)
Cancer Community Boksdag – Welkom Gimnasium

Cancer Community Boksdag. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het Saterdag, 7 September, deelgeneem aan die Cancer Community Boksdag. Keagan het aan twee boksgevegte deelgeneem. Sy eerste geveg het hy…

Vrystaat Vroue Hokkiespan – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Vroue Hokkiespan. Joné Wiegand, Graad 11 leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is ‘ uitstekende hokkiespeler. Afgesien van haar ouderdom, is Joné vir die Vrystaat Vroue Hokkiespan gekies.…

Vrystaat Mini Tennistoernooi – Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Mini Tennistoernooi. Hoërskool Fichardtpark leerder, Daniël Badenhorst, het die afgelope naweek aan die Vrystaat Mini Tennistoernooi deelgeneem en uitstekend presteer. Daniël eindig algeheel 1ste in die mans dubbel finaal…

Skole Krieket – Hoërskool Fichardtpark

Skole Krieket. Hoërskool Fichardtpark se o.15A-krieketspan het die afgelope naweek teen Grey Kollege, gedurende skole krieket se voorseisoen wedstryde, gekompeteer. Vrydag het hulle ‘n T20 wedstryd gespeel en Saterdag ‘n…

NWU Prestige Sewes toernooi – Grey Kollege

NWU Prestige Sewes toernooi. Grey Kollege se o.17A span is gekroon is as die kampioene van die NWU Prestige Sewes toernooi. The team competed with teams such as Paul Roos…

Voortrekker Limodo Tennistoernooi‬ – Sekondêre Meisieskool Oranje

Voortrekker Limodo Tennistoernooi‬. Sekondêre Meisieskool Oranje se A-tennisspan het die naweek derde in die A-afdeling van die Voortrekker Limodo Tennistoernooi in Bethlehem geëindig. Die A-span is nie die skool se…

Sewes rugby – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Sewes rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder, Attila Ozturk, is gekies om aan die Sewes Bondedag deel te neem. Hy is deel van die A-span! Die finale spanne sal eers na…

Oos-Vrystaat Tennis – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Oos-Vrystaat Tennis. Ses van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennisspelers is gekies om die naweek die Oos-Vrystaat Tennis te verteenwoordig. Hulle speel teen Noord Vrystaat en Suid Vrystaat gespeel in Welkom.…

Pro Mania visvang kompetisie – Primêre Skool Naudeville

Pro Mania Visvang kompetisie. Damian Prinsloo, Graad 1 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom,het Sondag, 1 September aan die Kroon Pro Mania visvang kompetisie deelgeneem hy Aldam. Damian het…

New Swimming Coach – Grey College

New Swimming Coach. Grey College would like to welcome their new swimming coach, Old Grey Boy, Mr JP Seyffert. Mr Seyffert was the captain of the 1st swimming team in…

SADTA Provinsiale Freestyle Dans – Welkom Gimnasium

SADTA Provinsiale Freestyle Dans. Twee leerders van Welkom Gimnasium, Candice Kleynhans-Bellringer en Tlhalefo Moathlodi het deelgeneem aan die SADTA Provinsiale Freestyle Dans Kampioenskappe, asook die Cheetah Dans & Disco Kampioenskappe…

Krieket Streeksproewe – Hoërskool Fichardtpark

Krieket Streeksproewe. Sewe krieket-dames van Hoërskool Fichardtpark gaan Vrydag, 6 September, aan die Krieket Streeksproewe te Mangaung Oval deelneem: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf

Griffons Sewes Rugby – Hoërskool Goudveld

Griffons Sewes Rugby. Hoërskool Goudveld se o.17 A en-B rugbyspanne het aan die Griffons Sewes Rugby Toernooi deelgeneem. Groepwedstryde uitslae o.17A span: Beker Semi-Finaal: Beker Finaal: Gouties o.17 A eindig…

SADTA Freestyle Provincial Championship – Hoërskool Goudveld

SADTA Freestyle Provincial Championship. Hoërskool Goudveld leerder, Henze du Preez, het die afgelope naweek aan SADTA Freestyle Provincial Championship deelgeneem. Hy behaal die volgende prestasies: Saterdag, 31 Augustus, het Henze…

Fast five netbal – Hoërskool Witteberg

Fast five netbal. Hoërskool Witteberg se o/15 Fast five netbal span is aangewys as die Vrystaatkampioene. Die span dring deur na die nasionale toernooi wat gedurende die Septembervakansie plaasvind. Meer…

Netbal Fast Five – Hoërskool Jim Fouché

Netbal Fast Five. Goeie nuus vir Hoërskool Jim Fouché is dat beide hul o.17 en o.15 Netbal Fast Five spanne die skool by die SA Kampioenskappe in die skoolvakansie gaan…

Sewes Rugby Hoërskool Heidelberg – Welkom Gimnasium

Sewes Rugby Hoërskool Heidelberg. Welkom Gimnasium is aangewys as die wenners tydens die Sewes Rugby Hoërskool Heidelberg. Uitslae van Welkom Gimnasium: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf

Sentraal 7’s Rugbytoernooi – Sentraal, JF, Grey, Fichardtpark

Sentraal 7’s Rugbytoernooi. Uitslae van Sentraal 7’s Rugbytoernooi, Saterdag, 31 Augustus. O.15 Spanne O.17 Spanne Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Dogters Krieket – Hoërskool Fichardtpark

Dogters Krieket. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se dames hou daarvan om nuwe uitdagings te aanvaart. So het ‘n groep dinamiese jong dames besluit hul gaan die grense verskuif om ‘n…

Paralimpiese Spele – Sekondêre Meisieskool Oranje

Paralimpiese Spele. Marisa Potgieter (née Swart), ’n oud-Oranje, sal by vanjaar se Paralimpiese Spele as spanbestuurder van die nasionale boccia-span optree. Marisa het in 2010 matrikuleer en werk deesdae as…

Wesgrow Sentrale Skolesport – Hoërskool Fichardtpark

Wesgrow Sentrale Skolesport. Hoërskool Fichardtpark se eerste seunshokkiespan is aangewys as die wenners van hul afdeling by die Wesgrow Sentrale Skolesport byeenkoms. Tydens die byeenkoms het Fichies se o.16B seunshokkiespan…

Matriekkomitee 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Matriekkomitee 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Matriekkomitee 2025 bekend gestel. Die skool se boodskap aan die leiers: Psalms 32:8 – “I will instruct you and teach you in the…

Free State Table Tennis – Grey College

Free State Table Tennis. Photo: Shiraaz Moosa and Ricardo Carrasco Nine boys from Grey College, Bloemfontein, took part in the provincial trials for table tennis on Saturday, 24 August. Shiraaz…

Sand du Plessis Toernooi – Hoërskool SPS Brandfort

Sand du Plessis Toernooi. Hoërskool SPS Brandfort se o.15 Fast 5 Netbalspan en hul o.15 7’s Rugbyspan is as wenners gekroon by die Hoërskool Sand du Plessis toernooi die afgelope…

Rugby Sewes – Tjokkies o.11A die wenners

Rugby Sewes. Tjokkies se rugby sewes spanne het weereens hul kant gebring. Welgedaan aan beide die 0/11A en -B spanne wat tydens die Fichardtpark sewes in die A-liga deelgeneem het.…

Netbal Fast 5 – Hoërskool Jim Fouché skitter

Netbal Fast 5. Hoërskool Jim Fouché se o.15 netbal fast 5 asook die o.17 span het die eindrondte van die Fast5 behaal. Die o.15 span het in die finaal teen…

MC groet OMS-tennis – Sekondêre Meisieskool Oranje

MC groet OMS-tennis. Ná ’n bietjie meer as 2 jaar as afrigter waarin Oranje se tennis ongekende sukses bereik het, het MC Olivier die afgelope naweek halt geroep. Hy gaan…

GoJu-Kai Karate Kampioenskappe – Grey Kollege

GoJu-Kai Karate Kampioenskappe. Lian Kritzinger, leerder van Grey Kollege, het onlangs aan die GoJu-Kai Karate Kampioenskappe deelgeneem. Lian het skitterend presteer en die volgende medaljes verower; Hy is ook ingesluit…

Hoërskole Skaakliga 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Hoërskole Skaakliga 2024. Foto: Fichies se skaakspelers. Hoërskool Fichardtpark se o.19A-Skaakspan is bekroon as die algehele wenners van die Bloemfonteinse Hoërskole Skaakliga 2024. Die o.19 A-spanlede Ruald van Heerden, Ruan…

Vrystaat Gimnastiekkompetisie – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Gimnastiekkompetisie. Ansje Bekker, leerder van Hoërskool Jim Fouché, het 17 Augustus aan die Vrystaat gimnastiekkompetisie deelgeneem. Ansje het as volg presteer: Sy sal gedurende die skoolvakansie aan die SA-gymnastics…

Provinsiale Krieketspanne – Hoërskool Fichardtpark

Provinsiale Krieketspanne. Vier seuns van Hoërskool Fichardtpark is gekies vir die onderskeie Motheo Krieketspanne wat tydens die September-vakansie aan die Vrystaat-week sal deelneem. 𝗢.𝟭𝟲 Motheo Krieketspan 𝗢.𝟭𝟵 Motheo Krieketspan Meer…

Stadsliga Hokkie – Grey Kollege kraai koning

Stadsliga Hokkie. Vier hokkiespanne van Grey College se o14A-, o16A-, o16B- en o18A- spanne het hul ligas gewen in die Stadsliga Hokkie. Grey Kollege se B- en C-spanne het ook…

Thabo Mofutsanyana-krieketspanne – BVHS spelers in spanne

Thabo Mofutsanyana-krieketspanne. Twaalf krieketspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Thabo Mofutsanyana-krieketspanne: O.19 Seuns O.16: Seuns Dogters: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto verskaf

Vrystaat Vrouehokkiespan – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Vrouehokkiespan. Twee leerders van Hoërskool Witteberg, Tumi Mosikili en Amy Kotzé, is saam met hul onderwyseres, Juf. Casey-Jean Terblanche, ingesluit in die Vrystaat Vrouehokkiespan. Die Vrystaat Vrouehokkiespan neem vanaf…

Shotochamps Karate – Hoërskool Jim Fouché

Shotochamps Karate. Divan Venter, Cara Hoffman en Elvin Pienaar het die afgelope naweek aan die Shotochamps Karate deelgeneem. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Vrystaat o.17 Pluimbalspan – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat o.17 Pluimbalspan. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Eben Sander, Sarel Vorster, Karli Botha en Hanél Browne, is vir die Vrystaat o.17 pluimbalspan gekies. Die span gaan…

Vrystaat Landloop Kampioenskappe – Truida Kestell

Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Foto: Van links agter: John Boshoff, Joah Bartleman, Nina Kilian, Luanru Odendaal, Mika Posthumus, Johnathan Matthew, Allie Zietsman, WH Kilian, Ralph Burls. Van links voor: JG Blignaut,…

Interprovinsiale Tennistoernooi -Laerskool Truida Kestell

Interprovinsiale Tennistoernooi. Awert Viljoen, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Interprovinsiale tennistoernooi in Pretoria waar hy die Vrystaatspan verteenwoordig het. Die toernooi…

Griffons Rugbyspan – Primêre Skool Naudeville

Griffons Rugbyspan. Nardus Cronje, leerder van Primêre Skool Naudeville is gekies vir die 0.12, 7’s Griffons Rugbyspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Lejweleputswa Interskaak toernooi – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa Interskaak toernooi. Sewe leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is uitgenooi om deel te neem aan die Lejweleputswa Interskaak toernooi. Die toernooi vind plaas op 20 en 21…

Dance Eisteddfod 2024 – Hoërskool SPS Brandfort

Dance Eisteddfod 2024. Ané Joubert, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het deelgeneem aan die Dance Eisteddfod 2024. Dit is aangebied deur Reel Produksies in samewerking met ATKV – gemeenskapsteater op…

SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan – Hoërskool Fichardtpark

SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. Corné Rossouw, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is verkies vir die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. Sy verteenwoordig die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan vanaf 24 tot 28 September te…

Biathle- en Triathle Wêreldkampioenskappe – Oranje Meisieskool

Biathle- en Triathle Wêreldkampioenskappe. Twee atlete van Sekondêre Meisieskool Oranje, Danny Pienaar (graad 10, triathle) en Marné van Rensburg (graad 9, biathle) is gekies vir die SA-span tydens die Biathle-…

SA Skermkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

SA Skermkampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark leerder, Miguel Ribeiro, het aan die SA Skermkampioenskappe deelgeneem. Hy het ‘n silwer medalje in die o. 20 Sabel en ‘n brons medalje in die o.17…

Thabo Mofutsanyana Krieketspanne – Hoërskool Witteberg

Thabo Mofutsanyana Krieketspanne. Foto: van links voor: Lize vd Bergh, Leanne ViljoenMiddel van links: Leozé Lottering en Mia DaackeAgter van links: Keisha Nel en Zané Wessels. ‘n Totaal van dertien…

Wolfpack Tennistoernooi – Primêre Skool Fichardtpark

Wolfpack Tennistoernooi. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein leerders, Mikayla Luyt, Isabell Ras, Lienke Gerber, Matthew Bolleurs en Tiaan Venter het deelgeneem aan die Wolfpack Tennistoernooi. Uitslae behaal – Senior Intermediêr:…

SA Jagters Streekskiet kompetisie – Welkom Gimnasium

SA Jagters Streekskiet kompetisie. Welkom Gimnasium leerder, Keagan Smith, het op 17 Augustus deelgeneem aan die SA Jagters Streekskiet kompetisie in Bothaville en uitstekend gevaar. Hy het deelgeneem aan drie…

SA Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Netbaltoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.15A-netbalspan het die naweek 8ste in hul SA-Netbaltoernooi in Magaliesburg geëindig. Dit bring mee dat Oranje se 5 A-spanne vir die eerste keer ooit…

Landloop Vrystaat Champs – Grey Kollege

Landloop Vrystaat Champs. Twee van Grey Kollege se landloopatlete het deelgeneem aan die Landloop Vrystaat Champs. Die byeenkoms is op 3 Augustus by die Kovsies Landloopbaan gehou. Jaylynn Seclave en…

Welkom Gimnasium – Hoërskool Witteberg

Fast 5 Netbaltoernooi. Drie van Hoërskool Witteberg se netbalspanne het aan die Welkom Gimnasium Fast 5 Netbaltoernooi deelgeneem. Uitslae behaal: 0.17 Netbalspan O.15A Netbalspan O.15B Netbalspan Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/…