Vrystaat Mini Tennistoernooi. Hoërskool Fichardtpark leerder, Daniël Badenhorst, het die afgelope naweek aan die Vrystaat Mini Tennistoernooi deelgeneem en uitstekend presteer. Daniël eindig algeheel 1ste in die mans dubbel finaal en 2de in die mans enkelspel-afdeling.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








