Sewes rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder, Attila Ozturk, is gekies om aan die Sewes Bondedag deel te neem. Hy is deel van die A-span! Die finale spanne sal eers na afloop van die Bondedag gefinaliseer sal word. Die Bondedag vind op Saterdag, 14 September, te Bloemfontein plaas.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









