekennings gemaak: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://trioprim.co.za/ Foto’s verskaf
Proteas – Graanveld Challenge all schools to wear Green and Gold
Proteas. Graanveld Primary School, Bethlehem, challenge all schools to wear your heart on your chest and support the Proteas by wearing green and gold every Friday. SEE VIDEO BELOW More…
Wiskunde Week – Primêre Meisieskool Oranje presteer
Wiskunde Week. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se graad 4 tot 7 leerders het vanaf 30 Oktober tot 3 November deelgeneem aan die Wiskunde Week. Hier het die meisies bewys dat…
SPS Brandfort Snelgala – Primêre Skool Fichardtpark
SPS Brandfort Snelgala. Primêre Skool Fichardtpark se swemmers het aan die SPS Brandfort Snelgala deelgeneem. Die Fichies het die water behoorlik laat spat en die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus:…
Noord Vrystaat Tennis – Welkom Volkskool presteer
Noord Vrystaat Tennis. Welkom Volkskool spog met twaalf tennisspelers wat ingesluit is in die onderskeie Noord Vrystaat tennisspanne vir 2024. Die volkies wat vir die Noord Vrystaat spanne gekies is:…
Graad 7 Prysuitdeling – Primêre Skool Naudeville
Graad 7 Prysuitdeling. Primêre Skool Naudeville in Welkom het, tydens hul Graad 7 Prysuitdeling, leerders beloon vir uitstekende akademiese prestasies in 2023. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s verskaf
Radikale Redenaars – Primêre Meisieskool Oranje presteer
Radikale Redenaars. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje het deelgeneem aan die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars op 21 Oktober. Oranje is baie trots op die uitsonderlike prestasies om…
Stabilis redaksie – Grey Kollege gesels met Graad R-manne
Stabilis redaksie. Grey Kollege Primêr se Stabilis-redakteur het met ‘n paar van die Graad R manne van 2024 gesels oor hul keuse om hul skoolloopbaan by Grey Kollege te begin.…
Liga 2 NFS Tweekamp – Hoërskool Trio presteer
Liga 2 NFS Tweekamp. Sewe leerders van Hoërskool Trio het aan Liga 2 NFS Tweekamp deelgeneem en baie goed presteer. Trio se leerders het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Bulties Prestasies – Hoërskool Bultfontein presteer op vele gebiede
Bulties Prestasies. Hoërskool Bultfontein se leerders het hulle reeds in verskeie sportsoorte oortref en het daardeur bewys dat hulle vir niks of niemand hoef terug te staan nie. Hiermee die…
Goutiekie Redaksie 2024 – Hoërskool Goudveld koerant
Goutiekie Redaksie 2024. Hoërskool Goudveld, Welkom, het hul Goutie redaksie vir 2024 aangekondig. Bestuur: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
SANESA Vrystaat – Primêre Skool Naudeville
SANESA Vrystaat. Die afgelope naweek, Saterdag 4 November, het die SANESA Vrystaat se jaarlikse prysuitdeling plaasgevind. Drie leerders van Naudies is as volg vereer: SANESA RISING STAR LIGA: Ava Adendorff,…
ATKV Digipraat aanlyn redenaars – Primêre Skool Naudeville
ATKV Digipraat aanlyn redenaars. Ses redenaars van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het deelgeneem aan ATKV Digipraat aanlyn redenaars vanaf 17 Oktober. Hierdie ses Naudies het almal Goud en A…
ASA Atletiekbyeenkoms – Naudeville leerders in Vrystaatspan
ASA Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is gekies om die Vrystaatspan te verteenwoordig by die ASA Atletiekbyeenkoms in Secunda. Naudies se atlete is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Noord-Vrystaat Tennisproewe – Primêre Skool Naudeville presteer
Noord-Vrystaat Tennisproewe. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville, Edrich Rossouw, Johandre du Plessis en Duncan Bekker het Saterdag, 4 November,aan die Noord-Vrystaat Tennisproewe deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Meer…
Suid Vrystaat Tweekamp – Grey Kollege Primêr leerder skitter
Suid Vrystaat Tweekamp. Lohan Maree, leerder van Grey Kollege Primêr, het deelgeneem aan die Suid Vrystaat Tweekamp by die Inter Provinsiale Noordwes kampioenskap in Potchefstroom. Lohan het goud vir o.11…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Do not be ashamed of the Lord/ Getrouheid aan die evangelie.
Prysuitdeling 2023 – Hoërskool Goudveld bekerwenners en Top 10
Prysuitdeling 2023. Hoërskool Goudveld is baie trots op hul Graad 11 bekerwenners en Top 10 leerders. Gouties word op ‘n GOUTENTIEKE wyse beloon vir hul uitnemendheid en harde werk in…
Tennis – Oranje Meisieskool bring bekers huistoe
Tennis. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se eerste tennisspan het vanjaar aan vier tennis toernooie deelgeneem en elkeen van die volgende toernooie gewen: Die eende het ook vanjaar in die seuns…
Eunice Prize-giving – Board Medals: Highest accolade possible
Eunice Prize-giving. Board Medals: Hockey Board Medals All Rounder Awards Achievement in the fields of academics, sport, culture, leadership and service. Grade 8: Leila Yazbek Grade 9: Lienka Stevens Grade…
Kelrn MTB Classic – Hoërskool Fichardtpark leerder presteer
Kelrn MTB Classic. Carli Bouwer, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het 28 Oktober aan die Kelrn MTB classic in Barkley-West deelgeneem. Sy het eerste geëindig in haar ouderdomsgroep en…
SA Atletiek Kampioenskappe – Truida Kestell presteer
SA Atletiek Kampioenskappe. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Liesa Kruger en Nelisa-May Doman, het erkenning ontvang vir uitstekende prestasies gelewer tydens die SA Atletiek Kampioenskappe. Die Vrystaatse…
Jim Fouchè uitnodigingsbyeenkoms – Naudeville atleet skitter
im Fouchè uitnodigingsbyeenkoms. Primêre Skool Naudeville graad 5 leerder, Dohandrè J van Rensburg, het Saterdag, 28 Oktober aan Hoërskool Jim Fouchè se atletiek uitnodigingsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Dohandrè het ‘n…
Voortrekkers Naudeville – Kommando Jeugleiers verkies vir 2024
Voortrekkers Naudeville –  Primêre Skool Naudeville, Welkom het hulle Voortrekkers se kommandojeugleiers vir 2024 bekend gemaak. Alexi van Staden en Divan van Zyl is vir 2024 verkies is. Primêre Skool Naudeville…
JF Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms – Grey Kollege Primêr presteer
JF Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms – Op Saterdag, 28 Oktober het ongeveer 100 seuns van Grey Kollege Primêr aan die JF atletiek uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Grey het puik presteer en die atlete het…
Hoërskool Sentraal – Tralie Varia prysuitdeling
Hoërskool Sentraal. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se Tralie Varia koerant se redaksie het gesellig verkeer tydens die interne afsluitings- en prysuitdelingsfunksie. Die volgende leerders het sertifikate ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://sentraal.co.za…
Debating – Eunice High School first in Free State
Debating. The junior debating team of Eunice High School won gold in the Provincial Debating competition held in Virginia. These Eunice girls are now through to the national championships. More…
Rising Star Tennis – Grey College Primary celebrating third victory
Rising Star Tennis. At the RCS Group Rising Star Tennis series, Grey College and Oranje Meisieskool emerged triumphant in the boys’ and girls’ divisions at the Rising Star Tennis National…
OMS Atletiek – Oranje Meisieskool se drie Rekords in een jaar
OMS Atletiek. Sekondêre Meisieskool Oranje se aflosspan het vier wedlope gewen waarvan drie in rekordtye behaal is. DÃt is wat die sterbelaaide o.15-aflosspan vanjaar bereik het. Twee rekords het boonop…
Rising Star Tennistoernooi – Primêre Meisieskool Oranje wen
Rising Star Tennistoernooi. Oranje bring weer die beker huistoe! Primêre Meisieskool Oranje se eerste-tennisspan het die eerste plek behaal by die Paribas Rising Star Tennistoernooi in Polokwane. Oranje het al…
Motocross – Primêre Skool Naudeville leerders presteer
Motocross. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Giana Blignaut (Graad 5) en Amy-Lee Schoeman (graad 6) het Saterdag, 28 Oktober, deelgeneem aan die Mega Mountain Madalas off road…
Neptunes Gala – Primêre Skool Naudeville presteer
Neptunes Gala. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville het 28 en 29 Oktober aan die Neptunes gala in Bloemfontein deelgeneem. Die leerders het baie goed presterr deur een 1ste plek, drie…
Blitsbrein – BVHS leerders skitter by kompetisie
Blitsbrein. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Liam-Lloyd Doman en Susan Bender, het uitstekend presteer tydens die aanlyn Netwerk 24 Blitsbrein kompetisie wat 11 Oktober aangebied is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Vrystaat Atletiek – Hoërskool Fichardtpark atlete beloon
Vrystaat Atletiek. Twee van Hoërskool Fichardtpark se atlete, Lize Ackerman en Cilethe Julies, is deur Vrystaat Atletiek Assosiasie se Goue medalje wenners funksie 2023 vereer. Hierdie spogfunksie het in Sasolburg…
Matrics/ Matrieks 2023 – You Rock!
Matrics/ Matrieks 2023. You will rock the exams. More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Top Akademiese Presteerders – Grey Kollege
Top Akademiese Presteerders. Grey Kollege kondig met trots hul Top 20 akademiese presteerders van kwartaal 3 aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf
Sub-komitee Leiers 2024 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Sub-komitee Leiers 2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul leerders bekend gemaak wat verkies is as sub-komitee Leiers 2024. Akademie: Carli Reynders, Sebastiaan Piek en Kayla Lindeque Bemarking: Husnaa Issa, Sulé…
Leerderraad 2024 – Hoërskool Trio
Leerderraad 2024. Hoërskool Trio, Kroonstad, het hul leerderraad vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.triohs.co.za/ Foto’s verskaf
Free State Cycling Federation – Truida Kestell ontvang pryse
Free State Cycling Federation. Vyf fietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het op die FSCF (Free State Cycling Federation) prysuitdeling die volgende pryse ontvang vir 2023: *XCO = Cross…
Prize Giving 2023 – Grey College rewarded achievements
Prize Giving 2023. Grey College congratulate their learners who were rewarded with the highest achievements for 2023. “I’ve learned that anything in life worth having comes from patience and hard…
Hoofleiers 2024 – Tjokkies maak hoofleiers bekend
Hoofleiers 2024. Tjokkies in Bloemfontein kondig met trots ons hoofleiers vir 2024 aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://tjokkies.co.za/ Foto verskaf
Spesiale Toekennings 2023 – Welkom Gimnasium
Spesiale Toekennings 2023. Welkom Gimnasium het drie leerders met spesiale toekennings vereer. Miguel Sardinha: Grade 12 Dux learner for 2023 Kayla Landman: Kultuur-trofee vir 2023 Luané Pienaar: Gimmie Erepenning wenner…
Hoofleiers 2024 – Welkom Gimnasium
Hoofleiers 2024. Welkom Gimnasium het met trots hul hoofleiers vir 2024 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf









