Redenaarskompetisie Finaal. Primêre Meisieskool Oranje se Redenaarskompetisie het op ‘n hoogtepunt tot ‘n einde gekom met die finaal wat op 12 Augustus by die Rachel Steynsaal gehou is. Die beoordelaars kon nie ophou juig oor die top-gehalte sprekers en toesprake nie.
Geluk aan die volgende dogters wat Top-3 plekke behaal het:
Graad 1-3:
- 1. Nea Cloete
- 2. Emma Odendaal
- 3. Ana Serfontein
Graad 4-5:
- 1. Emma Jacobs
- 2. Z’ney Piechaczek
- 3. Alánie van Biljon
Graad 6-7:
- 1. Lika Claassens
- 2. Mia Jacobs
- 3. Emma Myburgh

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









