
Thabo Mofutsanyana Landloop. Foto – Voor: Rozandi Niemann, Luné Amaro, Abigail Arangies, Magdalena Arangies, Lisa Kruger. Middel: Carla Britz, Anke Günther, Mieke-Louise Britz, Nicolene Arangies, Gerné Potgieter. Agter: WJ Krüger, Sipho Nwamba
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se landloop atlete het uitstekend gevaar by die Thabo Mofutsanyana landloop kampioenskappe wat die afgelope Vrydag, 26 Julie, by Caritas plaasgevind het.
Twaalf atlete van BVHS het deelgeneem:
- Rozandi Niemann
- Luné Amaro
- Abigail Arangies
- Magdalena Arangies
- Lisa Kruger
- Carla Britz
- Anke Günther
- Mieke-Louise Britz
- Nicolene Arangies
- Gerné Potgieter
- WJ Krüger
- Sipho Nwamba
Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor