)
Vystaat Gimnastiekkampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark

Vystaat Gimnastiekkampioenskappe. Jandré Vermeulen, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het twee goue medaljes by die Vystaat Gimnastiekkampioenskappe verower. Jandré is vir die Vrystaatspan gekies wat September aan die…

Noord Vrystaat Gimnastiek – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Noord Vrystaat Gimnastiek. Twee gimnaste van BVHS het 3 Augustus deelgeneem aan die Noord-Vrystaat Gimnastiek se kwalifiserende kompetisie: Prestasies behaal: Adam Kotze vlak 5: (14-18 jaar): Ixoré Cilliers vlak 6:…

SA Junior Atletiekspan – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Junior Atletiekspan. Nog ‘n oud-leerder van Oranje is in die SA Junior atletiekspan ingesluit. Charné Wansbury is die tweede leerder wat in 2023 aan Sekondêre Meisieskool Oranje matrikuleer het,…

O.19A Griffonsliga wenners 2024 – BVHS

O.19A Griffonsliga wenners 2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.19A rugbyspan is vanjaar die O.19A Griffonsliga wenners 2024. Die span het teen die span van Welkom Gimnasium in die finaal met 36-28…

Super 8 Tennis – Primêre Skool Jordania

Super 8 Tennis. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se tennisspanne het algeheel 1ste geëindig by die Super 8 tennistoernooi. Die uitslae is as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.jordaniaprimer.co.za/ Foto’s verskaf

Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe – Hoërskool Reitz

Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe. Danli Van Tonder, o.9 atleet van Hoërskool Reitz het tydens die Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe ‘n eeste plek behaal. Sy het daarmee ‘n goue medalje ontvang! Meer skolenuus:…

Vrystaat Landloop kampioenskappe – Hoërskool Reitz

Vrystaat Landloop kampioenskappe. Twee-en-twintig landloop atlete van Hoërskool Reitz is gekies om die Oos-Vrystaat te verteenwoordig tydens die Vrystaat Landloop Kampioenskappe in Bloemfontein, Saterdag, 3 Augustus. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://reitzhs.co.za/…

Mini-hokkie – Hoërskool Reitz

Mini-hokkie. Die seisoen se Mini-hokkie wedstryde het gister, 1 Augustus, afgeskop. Hoërskool Reitz se Mini-hokkie spelers het die toernooi saam met Hoërskool Wilgerivier en Hoërskool Vrede baie geniet. Dit was…

Thabo Mofutsanyana Landloop – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Thabo Mofutsanyana Landloop. Foto – Voor: Rozandi Niemann, Luné Amaro, Abigail Arangies, Magdalena Arangies, Lisa Kruger. Middel: Carla Britz, Anke Günther, Mieke-Louise Britz, Nicolene Arangies, Gerné Potgieter. Agter: WJ Krüger,…

Fairtree Super 12-hokkietoernooi – Oranje Meisieskool

Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Vanjaar se Fairtree Super 12-hokkietoernooi is net om die draai! Oranje Meisieskool bied weer die Fairtree Super 12 Hokkiefees in 2024 vanaf 7 tot 10 Augustus aan.…

Voortrekkers – Sekondêre Meisieskool Oranje

Voortrekkers. Twee Graad 12 leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje, Zan-Mari van Rooyen en Megan Roux, het pas die gesogte Nasionale Presidentsverkennertoekenning van Die Voortrekkers verwerf. Dit is die hoogste eerbewys…

Majorette Sport World Championships – Jim Fouché High School

Majorette Sport World Championships. Jim Fouché High School, Bloemfontein, is so proud of their three majorettes, Mariska, Kay-Leigh and Ona. These three girls attended the Sport World Championships. The girls…

Lejweleputswa Individual Chess Tournament – Welkom Gimnasium

Lejweleputswa Individual Chess Tournament. Welkom Gimnasium learner, John Saunders, competed in the Lejweleputswa individual Chess tournament. John won 4.5 out of his 5 games. He also placed first in his…

Lejweleputswa krieketveld – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa krieketveld. Vyf onderwysers van Primêre Skool Naudeville dien as kenners op die Lejweleputswa krieketveld. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf

Skole stoei – Primêre Skool Naudeville

Skole stoei. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 13 Julie aan die Van Rooyen Stoeiklub kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie drie mannheten uitstekend gevaar: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Sadta Classique Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

Sadta Classique Kampioenskappe. Megan Muller van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het die afgelope naweek aan die Sadta Classique Kampioenskappe deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za…

Beast of East stoeitoernooi – Primêre Skool Naudeville

Beast of East stoeitoernooi. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville het 20 Julie aan die Beast of East stoeitoernooi in Gauteng deelgeneem. Hierdie twee manne het uitstekend gevaar: Meer skolenuus:…

SA Skole Gholfkampioenskap – Grey Kollege

Foto: Hanro Muller, Rudo Bezuidenhout, Hendré van der Watt en Du Preez Wessels SA Skole Gholfkampioenskap. Vier Grey manne, Hanro Muller, Rudo Bezuidenhout, Hendré van der Watt en Du Preez…

SASN Top-skole Toernooi – Hoërskool Jim Fouché

SASN Top-skole Toernooi. Hoërskool Jim Fouché se 0.16-netbalspan het aan die SASN Top-skole Toernooi deelgeneem en vyftiende geëindig. Dag 1 se uitslae: Dag 2 se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…

Mnr Mej SPS 2024 – Hoërskool SPS Brandfort

Mnr Mej SPS 2024. Hoërskool SPS Brandfort het die wenners van Mnr Mej SPE 2024 aangewys. Juniors: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf

Grey Brakkies tot Springbokke – Grey Kollege

Grey Brakkies tot Springbokke. Van Grey “Brakkies” tot Springbokke. André-Hugo Venter en Jan-Hendrik Wessels is van Graad 1 af groot vriende – en môre, 20 Julie, maak hulle saam hul…

Mirnawanbeker Hokkie in Maleisië – Sekondêre Meisieskool Oranje

Mirnawanbeker in Maleisië. Kirstin Booysen, leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje, word eers einde vandeesmaand 16 jaar oud, maar sy het reeds die SA o.17-hokkiespan gehaal. Die Suid-Afrikaanse hokkiespelers gaan in…

All Ages Netbaltoernooi – Primêre Meisieskool Oranje

All Ages Netbaltoernooi. Drie dogters van Primêre Meisieskool Oranje was in die onderskeie All Ages Netbaltoernooi spanne ingesluit. Die leerders het die Vrystaat by die SA’s verteenwoordig: Die Lynx-span het…

JKS SA Nasionale span – Hoërskool Witteberg

JKS SA Nasionale span. Hanré Dreyer, ‘n leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is gekies as deel van die JKS SA Nasionale span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Japan. Die…

Vrystaat o.13 meisies muurbal – Primêre Skool Naudeville

Vrystaat meisies muurbal. Bree Oliver, Graad 6 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is deel van die o.13 Vrystaat meisies muurbal span. Die span het vanaf 15 tot 19…

Skaak – Primêre Skool Naudeville

Skaak. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dian van Brakel (Graad 6), Adriaan du Toit (Graad 6), Brendon Dicks (Graad 5) en Eugene Smith (Graad 3), het Saterdag,…

Skole Hokkie – Hoërskool Fichardtpark

Skole Hokkie. Hoërskool Fichardtpark hokkiespeelster, Karla Marais, het die afgelope naweek haar 100ste Eerstespan Hokkiewedstryd vir haar skool gespeel. Karla, jy het daardeur bewys dat hy ‘n ware ambassadeur is…

ECHS Hokkietoenooi – Primêre Meisieskool Oranje

ECHS Hokkietoenooi. Primêre Meisieskool Oranje se Hokkie-Eende het tydens die skoolvakansie van 5 tot 7 Julie aan die ECHS hokkietoenooi deelgeneem. Prestasies behaal: O.13A Hokkiespan Oranje eindig eerste O.13B Hokkiespan…

Vrystaat Skole Fietsry – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Vrystaat Skole Fietsry. Die Hardware Mecca Vrystaat Skole Fietsry reeks het afgeskop in Ficksburg op 13 Julie. BVHS se fietsryers vaar uitstekend. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.voortrekker.co.za/ Foto verskaf

Primary School Chess Festival – Primêre Skool Universitas

Primary School Chess Festival. Tjokkie maats het die naweek hul staal gewys by die Primary School Chess Festival. Die toernooi is aangebied by Primêre Skool Willem Postma. Lizbie Spies en…

Irene Seymore Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Irene Seymore Netbaltoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.17A’s (3de) het die beste van die OMS-spanne op die Irene Seymore-netbaltoernooi in Potchefstroom gevaar. Ané Goosen (in die middel, voorste ry op…

SA Netbalkampioenskap finaal – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Netbalkampioenskap finaal. Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein, se 1ste netbalspan is as die naasbeste in Suid-Afrika aangewys tydens die SA Netbalkampioenskap finaal. Die o.19A-netbalspan van 2024 het die naasbeste…

Madiba Cup Gymnastics – Primêre Skool Fichardtpark

Madiba Cup Gymnastics. Primêre Skool Fichardtpark leerder, Mikayla Luyt, het gedurende die 2024 Madiba Cup Gymnastics se tuimelkompetisie ‘n silwer medalje behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf

SA Netbalkampioenskap – Hoërskool Jim Fouché

SA Netbalkampioenskap. Hoërskool Jim Fouché se o.19A Netbalspan neem deel aan die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort, Gauteng. Eerste dag se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto verskaf

