)
Netbal Fast 5 Toernooi – HoĆ«rskool Wilgerivier

Netbal Fast 5 Toernooi. HoĆ«rskool Wilgerivier, Frankfort, se o.17 en o.15 netbalspanne het aan die Welkom Gimnasium Netbal Fast 5 Toernooi deelgeneem. Die o.17 span eindig 3de van twaalf spanne…

Vrystaat Landloopspan – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Vrystaat Landloopspan. Vier dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Landloopspan wat op 7 September gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap in Vanderbijlpark. Meer skolenuus:…

Interskole 2024 – Grey Kollege teen Paul Roos Gimnasium

Interskole 2024. Grey Kollege, Bloemfontein en Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, interskole die afgelope naweek in Stellenbosch. Rugby: o.19 Rugby: O.16 Rugby: O.15 Rugby: O.14 Hokkie: O.19 Hokkie: O.16 Hokkie: O.14…

Kovsiebeker Semi-finale – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Kovsiebeker Semi-finale. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 1ste rugbyspan het gewys waartoe hulle instaat is toe hulle Landboudal van Jacobsdal in die Kovsiebeker semi-finaal met met 24-22 gewen het. BVHS se…

Vrystaat Landloopspan – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

Vrystaat Landloopspan. Twee atlete van PrimĆŖre Skool Fichardtpark, Mason Jordaan en La-Rochelle du Plessis, is hul skool se lang-asems. Hierdie twee atlete is in die Vrystaat Landloopspan ingesluit. Meer skolenuus:…

Sport en Jag Federasie – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

Sport en Jag Federasie. Stian Strauss, leerder van PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Nasionale Baansport Kampioenskap van die SA Sport en Jag Federasie deelgeneem. Hy het ‘n…

Redenaarskompetisie Finaal – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Redenaarskompetisie Finaal. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se Redenaarskompetisie het op ā€˜n hoogtepunt tot ā€˜n einde gekom met die finaal wat op 12 Augustus by die Rachel Steynsaal gehou is. Die beoordelaars…

Grootste InterhoĆ«r nog – Oranje Meisies teen Bloemhof Meisies

Grootste InterhoĆ«r nog. Die naweek se 26ste interskole tussen SekondĆŖre Meisieskool Oranje van Bloemfontein en HoĆ«r Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch, bevat heel waarskynlik die besigste program nóg in die geskiedenis…

SA Tweekamp Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell

SA Tweekamp Kampioenskappe. Tien Tweekamp atlete van Laerskool Truida Kestell het aan die SA Tweekamp kampioenskappe in Oos-Londen deelgeneem. Prestasies behaal: Die volgende leerders het gekwalifiseer ook om aan die…

Vrystaat Junior Gholf – HoĆ«rskool Fichardtpark

Vrystaat Junior Gholf. Drie leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, Gerald Fowler, JeandrĆ© van der Merwe en Juan Mostert, is deel van Vrystaat Junior Gholf. Hulle het aan die 2024…

Nika Coertzen Hokkie Toernooi – Laerskool Truida Kestell

Nika Coertzen Hokkie Toernooi – Die eerste dogters hokkiespan van Truida Kestell het hulle uitstekend van hul taak gekwyt tydens die Nika Coertzen hokkie toernooi. Hulle het aan die Nika…

Landloop – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Landloop. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se atlete het uitstekend presteer van die afgelope Landloop byeenkoms. Die volgende atlete is deur na die Suid-Afrikaanse Landloop kampioenskappe wat 7 September by die Vaal…

TBM 0.13A Krieketspan – Laerskool Truida Kestell

TBM 0.13A Krieketspan. Drie leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Emma Smit, Lunay Senekal en Tamika Peters, is ingesluit in die TBM 0.13A Krieketspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…

Vrystaat Pluimbalspan – HoĆ«rskool Fichardtpark

Vrystaat Pluimbalspan. Suzaan Kritzinger, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekies vir die o.19 Vrystaat Pluimbalspan. Suzaan en haar span het aan die SA Kampioenskappe deelgeneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Vrystaat Landloopspan – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Vrystaat Landloopspan. Foto: RouvĆ© Janse van Rensburg, Marichelle de Jager, Annari Blignaut, Mira Rossouw, Ezeth Esterhuizen, LanĆ© van Rooyen, Eunice Cilliers Hierdie sewe Oranjeniete is ingesluit in die Vrystaat landloopspan.…

Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell

Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem se tennisspelers is baie aktief. Nie minder nie as twintig spelers van Truida Kestell het die Oos-Vrystaat verteenwoordig by die Koringaar-tennistoernooi. Meer skolenuus:…

Jeugberaad vir jong leiers – Laerskool Truida Kestell

Jeugberaad vir jong leiers. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se leerlingraad het Donderdag, 1 Augustus HoĆ«rskool Sentraal se jaarlikse jeugberaad vir jong leiers bygewoon. It was an educational experience which they…

Skole krieketspanne – PrimĆŖre Skool Naudeville

Skole krieket. Leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville is ingesluit in verskeie skole krieketspanne. 0.13 Seuns Lejweleputswa krieketspanne: 0.11 Seuns Lejweleputswa krieketspanne: Dogters Lejweleputswa krieketspanne: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf

Leerderraad 2024/2025 – HoĆ«rskool Sentraal

Leerderraad 2024/2025. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, het hul Leerderraad 2024/2025 bekend gestel Hiermee die name van die nuwe leiers: Seuns: Meisies: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Y2K Bergfietswedren – Laerskool Truida Kestell Fietsryer presteer

Y2K Bergfietswedren – Deon van Zyl van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het die afgelope naweek deelgeneem aan die Y2K Bergfietswedren se “short tour” vanaf Colesberg. Dit behels ‘n totaal van…

Vrystaat SANESA – NaudĆ©ville leerders gekies

Vrystaat SANESA – PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom het hierdie jaar sewe leerders wat ingesluit is in die Vrystaat SANESA span. Hulle gaan deelneem aan die SA Kampioenskappe wat vanaf 24-30…

Hockey League Semi-Final – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Hockey League Semi-Final. The first Xl hockey team of Saint Andrew’s School Bloemfontein beat Grey College 2nd team in Hockey League Semi-Final. Saint Andrews bravely battled their way to a…

Limodo Truida Kestell tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell

Limodo Truida Kestell tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se eerste dogters tennisspan het pragtig gespeel en tweede geĆ«indig in die B-Afdeling van die Roman’s Limodo Truida Kestell tennistoernooi. Meer skolenuus:…

SA Top Schools Squash – Eunice High School

SA Top Schools Squash. Eunice High School’s combined (1st and 2nd team players) squash team represented the Free State at the SA Top Schools Squash Tournament from 8-11 August in…

ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark

ATKV Redenaarskompetisie. Karla Marais, HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, gaan mĆ“re, Dinsdag 13 Augustus, aan die Nasionale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie te Klein-Kariba deelneem. Dit is ook die eerste keer in…

Vrystaat BiathlĆ© – PrimĆŖre Skool Jordania

Vrystaat BiathlĆ©. PrimĆŖre Skool Jordania leerder, Dehan Cilliers, was deel van die Vrystaat BiathlĆ© span wat die afgelope naweek deelgeneem het in Oos-Londen. Dehan het ‘n sesde plek verwerf in…

MTB Skolereeks – HoĆ«rskool Witteberg

MTB Skolereeks. Gedurende die afgelope naweek het HoĆ«rskool Witteberg se fietsryspan deelgeneem aan die tweede been van die plaaslike MTB Skolereeks. Die reeks bestaan uit vier byeenkomste. Die span het…

Vrystaat Landloop Kampioenskappe – HoĆ«rskool Witteberg

Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Twee leerders van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, Gerhard Bossert en Francisca Rheeder, het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe deelgeneem. Albei atlete het uitstekende prestasies behaal. Beide atlete is…

BiathlĆØ National Championships – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

BiathlĆØ National Championships. WJ Kruger en SimonĆ© Pretorius, leerders van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, het aan die BiathlĆØ National Championships in Oos Londen deelgeneem. Albei die atlete het uitstekend gevaar. WJ…

Fairtree Super 12 Hockey – Eunice, which Teammate

Fairtree Super 12 Hockey. Eunice, which Teammate? More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Video supplied

Fairtree Super 12 Hockey – Individual award winners

Fairtree Super 12 Hockey. Four girls were awarded individual winner trophys at the Fairtree Super 12 Hockey yesterday, 10 August, played at HoĆ«r Meisieskool Oranje in Bloemfontein. The team of…

Limodo Tennistoernooi – PrimĆŖre Skool Jordania

Limodo Tennistoernooi. PrimĆŖre Skool Jordania, Bethlehem, se 1ste en 2de dogters tennisspanne het goed presteer tydens die Limodo Tennistoernooi. Die 2de dogters tennisspan het 1ste geĆ«indig in die B-afdeling. Hulle…

Fairtree Super 12 Hokkie – Rhenish Girls 2024 wenners

Fairtree Super 12 Hokkie. Die Fairtree Super 12 Hokkie Toernooi wat hierdie naweek deur die SekondĆŖre Meisieskool Oranje aangebied word, het ‘n verrassende wending geneem. ‘n Nuwe wenner gaan vandag,…

Vrystaat Landloop Kampioenskappe – HoĆ«rskool Trio

Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Vier van HoĆ«rskool Trio se atlete het deelgeneem aan die Vrystaat landloop kampioenskappe. Die kampioenskappe het gedurende die naweek van 3 Augustus plaasgevind. HoĆ«rskool Trio se atlete:…

Hockey league finals – St Andrew’s School

Hockey league finals. The U16A hockey team from St Andrew’s School, Bloemfontein, made the hockey league finals. St Andrew’s beat Jim FouchĆ© High School 3-1 to clinche their final place…

TBM Krieketspanne – Laerskool Truida Kestell

TBM Krieketspanne. Krieketspelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is in verskeie TBM krieketspanne ingesluit. O.13A TBM Krieketspan: O.11A TBM Krieketspan: O.13B TBM Krieketspan: O.11B TBM Krieketspan: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Rising Champions Challengers Cup – Eunice High School

Rising Champions Challengers Cup. Eunice girls’ U16A hockey team has a challenging weekend ahead. The team will be playing against participatng schools for the Rising Champions Challengers Cup 2024. Pool…

Rising Champions Challengers Cup – BVHS

Rising Hockey Champions Challengers. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se o.16A hokkiespan is oppad na Grahamstad om mee te ding vir die Rising Champions Challengers Cup. Dit vind plaad vanaf 8 tot…

Vrystaat Landloopkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Landloopkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het 54 atlete wat verlede naweek aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het. Hulle het so mooi gehardloop en elke oomblik daarvan geniet.…

Champ of Champs Golf – St Andrew’s School’s Xander Thomson

Champ of Champs Golf. St Andrew’s School, Bloemfontein, is very proud of their golf champion! Xander Thomson (age 16), has won the Champ of Champs Golf Event at Schoeman Park…

Vrystaat landloop-kampioenskappe – PrimĆŖre Skool Universitas

Vrystaat landloopkampioenskappe. Sestien landloop-atlete van Tjokkies in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die Vrystaat landloop-kampioenskappe deelgeneem. Atlete wat deelgeneem het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf

ATKV spelkompetisie – PrimĆŖre Skool Universitas

ATKV spelkompetisie. Ses van Tjokkies se leerders het vandag aan die ATKV spelkompetisie by die Nasionale Afrikaanse Letterkunde Museum (NALN) deelgeneem. Liana van Niekerk het uitstekend gespel en het ‘n…

Skole seunshokkie stadsliga wenner – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Skole seunshokkie stadsliga wenner. Die o.19 B seunshokkie span van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, is die afgelope naweek aangewys as die Skole seunshokkie stadsliga wenner deur af te reken…

Skole Hokkie liga – HoĆ«rskool Sentraal

Skole Hokkie liga. Die skole hokkie liga wedstryde is bykans afgehandel. HoĆ«rskool Sentraal se spanne het goed presteer. Die o.18A dogtersspan het teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© met 5-2 gewen en…

Schools Hockey league- Saint Andrew’s through to finals

Schools Hockey league – Saint Andrew’s School, Bloemfontein , U14 hockey team had a thrilling win against Sentraal yesterday, 6 August. St Andrew’s pulled through to a 3-2 win on…

Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024. Oranje het ‘n trotse tradisie wat jaar na jaar voorleef om verskeie o.7 hokkie-spanne van skole regoor Bloemfontein te nooi vir die graad 1 wedstryde. Op…

Goju Kai Nasionale Kampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Goju Kai Nasionale Kampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, Elvin Pienaar, verteenwoordig die Goju Kai Vrystaatspan tydens die 44ste Goju Kai Nasionale Kampioenskappe. Die kampioenskappe vind vanaf 9 tot 11 Augustus…

SA Stoeikampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

SA Stoeikampioenskappe. Christiaan Cromie, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het 28 Junie aan die SA Stoeikampioenskappe deelgeneem. Christiaan het ‘n derde plek in die o.17 vrystyl-afdeling behaal. Meer…

KSA Open-elite Development – Laerskool Truida Kestell

KSA Open-elite Development. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Johan Bezuidenhout en Jandre Bezuidenhout het deelgeneem aan die KSA Open-Elite/Development Championships in Tongaat. Die kampioenskappe is aangebied vanaf…

Vrystaat Skole Rugby-stadsliga – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Vrystaat Skole Rugby-stadsliga. Twee rugbyspanne van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, o.19B en o.15A, is gekroon as die Vrystaat Skole Rugby-stadsliga wenners. Uitslae tydens finaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf