Redenaarskompetisie Finaal – Primêre Meisieskool Oranje
Redenaarskompetisie Finaal. Primêre Meisieskool Oranje se Redenaarskompetisie het op ‘n hoogtepunt tot ‘n einde gekom met die finaal wat op 12 Augustus by die Rachel Steynsaal gehou is. Die beoordelaars…