SA Netbalkampioenskap – Oranje Meisieskool

SA Netbalkampioenskap. Vanoggend, Saterdag 13 Julie, sien ons ‘n herhaling van vanjaar se Vrystaatkampioenskap-finaal wanneer Sekondêre Meisieskool Oranje en Hoërskool Jim Fouché op die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort mekaar die…

IMSSU World Championships – Hoërskool Jim Fouché

IMSSU World Championships. Hoërskool Jim Fouché leerder, Martin Maasdorp, het aan die vyftiende IMSSU World Championships (Metallic Silhouette Shooting) vanaf 3 tot 13 Junie deelgeneem. Die kampioenskap is in Bloemfontein…

Nasionale Netbal Kampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale Netbal Kampioenskap. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se 1ste netbalspan het vanoggend, Vrydag 12 Julie, hul aanslag om die SA-kroon begin. Oranje se eerste kragmeting by die Nasionale Netbal…

Bethlehem Perdry Kompetisie – Hoërskool SPS Brandfort

Bethlehem Perdry Kompetisie. Annie Fouché, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het tydens die vakansie deelgeneem aan die Bethlehem perdry kompetisie. Bethlehem Qualifier 9: Qualifier 10: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto…

Olimpiese Spele – Welkom Volkskool, Miné de Klerk

Olimpiese Spele. Welkom Volkskool is baie trots op Minè de Klerk wat gekies is om aan die 2024 Olimpiese Spele in Parys deel te neem. Suid-Afrika se junior wêreldkampioen wat…

Netbal Bokkieweek toernooi – Hoërskool Fichardtpark

Netbal Bokkieweek toernooi. Twee netbalspelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Inge Jacobs en Giselle Shehab is onder die Top 35 netbalspelers wat by die Bokkieweek toernooi ingesluit is. Hulle toer…

NAPSO (Namibiese Privaatskole) – Hoërskool Fichardtpark

NAPSO (Namibiese Privaatskole). Hoërskool Fichardtpark was bevoorreg om die NAPSO (Namibiese Privaatskole) Toerspanne gister, Dinsdag 9 Julie, te ontvang en ook ‘n paar vriendskaplike wedstryde teen hulle te speel. Meer…

Classic Powerlifting – Grey Kollege

Classic Powerlifting. Janco du Plooy, Graad 12 leerder van Grey Kollege het ‘n silwermedalje in die Subjunior-afdeling (onder 93kg) tydens die Asian Pacific African-kampioenskap vir ‘Classic Powerlifting’ verower. Die kampioenskap…

Football Juve Academy – Saint Andrew’s School

Football Juve Academy. Dino Giannikopolous, learner from Saint Andrew’s School in Bloemfontein, received the Golden Glove Juventus award at the Juve Academy in Dar, Tanzania recently where he was at…

Freestyle Dans Wêreldkampioenskap – Oranje Meisieskool

Freestyle Dans Wêreldkampioenskap. Vyf leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje was die afgelope vakansie by die Freestyle Wêreldkampioenskap in Engeland in aksie en almal het ook puik presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Talent Africa Regional Competition – Sasolburg High School

Talent Africa Regional Competition. Three learners from Sasolburg High School, Kamila Kowalska, Jolané du Plessis and Mari-Zaan du Plessis achieved excellent achievements at the Talent Africa Regional Competition. Kamila Kowalska…

Skole Tennis – Primêre Skool Naudeville

Skole Tennis. Johandré du Plessis, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het aan die Kloppers Tennis toernooi deelgeneem vanaf 4 tot 6 Julie. Die toernooi is in Bloemfontein aangebied..…

Nasionale o.14 Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale o.14 Hokkietoernooi. Twee o.14 hokkiespelers van Sekondêre Meisieskool Oranje is vereer na die Nasionale o.14 Hokkietoernooi in Johannesburg. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto verskaf

Ussa-hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Ussa-hokkietoernooi. Dit het gewemel van oud-Oranjes by vandeesweek se Ussa-hokkietoernooi in Johannesburg waar 8 van hulle hul universiteitspan verteenwoordig het. Tuks met Elné Lourens in hul midde, het NWU met…

SA Hokkie Bokkieweekspan – Hoërskool Fichardtpark

SA Hokkie Bokkieweekspan. Vyf hokkiespelers van Hoërskool Fichardtpark, Ethan Burger, Wian Bekker, Michael Cruywagen, Alwyn Janeke en Cobus van Wyk, is in die SA Hokkie Bokkieweekspan ingesluit. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Lyndans Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Trio

Lyndans Wêreldkampioenskappe. Samantha Mynhardt, Graad 11 leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, het deelgeneem aan die Lyndans Wêreldkampioenskappe in Barcelona (Spanje). Samantha het in vyf verskillende afdelings deelgeneem. Sy het…