Pro Mania Visvang kompetisie. Damian Prinsloo, Graad 1 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom,
het Sondag, 1 September aan die Kroon Pro Mania visvang kompetisie deelgeneem hy Aldam. Damian het algeheel derde geëindig met agt visse van 5.80kg.
Hy verbeter ook sy eie rekord vir die grootste Oranjerivier Moddervis – 1.4kg asook die rekord vir die grootste kleinbek geelvis – 1.4kg.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Meer skolenuus










